Salmos 52

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 Vir die musiekleier. 'n Onderwysing van Dawid.
1 Homem poderoso, por que você se gaba da sua maldade? O amor de Deus dura para sempre.
2 toe Doëg, die Edomiet, gekom het en aan Saul te kenne gegee en aan hom gesê het: Dawid het in die huis van Ahim,leg ingegaan.
2 Você faz planos para acabar com os outros; a sua língua caluniadora corta tanto como uma navalha afiada.
3 Wat beroem jy jou in die kwaad, o geweldige? Die goedertierenheid van God duur die hele dag!
3 Você gosta mais do mal do que do bem e prefere a mentira em lugar da verdade.
4 Jou tong beraam onheil, soos 'n geslypte skeermes, o werker van bedrog!
4 Seu mentiroso, você gosta de ferir os outros com palavras!
5 Jy hou meer van kwaad as van goed, van die leuen meer as om geregtigheid te spreek. Sela.
5 Por isso, Deus acabará com você para sempre; ele o pegará e jogará para fora da casa em que você mora. Deus o tirará do mundo dos vivos.
6 Jy hou net van woorde wat verslind, o bedrieglike tong!
6 Os que obedecem a Deus verão isso e ficarão com medo; eles vão rir de você e dizer:
7 So sal God jou dan ook vir ewig omverwerp, jou wegruk en jou uit die tent uitsleep; ja, Hy sal jou ontwortel uit die land van die lewendes. Sela.
7 “Vejam um homem que não pedia a Deus que o protegesse. Ele só confiava na sua grande riqueza e procurava segurança na sua própria maldade.”
8 En die regverdiges sal dit sien en vrees; en hulle sal oor hom lag en sê:
8 Porém eu sou como uma oliveira verde, que cresce perto da casa de Deus; eu confio no seu amor para sempre e sempre.
9 Kyk, die man wat God nie tot sy toevlug gemaak het nie, maar vertrou het op die grootheid van sy rykdom, sterk was in sy begeerlikheid! [ (Psalms 52:10) Maar ek sal wees soos 'n groen olyfboom in die huis van God; ek vertrou op die goedertierenheid van God vir ewig en altyd. ] [ (Psalms 52:11) Vir ewig sal ek U loof, omdat U dit gedoen het; en ek sal u Naam verwag, want die is goed, in teenwoordigheid van u gunsgenote. ]
9 Ó Deus, eu sempre te louvarei pelo que tens feito; na presença dos que são fiéis a ti anunciarei que tu és bom.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 52, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.