Salmos 140
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
1 Ó S enhor , livra-me dos perversos; protege-me dos violentos,
2 Red my, HERE, van die kwaaddoeners, bewaar my vir die manne van geweld;
2 dos que tramam o mal em seu coração e provocam tumultos o tempo todo.
3 wat slegte dinge in die hart bedink, wat elke dag stryd verwek.
3 Sua língua fere como uma serpente; veneno de víbora goteja de seus lábios. Interlúdio
4 Hulle maak hul tong skerp soos 'n slang; gif van 'n adder is onder hulle lippe. Sela.
4 Ó S enhor , protege-me das mãos dos perversos; guarda-me dos violentos, pois eles tramam contra mim.
5 Bewaar my, HERE, vir die hande van die goddelose; behoed my vir die manne van geweld wat planne beraam om my voete weg te stoot.
5 Os orgulhosos me prepararam uma armadilha; estenderam uma rede e armaram ciladas ao longo do caminho. Interlúdio
6 Trotsaards het vir my 'n vangnet gespan en toue; hulle het 'n net uitgespan aan die kant van die pad; strikke het hulle vir my gestel. Sela.
6 Eu disse ao S enhor : “Tu és meu Deus!”; ouve, S
7 Ek het tot die HERE gesê: U is my God; luister tog, HERE, na die stem van my smekinge!
7 Ó Soberano S enhor , meu salvador poderoso, tu me protegeste no dia da batalha.
8 HERE Here, Sterkte van my heil, U beskut my hoof in die dag van stryd!
8 S enhor , não dês aos perversos o que desejam; não permitas que seus planos maldosos tenham sucesso, para que não se encham de orgulho. Interlúdio
9 HERE, gee tog nie die begeertes van die goddelose nie; laat sy listige plan nie geluk, sodat hulle hul verhef nie. Sela.
9 Sejam destruídos meus inimigos pelo mesmo mal que tramaram contra mim.
10 Wat betref die hoof van die wat my omring -- laat die onheil van hulle lippe hulle oordek.
10 Caiam sobre eles brasas ardentes; sejam atirados no fogo, ou em poços fundos de onde não poderão escapar.
11 Laat vurige kole op hulle afgegooi word; mag Hy hulle laat val in die vuur, in kuile, sodat hulle nie weer opstaan nie!
11 Não permitas que os mentirosos prosperem em nossa terra; derrama a calamidade sobre os violentos.
12 Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld -- laat die ongeluk hom jaag met slag op slag.
12 Sei, porém, que o S enhor defenderá a causa dos aflitos; ele fará justiça aos pobres.
13 Ek weet dat die HERE die regsaak van die ellendige, die reg van die behoeftiges sal behartig. [ (Psalms 140:14) Sekerlik, die regverdiges sal u Naam loof, die opregtes sal voor u aangesig woon. ]
13 Certamente os justos louvarão teu nome; os íntegros viverão em tua presença.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 140, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.