Salmos 1
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA
1 Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;
1 Bem-aventurado o homem que não anda no conselho dos ímpios, não se detém no caminho dos pecadores, nem se assenta na roda dos escarnecedores.
2 maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag.
2 Antes, o seu prazer está na lei do Senhor , e na sua lei medita de dia e de noite.
3 En hy sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.
3 Ele é como árvore plantada junto a corrente de águas, que, no devido tempo, dá o seu fruto, e cuja folhagem não murcha; e tudo quanto ele faz será bem-sucedido.
4 So is die goddelose mense nie, maar soos kaf wat die wind verstrooi.
4 Os ímpios não são assim; são, porém, como a palha que o vento dispersa.
5 Daarom sal die goddelose nie bestaan in die oordeel en die sondaars in die vergadering van die regverdiges nie.
5 Por isso, os perversos não prevalecerão no juízo, nem os pecadores, na congregação dos justos.
6 Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan.
6 Pois o Senhor conhece o caminho dos justos, mas o caminho dos ímpios perecerá.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.