Salmos 46

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. 'n Lied.
1 Deus é o nosso refúgio e fortaleza, socorro bem-presente nas tribulações.
2 God is vir ons 'n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.
2 Portanto, não temeremos ainda que a terra se transtorne e os montes se abalem no seio dos mares;
3 Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see.
3 ainda que as águas tumultuem e espumejem e na sua fúria os montes se estremeçam.
4 Laat sy waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy onstuimigheid! Sela.
4 Há um rio, cujas correntes alegram a cidade de Deus, o santuário das moradas do Altíssimo.
5 Die stroompies van 'n rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste.
5 Deus está no meio dela; jamais será abalada; Deus a ajudará desde antemanhã.
6 God is daar binne-in, dit sal nie wankel nie; God sal dit help as die dag aanbreek.
6 Bramam nações, reinos se abalam; ele faz ouvir a sua voz, e a terra se dissolve.
7 Nasies het gebruis, koninkryke het gewankel; Hy het sy stem verhef; die aarde bewe.
7 O Senhor dos Exércitos está conosco; o Deus de Jacó é o nosso refúgio.
8 Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is 'n rotsvesting vir ons. Sela.
8 Vinde, contemplai as obras do Senhor , que assolações efetuou na terra.
9 Kom, aanskou die dade van die HERE, wat verskriklike dinge oor die aarde bring,
9 Ele põe termo à guerra até aos confins do mundo, quebra o arco e despedaça a lança; queima os carros no fogo.
10 wat die oorloë laat ophou tot by die einde van die aarde, die boog verbreek en die spies stukkend slaan, die strydwaens met vuur verbrand.
10 Aquietai-vos e sabei que eu sou Deus; sou exaltado entre as nações, sou exaltado na terra.
11 Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde. [ (Psalms 46:12) Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is 'n rotsvesting vir ons. Sela. ]
11 O Senhor dos Exércitos está conosco; o Deus de Jacó é o nosso refúgio.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 46, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.