Salmos 56
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die Duif van die ver Terebinte." Van Dawid. 'n Gedig, toe die Filistyne hom gevang het in Gat.
1 Ó Deus, tem misericórdia de mim, pois sofro perseguição; meus inimigos me atacam o dia todo.
2 Wees my genadig, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag.
2 Vivo perseguido por aqueles que me caluniam, e muitos me atacam abertamente.
3 My vyande vertrap my die hele dag, want baie veg teen my in hoogmoed.
3 Quando eu tiver medo, porém, confiarei em ti.
4 Die dag as ek vrees, sal ,k op U vertrou.
4 Louvo a Deus por suas promessas, confio em Deus e não temerei; o que me podem fazer os simples mortais?
5 Deur God sal ek sy woord prys; ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan vlees my doen?
5 Sempre distorcem o que digo e passam dias tramando me prejudicar.
6 Die hele dag verdraai hulle my woorde; al hulle gedagtes is teen my, om kwaad te doen.
6 Reúnem-se para me espionar e vigiam meus passos, ansiosos para me matar.
7 Hulle val aan, lê en loer -- hulle let op my hakskene net soos hulle op my lewe geloer het.
7 Castiga-os por sua maldade; ó Deus, derruba-os em tua ira.
8 Ondanks hul ongeregtigheid -- sal hulle ontvlug? Werp volke neer in toorn, o God!
8 Conheces bem todas as minhas angústias; recolheste minhas lágrimas num jarro e em teu livro registraste cada uma delas.
9 U het my omswerwinge getel; hou my trane in u kruik; is hulle nie in u boek nie?
9 Meus inimigos baterão em retirada quando eu clamar a ti; uma coisa sei: Deus está do meu lado!
10 Dan sal my vyande agteruitwyk op die dag as ek roep; dit weet ek dat God aan my kant is.
10 Louvo a Deus por suas promessas, sim, louvo o S
11 Deur God sal ek die woord prys; deur die HERE sal ek die woord prys.
11 Confio em Deus e não temerei; o que me podem fazer os simples mortais?
12 Ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan 'n mens my doen?
12 Cumprirei os votos que fiz a ti, ó Deus, e te oferecerei um sacrifício de gratidão.
13 Op my, o God, rus geloftes aan U gedoen; lofoffers sal ek U betaal; [ (Psalms 56:14) want U het my siel gered van die dood -- ja, my voete van struikeling -- om te wandel voor die aangesig van God in die lig van die lewe. ]
13 Pois me livraste da morte; não deixaste que meus pés tropeçassem. Agora, posso andar em tua presença, ó Deus, em tua luz que dá vida.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 56, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.