Salmos 31

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
1 Em ti, Senhor , me refugio; não seja eu jamais envergonhado; livra-me por tua justiça.
2 By U, o HERE, skuil ek; laat my nooit beskaamd staan nie. Bevry my deur u geregtigheid.
2 Inclina-me os ouvidos, livra-me depressa; sê o meu castelo forte, cidadela fortíssima que me salve.
3 Neig u oor tot my, red my gou; wees vir my 'n rots om in te vlug, 'n baie vaste huis om my te verlos.
3 Porque tu és a minha rocha e a minha fortaleza; por causa do teu nome, tu me conduzirás e me guiarás.
4 Want U is my rots en my bergvesting; en om u Naam ontwil sal U my lei en my bestuur.
4 Tirar-me-ás do laço que, às ocultas, me armaram, pois tu és a minha fortaleza.
5 U sal my laat uitgaan uit die net wat hulle vir my gespan het, want U is my toevlug.
5 Nas tuas mãos, entrego o meu espírito; tu me remiste,
6 In u hand gee ek my gees oor; U het my verlos, HERE, God van trou.
6 Aborreces os que adoram ídolos vãos; eu, porém, confio no
7 Ek haat die wat nietige afgode vereer, maar ,k vertrou op die HERE.
7 Eu me alegrarei e regozijarei na tua benignidade, pois tens visto a minha aflição, conheceste as angústias de minha alma
8 Ek wil juig en bly wees in u goedertierenheid, omdat U my ellende aangesien, my siel in die benoudhede geken het
8 e não me entregaste nas mãos do inimigo; firmaste os meus pés em lugar espaçoso.
9 en my nie oorgelewer het in die hand van die vyand nie; U het my voete op vrye grond laat staan.
9 Compadece-te de mim, Senhor , porque me sinto atribulado; de tristeza os meus olhos se consomem, e a minha alma e o meu corpo.
10 Wees my genadig, HERE, want ek is benoud; van verdriet het my oog mat geword, my siel en my liggaam.
10 Gasta-se a minha vida na tristeza, e os meus anos, em gemidos; debilita-se a minha força, por causa da minha iniquidade, e os meus ossos se consomem.
11 Want my lewe kwyn weg van kommer en my jare van gesug; my krag struikel deur my ongeregtigheid, en my gebeente teer uit.
11 Tornei-me opróbrio para todos os meus adversários, espanto para os meus vizinhos e horror para os meus conhecidos; os que me veem na rua fogem de mim.
12 Vanweë al my teëstanders het ek 'n voorwerp van smaad geword, ja, grootliks vir my bure, en 'n voorwerp van skrik vir my bekendes; die wat my op straat sien, vlug weg van my af.
12 Estou esquecido no coração deles, como morto; sou como vaso quebrado.
13 Ek is vergeet uit die hart, soos 'n dooie; ek het geword soos 'n ding wat lê en vergaan.
13 Pois tenho ouvido a murmuração de muitos, terror por todos os lados; conspirando contra mim, tramam tirar-me a vida.
14 Want ek het die skindertaal van baie gehoor -- skrik rondom! -- terwyl hulle saam raad hou teen my; hulle is van plan om my lewe te neem.
14 Quanto a mim, confio em ti, Senhor . Eu disse: tu és o meu Deus.
15 Maar ,k vertrou op U, o HERE! Ek sê: U is my God.
15 Nas tuas mãos, estão os meus dias; livra-me das mãos dos meus inimigos e dos meus perseguidores.
16 My tye is in u hand; red my uit die hand van my vyande en van my vervolgers.
16 Faze resplandecer o teu rosto sobre o teu servo; salva-me por tua misericórdia.
17 Laat u aangesig skyn oor u kneg, verlos my deur u goedertierenheid.
17 Não seja eu envergonhado, Senhor , pois te invoquei; envergonhados sejam os perversos, emudecidos na morte.
18 HERE, laat my nie beskaamd staan nie, want ek roep U aan; laat die goddelose beskaamd staan, laat hulle verstom in die doderyk!
18 Emudeçam os lábios mentirosos, que falam insolentemente contra o justo, com arrogância e desdém.
19 Laat die valse lippe stom word wat in trotsheid en veragting onbeskaamd spreek teen die regverdige.
19 Como é grande a tua bondade, que reservaste aos que te temem, da qual usas, perante os filhos dos homens, para com os que em ti se refugiam!
20 o, Hoe groot is u goedheid wat U weggelê het vir die wat U vrees, wat U uitgewerk het vir die wat by U skuil, in teenwoordigheid van die mensekinders!
20 No recôndito da tua presença, tu os esconderás das tramas dos homens, num esconderijo os ocultarás da contenda de línguas.
21 U verberg hulle in die skuilplek van u aangesig vir die samesweringe van mense; U steek hulle weg in 'n hut vir die twis van die tonge.
21 Bendito seja o Senhor , que engrandeceu a sua misericórdia para comigo, numa cidade sitiada!
22 Geloofd sy die HERE, want Hy het sy goedertierenheid aan my wonderbaar gemaak, in 'n vaste stad.
22 Eu disse na minha pressa: estou excluído da tua presença. Não obstante, ouviste a minha súplice voz, quando clamei por teu socorro.
23 Ek tog het in my angs gesê: Ek het verdwyn, weg van u oë; nogtans het U die stem van my smekinge gehoor toe ek U aangeroep het om hulp.
23 Amai o Senhor , vós todos os seus santos. O mas retribui com largueza ao soberbo.
24 Julle moet die HERE liefhê, al sy gunsgenote! Die HERE bewaar die getroues en vergeld hom oorvloedig wat trots handel. [ (Psalms 31:25) Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die HERE wag! ]
24 Sede fortes, e revigore-se o vosso coração, vós todos que esperais no

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 31, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.