Salmos 27
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 'n Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?
1 O Senhor Deus é a minha luz e a minha salvação; de quem terei medo? O não ficarei com medo de ninguém.
2 As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet -- my teëstanders en my vyande, ja, myne -- struikel hulle self en val.
2 Quando os maus, os meus inimigos, me atacam e procuram me matar, são eles que tropeçam e caem.
3 Al word 'n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek.
3 Ainda que um exército inteiro me cerque, não terei medo; ainda que os meus inimigos me ataquem, continuarei confiando em Deus.
4 Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel.
4 A Deus, o Senhor , pedi uma coisa, e o que eu quero é só isto: que ele me deixe viver na sua casa todos os dias da minha vida, para sentir, maravilhado, a sua bondade e pedir a sua orientação.
5 Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van sy tent; Hy verhef my op 'n rots.
5 Em tempos difíceis, ele me esconderá no seu abrigo. Ele me guardará no seu Templo e me colocará em segurança no alto de uma rocha.
6 En nou sal my hoof hoog wees bo my vyande rondom my, en ek wil in sy tent offerandes offer saam met trompetgeklank; ek wil sing, ja, psalmsing tot eer van die HERE.
6 Assim vencerei os inimigos que me cercam. Com gritos de alegria, oferecerei eu cantarei e louvarei a Deus, o
7 Hoor, o HERE, ek roep luid; en wees my genadig en antwoord my.
7 Ó Senhor , ouve-me quando eu te chamar! Tem compaixão de mim e responde-me.
8 Van U sê my hart: Soek my aangesig! Ek soek u aangesig, o HERE!
8 Tu disseste: “Venha me adorar.” Eu respondo: “Eu irei te adorar, ó
9 Verberg u aangesig nie vir my nie, wys u kneg nie af in toorn nie: U was my hulp! Verstoot en verlaat my nie, o God van my heil!
9 Não te escondas de mim. Não fiques não rejeites este teu Ó Deus, meu libertador, tu tens sido a minha ajuda; não me deixes, não me abandones.
10 Want my vader en my moeder het my verlaat, maar die HERE sal my aanneem.
10 Ainda que o meu pai e a minha mãe me abandonem, o
11 HERE, leer my u weg en lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande.
11 Ó Senhor Deus, ensina-me a fazer a tua vontade e guia-me por um caminho seguro, pois os meus inimigos são muitos.
12 Gee my nie oor aan die begeerte van my teëstanders nie, want valse getuies het teen my opgestaan, en hy wat geweld uitblaas.
12 Não me entregues nas mãos desses inimigos, que dizem mentiras contra mim e me ameaçam com violência.
13 o, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie....
13 Estou certo de que verei, ainda nesta vida, o
14 Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!
14 Confie no Senhor . Tenha fé e coragem. Confie em Deus, o
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 27, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.