Salmos 45

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Lelies." Van die kinders van Korag. 'n Onderwysing. 'n Lied van die liefde.
1 Lindas palavras comovem meu coração; recitarei um belo poema a respeito do rei, pois minha língua é como a pena de um habilidoso escritor.
2 My hart word bewoë deur goeie woorde; ek dra my gedigte voor aangaande 'n Koning; my tong is die pen van 'n vaardige skrywer.
2 Tu és o mais belo de todos; palavras graciosas fluem de teus lábios. Sim, Deus te abençoou para sempre.
3 U is veel skoner as die mensekinders; genade is uitgestort op u lippe; daarom het God U geseënvir ewig.
3 Põe tua espada à cintura, ó poderoso guerreiro; tu és glorioso e majestoso!
4 Gord u swaard aan die heup, o held, u majesteit en u heerlikheid;
4 Em tua majestade, cavalga para a vitória e defende a verdade, a humildade e a justiça; avança e realiza feitos notáveis.
5 ja, u heerlikheid! Ry voorspoedig ter wille van waarheid en ootmoed en geregtigheid; en laat u regterhand U vreeslike dinge leer!
5 Tuas flechas são agudas e atravessam o coração de teus inimigos; as nações caem a teus pés.
6 U pyle is skerp volke val onder U!; hulle tref in die hart van die Koning se vyande.
6 Teu trono, ó Deus, permanece para todo o sempre; tu governas com cetro de justiça.
7 U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van u koninkryk is 'n regverdige septer.
7 Amas a justiça e odeias o mal; por isso, Deus, o teu Deus, te ungiu. Derramou sobre ti o óleo da alegria mais que sobre qualquer outro.
8 U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid. Daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle.
8 Mirra, aloés e cássia perfumam tuas roupas; em palácios de marfim, instrumentos de cordas te alegram.
9 Al u klere is mirre en alewee en kassie; uit ivoorpaleise maak snarespel U bly.
9 Entre as mulheres de tua corte há filhas de reis; à tua direita, está a rainha, usando joias de ouro puro de Ofir.
10 Dogters van konings is onder u staatsdogters; die koningin staan aan u regterhand in goud van Ofir.
10 Ouça, ó filha de rei; leve a sério o que digo. Esqueça seu povo e sua família,
11 Hoor, o dogter, en kyk en neig u oor, en vergeet u volk en die huis van u vader;
11 pois o rei, seu marido, se encanta com sua beleza; honre-o, pois ele é seu senhor.
12 en as die Koning u skoonheid begeer -- want Hy is u Heer -- buig u dan voor Hom neer.
12 A cidade de Tiro a cobrirá de presentes, os ricos suplicarão por seu favor.
13 En, o dogter van Tirus -- met geskenke sal hulle u guns soek, ja, die rykstes van die mense.
13 A princesa é uma linda noiva, belíssima em seu vestido dourado.
14 Louter heerlikheid is die Koning se dogter daarbinne; van gouddraad is haar kleding.
14 Em suas roupas bordadas, é levada até o rei, acompanhada de suas damas de honra.
15 In veelkleurige gewade word sy na die Koning gelei; jonkvroue agter haar, haar vriendinne, word na U gebring.
15 Formam um grupo alegre e festivo que entra no palácio real.
16 Hulle word gelei met vreugde en gejuig; hulle gaan in die Koning se paleis in.
16 Teus filhos serão reis, como o pai deles; tu os farás governantes de muitas terras.
17 In die plek van u vaders sal u seuns wees; U sal hulle aanstel as vorste in die hele land. [ (Psalms 45:18) U Naam wil ek vermeld van geslag tot geslag; daarom sal die volke U loof vir ewig en altyd. ]
17 Eu darei honra ao teu nome por todas as gerações; por isso, as nações te louvarão para todo o sempre.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 45, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.