Salmos 143

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 'n Psalm van Dawid. o HERE, hoor my gebed; luister tog na my smekinge; verhoor my in u trou, in u geregtigheid.
1 Ouve minha oração, S enhor ; escuta minha súplica! Responde-me, pois és fiel e justo.
2 En gaan nie na die gereg met u kneg nie, want niemand wat leef, is voor u aangesig regverdig nie.
2 Não leves teu servo a julgamento, pois diante de ti ninguém é inocente.
3 Want die vyand vervolg my siel; hy vertrap my lewe teen die grond; hy laat my woon in duisternisse soos hulle wat lankal dood is.
3 Meu inimigo me perseguiu; derrubou-me no chão e obrigou-me a morar em trevas, como as do túmulo.
4 En my gees versmag in my, my hart verstyf in my binneste.
4 Vou perdendo todo o ânimo; estou tomado de medo.
5 Ek dink aan die dae uit die voortyd; ek peins oor al u dade; ek dink n oor die werk van u hande.
5 Lembro-me de tempos passados; reflito em todas as tuas obras e penso em tudo que fizeste.
6 Ek brei my hande tot U uit; my siel dors na U soos 'n uitgedorde land. Sela.
6 Levanto minhas mãos a ti em oração; anseio por ti, como a terra seca tem sede de chuva. Interlúdio
7 Verhoor my tog gou, HERE: my gees beswyk! Verberg u aangesig nie vir my nie, sodat ek nie word soos hulle wat in die kuil neerdaal nie.
7 Vem depressa, S enhor , e responde-me, pois meu ânimo se esvai. Não te afastes de mim, ou morrerei.
8 Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.
8 Faze-me ouvir do teu amor a cada manhã, pois confio em ti. Mostra-me por onde devo andar, pois me entrego a ti.
9 Red my van my vyande, HERE! By U skuil ek.
9 Livra-me de meus inimigos, S enhor , pois me refugio em ti.
10 Leer my om u welbehae te doen, want U is my God. Laat u goeie Gees my lei in 'n gelyk land.
10 Ensina-me a fazer tua vontade, pois tu és meu Deus. Que o teu Espírito bondoso me conduza adiante por um caminho reto e seguro.
11 o HERE, maak my lewend om u Naam ontwil; lei my siel uit die benoudheid, in u geregtigheid.
11 Pela honra do teu nome, S enhor , preserva minha vida. Por tua justiça, tira-me deste sofrimento.
12 En vernietig my vyande in u goedertierenheid, en bring hulle almal om wat my as vyand behandel; want ek is u kneg.
12 Por teu amor, acaba com meus inimigos e destrói meus adversários, pois sou teu servo.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 143, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.