Salmos 19

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
1 Os céus proclamam a glória de Deus; o firmamento demonstra a habilidade de suas mãos.
2 Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.
2 Dia após dia, eles continuam a falar; noite após noite, eles o tornam conhecido.
3 Die een dag stort vir die ander 'n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan:
3 Não há som nem palavras, nunca se ouve o que eles dizem.
4 daar is geen spraak en daar is geen woorde nie -- onhoorbaar is hulle stem.
4 Sua mensagem, porém, chegou a toda a terra, e suas palavras, aos confins do mundo. Deus preparou no céu uma morada para o sol.
5 Hulle meetsnoer gaan uit oor die hele aarde, en hulle woorde tot by die einde van die wêreld. Vir die son het Hy daarin 'n tent gemaak;
5 Dela o sol irrompe como o noivo depois do casamento; alegra-se como o valente guerreiro em seu caminho.
6 en die is soos 'n bruidegom wat uitgaan uit sy slaapkamer; hy is bly soos 'n held om die pad te loop.
6 O sol nasce numa extremidade do céu e realiza seu trajeto até a outra extremidade; nada pode se esconder de seu calor.
7 Sy uitgang is van die einde van die hemel af, en sy omloop tot by die eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie.
7 A lei do S enhor é perfeita e revigora a alma. Os decretos do S e dão sabedoria aos ingênuos.
8 Die wet van die HERE is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die HERE is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.
8 Os preceitos do S enhor são justos e alegram o coração. Os mandamentos do S e iluminam a vida.
9 Die bevele van die HERE is reg: hulle verbly die hart; die gebod van die HERE is suiwer: dit verlig die oë.
9 O temor do S enhor é puro e dura para sempre. As instruções do S e todas elas são corretas.
10 Die vrees van die HERE is rein: dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die HERE is waarheid -- tesame is hulle regverdig.
10 São mais desejáveis que o ouro, mesmo o ouro puro. São mais doces que o mel, mesmo o mel que goteja do favo.
11 Hulle is begeerliker as goud, ja, as baie fyn goud; en soeter as heuning en heuningstroop.
11 São uma advertência para teu servo, grande recompensa para quem os cumpre.
12 Ook word u kneg daardeur gewaarsku; in die onderhouding daarvan is groot loon.
12 Quem é capaz de distinguir os próprios erros? Absolve-me das faltas que me são ocultas.
13 Die afdwalinge -- wie bemerk hulle? Spreek my vry van die wat verborge is.
13 Livra teu servo dos pecados intencionais! Não permitas que me controlem. Então serei inculpável e inocente de grande pecado.
14 Hou u kneg ook terug van moedswillige sondes; laat dit nie oor my heers nie. Dan sal ek onbestraflik wees en vry van groot oortreding. [ (Psalms 19:15) Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o HERE, my rots en my verlosser! ]
14 Que as palavras da minha boca e a meditação do meu coração sejam agradáveis a ti, S minha rocha e meu redentor!

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 19, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.