Salmos 59
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." Van Dawid. 'n Gedig, toe Saul gestuur het en hulle die huis laat bewaak het om hom dood te maak.
1 Livra-me, Deus meu, dos meus inimigos; põe-me fora do alcance dos meus adversários.
2 Red my van my vyande, o my God! Beskerm my teen my teëstanders!
2 Livra-me dos que praticam a iniquidade e salva-me dos homens sanguinários.
3 Red my van die werkers van ongeregtigheid, en verlos my van die manne van bloed!
3 Pois eis que armam ciladas à minha alma; contra mim se reúnem os fortes, sem que eu tenha cometido qualquer transgressão ou pecado, ó
4 Want kyk, hulle lê en loer op my lewe; sterkes val my aan, sonder oortreding en sonder sonde van my kant, o HERE!
4 Sem culpa minha, eles se apressam para me atacar; desperta, vem ao meu encontro e vê.
5 Buiten my skuld hardloop hulle en maak hulle klaar. Ontwaak, my tegemoet, en kyk!
5 Tu, Senhor , Deus dos Exércitos, és o Deus de Israel; desperta, pois, e castiga todas as nações; não te compadeças de nenhum dos que traiçoeiramente praticam a iniquidade.
6 Ja U, HERE, God van die leërskare, God van Israel, word wakker om oor al die heidene besoeking te doen; wees al die ongeregtige trouelose nie genadig nie! Sela.
6 Ao anoitecer, uivam como cães, à volta da cidade.
7 Elke aand kom hulle terug; hulle huil soos honde en dwaal deur die stad.
7 Proferem ameaças; em seus lábios há espadas. Pois dizem: “Quem vai ouvir?”
8 Kyk, hulle smaal met hul mond; swaarde is op hulle lippe, want -- wie sou dit hoor?
8 Mas tu, Senhor , vais rir deles; zombarás de todas as nações.
9 Maar U, o HERE, lag oor hulle; U spot met al die heidene.
9 Em ti, força minha, esperarei; pois Deus é meu alto refúgio.
10 My Sterkte, op U wil ek wag, want God is my rotsvesting.
10 Meu Deus virá ao meu encontro com a sua misericórdia, Deus me fará ver a derrota dos meus inimigos.
11 My genadige God sal my tegemoetkom; God sal my op my vyande laat neersien.
11 Não os mates, para que o meu povo não se esqueça; dispersa-os pelo teu poder e abate-os, ó Senhor, escudo nosso.
12 Moet hulle nie ombring nie, sodat my volk dit nie vergeet nie: laat hulle rondswerwe deur u krag, en werp hulle neer, o Here, ons Skild!
12 Pelo pecado de sua boca, pelas palavras dos seus lábios, na sua própria soberba sejam enredados e pelas maldições e mentiras que proferem.
13 Sonde van hulle mond is die woord van hulle lippe; laat hulle dan gevang word in hul trots, en vanweë die vloek en die leuen wat hulle vertel.
13 Consome-os com indignação, consome-os, para que deixem de existir e se saiba que Deus reina em Jacó, até os confins da terra.
14 Vernietig hulle in grimmigheid, vernietig hulle, sodat hulle daar nie meer is nie; en laat hulle weet dat God heers in Jakob, tot by die eindes van die aarde! Sela.
14 Ao anoitecer, uivam como cães, à volta da cidade.
15 En elke aand kom hulle terug; hulle huil soos honde en dwaal deur die stad.
15 Vagueiam à procura de comida e, se não se fartam, então rosnam.
16 Hulle swerwe rond om voedsel te soek; as hulle nie versadig word nie, vertoef hulle die hele nag.
16 Eu, porém, cantarei a tua força; pela manhã louvarei com alegria a tua misericórdia, pois tu me tens sido alto refúgio e proteção no dia da minha angústia.
17 Maar ,k sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was. [ (Psalms 59:18) My Sterkte, tot u eer wil ek psalmsing, want God is my rotsvesting, my genadige God. ]
17 A ti, força minha, cantarei louvores, porque Deus é meu alto refúgio, é o Deus da minha misericórdia.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 59, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.