Salmos 111
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Halleluja! Alef. Ek wil die HERE loof van ganser harte; Bet. in die kring van die opregtes en in die vergadering.
1 Louvado seja o S enhor ! De todo o meu coração darei graças ao S quando me reunir com os justos.
2 Gimel. Die werke van die HERE is groot; Dalet. nagespeur word hulle deur almal wat daar 'n welbehae in het.
2 Como são grandiosas as obras do S enhor ! Todos que têm prazer nele devem nelas meditar.
3 He. Sy dade is majesteit en heerlikheid; Wau. en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid.
3 Tudo que ele faz revela sua glória e majestade; sua justiça permanece para sempre.
4 Sajin. Hy het vir sy wonders 'n gedagtenis gestig; Get. die HERE is genadig en barmhartig.
4 Ele nos faz recordar suas maravilhas; o S
5 Tet. Aan die wat Hom vrees, het Hy spys gegee; Jod. Hy dink vir ewig aan sy verbond.
5 Dá alimento aos que o temem, lembra-se sempre de sua aliança.
6 Kaf. Hy het die krag van sy werke aan sy volk bekend gemaak, Lamed. deur hulle die erfdeel van die heidene te gee.
6 Mostrou seu poder ao seu povo ao lhe dar as terras de outras nações.
7 Mem. Die werke van sy hande is trou en reg; Noen. al sy bevele is betroubaar.
7 Tudo que ele faz é justo e bom; todos os seus mandamentos são confiáveis.
8 Samek. Vasgestel is hulle vir altyd, vir ewig; Ajin. uitgevoer in trou en opregtheid.
8 São verdadeiros para sempre; devem ser obedecidos com fidelidade e retidão.
9 Pe. Hy het aan sy volk verlossing gestuur; Sade. Hy het sy verbond vir ewig ingestel; Kof. sy Naam is heilig en vreeslik.
9 Ele pagou o resgate por seu povo, garantiu para sempre sua aliança com eles; seu nome é santo e temível!
10 Resj. Die vrees van die HERE is die beginsel van die wysheid; Sin. almal wat dit beoefen, het 'n goeie verstand. Tau. Sy lof bestaan tot in ewigheid.
10 O temor do S enhor é o princípio do conhecimento; todos que obedecem a seus mandamentos mostram bom senso. Louvem-no para sempre!
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 111, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.