Salmos 112

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Halleluja! Alef. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, Bet. wat 'n groot welbehae in sy gebooie het.
1 Aleluia! Bem-aventurado o homem que teme ao e se compraz nos seus mandamentos.
2 Gimel. Sy nageslag sal geweldig wees op die aarde; Dalet. die geslag van die opregtes sal geseënword.
2 A sua descendência será poderosa na terra; será abençoada a geração dos justos.
3 He. Oorvloed en rykdom is in sy huis; Wau. en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid.
3 Na sua casa há prosperidade e riqueza, e a sua justiça permanece para sempre.
4 Sajin. Vir die opregtes gaan Hy op as 'n lig in die duisternis: Get. genadig en barmhartig en regverdig.
4 Ao justo, nasce luz nas trevas; ele é benigno, misericordioso e justo.
5 Tet. Gelukkig die man wat hom ontferm en uitleen, Jod. wat sy sake volgens reg besorg.
5 Ditoso o homem que se compadece e empresta; ele defenderá a sua causa em juízo;
6 Kaf. Want hy sal nooit wankel nie; Lamed. die regverdige sal in ewige gedagtenis wees.
6 não será jamais abalado; será tido em memória eterna.
7 Mem. Hy vrees nie vir slegte tyding nie; Noen. sy hart is gerus, vol vertroue op die HERE.
7 Não se atemoriza de más notícias; o seu coração é firme, confiante no
8 Samek. Vas is sy hart, hy vrees nie. Ajin. totdat hy op sy teëstanders neersien.
8 O seu coração, bem firmado, não teme, até ver cumprido, nos seus adversários, o seu desejo.
9 Pe. Hy strooi uit, hy gee aan die behoeftiges; Sade. sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid; Kof. sy horing word verhoog in eer.
9 Distribui, dá aos pobres; a sua justiça permanece para sempre, e o seu poder se exaltará em glória.
10 Resj. Die goddelose sien dit en is vererg; Sjin. hy kners met sy tande en smelt weg; Tau. die begeerte van die goddelose mense vergaan.
10 O perverso vê isso e se enraivece; range os dentes e se consome; o desejo dos perversos perecerá.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 112, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.