Salmos 14

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie. Sleg, afskuwelik maak hulle hul dade; daar is niemand wat goed doen nie.
1 Diz o insensato no seu coração: Não há Deus. Corrompem-se e praticam abominação; já não há quem faça o bem.
2 Die HERE het uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra.
2 Do céu olha o Senhor para os filhos dos homens, para ver se há quem entenda, se há quem busque a Deus.
3 Hulle het almal afgewyk, tesame het hulle ontaard; daar is niemand wat goed doen, ook nie een nie.
3 Todos se extraviaram e juntamente se corromperam; não há quem faça o bem, não há nem um sequer.
4 Het al die werkers van ongeregtigheid dan geen kennis nie, die wat my volk opeet asof hulle brood eet? Hulle roep die HERE nie aan nie.
4 Acaso, não entendem todos os obreiros da iniquidade, que devoram o meu povo, como quem come pão, que não invocam o
5 D r het skrik hulle oorweldig, want God is by die regverdige geslag.
5 Tomar-se-ão de grande pavor, porque Deus está com a linhagem do justo.
6 Die raad van die ellendige -- julle kan dit tot skande maak; waarlik, die HERE is sy toevlug.
6 Meteis a ridículo o conselho dos humildes, mas o
7 Ag, mag die verlossing van Israel uit Sion kom! As die HERE die lot van sy volk verander, dan sal Jakob juig, Israel sal bly wees.
7 Tomara de Sião viesse já a salvação de Israel! Quando o então, exultará Jacó, e Israel se alegrará.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 14, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.