Salmos 28
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 'n Psalm van Dawid. Ek roep U aan, o HERE! My rots, draai nie stilswygend van my af weg nie, sodat ek nie, as U teenoor my bly swyg, word soos die wat in die kuil neerdaal nie.
1 Ó Senhor Deus, minha rocha, eu peço a tua ajuda! Não deixes de ouvir o meu pedido. Se não me responderes, eu estarei com aqueles que descem ao
2 Hoor die stem van my smekinge as ek U aanroep om hulp, as ek my hande ophef na die binneste van u heiligdom.
2 Ouve-me quando levanto as mãos na direção do teu santo Templo e grito, pedindo a tua ajuda.
3 Ruk my nie weg saam met die goddelose en saam met die werkers van ongeregtigheid nie; wat van vrede spreek met hulle naaste, maar daar is kwaad in hulle hart.
3 Não me castigues juntamente com os maus, com os que praticam más ações. Eles falam como se fossem amigos, mas o coração deles está cheio de maldade.
4 Gee hulle na hul dade en na die boosheid van hul handelinge; gee hulle na die werk van hul hande; vergeld hulle na hulle dade.
4 Castiga essas pessoas pelas suas ações, por todo o mal que têm feito. Dá aos maus o que merecem.
5 Omdat hulle nie let op die dade van die HERE of op die werk van sy hande nie, sal Hy hulle afbreek en hulle nie bou nie.
5 Eles não querem saber do que o nem reparam nos seus atos poderosos; por isso, ele os castigará e os destruirá para sempre.
6 Geloofd sy die HERE, want Hy het die stem van my smekinge gehoor.
6 Louvado seja Deus, o Senhor , pois ele ouviu o meu grito pedindo ajuda.
7 Die HERE is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp; daarom jubel my hart en sal ek Hom loof met my gesang.
7 O Senhor é a minha força e o meu com todo o coração eu confio nele. O por isso, o meu coração está feliz, e eu canto hinos em seu louvor.
8 Die HERE is 'n sterkte vir hulle, en Hy is 'n vesting van verlossing vir sy gesalfde.
8 O Senhor Deus é a força do seu povo. O que ele escolheu.
9 Verlos u volk en seën u erfdeel, en wees vir hulle 'n herder en dra hulle tot in ewigheid.
9 Ó Deus, salva o teu povo e abençoa aqueles que são teus! Sê o pastor deles e cuida deles para sempre.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 28, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.