Salmos 10
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 o HERE, waarom staan U so ver weg en hou U verborge in tye van benoudheid?
1 Ó S enhor , por que permaneces distante? Por que te escondes em tempos de aflição?
2 In sy trotsheid vervolg die goddelose die ellendige. Laat hulle gegryp word in die listige planne wat hulle uitgedink het!
2 O perverso, em sua arrogância, persegue o pobre; que seja pego em suas próprias tramas.
3 Want die goddelose juig oor die begeerte van sy siel; en hy seën hom wat onregverdige wins maak, hy verag die HERE.
3 Pois conta vantagem de seus desejos maus; elogia os gananciosos e amaldiçoa o S
4 Die goddelose, met sy neus in die hoogte, sê: Hy ondersoek nie: daar is geen God nie -- dit is al sy gedagtes!
4 O perverso é orgulhoso demais para buscá-lo; seus planos não levam em conta que Deus existe.
5 Sy weë is altyd voorspoedig; hoog daarbo is u gerigte, weg van hom af; al sy teëstanders -- hy blaas op hulle.
5 No entanto, é bem-sucedido em tudo que faz; não vê que teu castigo o aguarda e despreza todos os seus inimigos.
6 Hy sê in sy hart: Ek sal nie wankel nie; van geslag tot geslag is ek die een wat nie in die ongeluk sal wees nie.
6 Pensa: “Nenhum mal nos atingirá; nunca teremos problemas!”.
7 Sy mond is vol van vloek en van bedrog en verdrukking; onder sy tong is moeite en onreg.
7 Sua boca é cheia de maldições, mentiras e ameaças; em sua língua há violência e maldade.
8 Hy sit in die hinderlae by die dorpe; in skuilplekke maak hy die onskuldige dood; sy oë loer op die ongelukkige.
8 Fica de tocaia nos povoados, à espera para matar inocentes; está sempre à procura de vítimas indefesas.
9 Hy loer in die skuilhoek soos 'n leeu in sy lêplek; hy loer om die ellendige te vang; hy vang die ellendige deur sy net toe te trek;
9 Como o leão à espreita em seu esconderijo, aguarda para atacar os desamparados. Como o caçador, ele os apanha e os arrasta dali.
10 en verbryseld sink die terneer, en die ongelukkiges val in sy mag.
10 As vítimas indefesas são esmagadas; caem sob a força do perverso.
11 Hy sê in sy hart: God vergeet dit; Hy verberg sy aangesig; vir ewig sien Hy dit nie.
11 O perverso diz consigo: “Deus não se importa! Fechou os olhos e não vê o que faço!”.
12 Staan op, HERE! o God, hef u hand op; vergeet die ellendiges nie!
12 Levanta-te, S enhor ! Castiga o perverso, ó Deus! Não te esqueças dos indefesos!
13 Die goddelose, waarom verag hy God en sê in sy hart: U soek dit nie?
13 Por que o perverso continua a desprezar a Deus? Ele pensa: “Deus jamais me pedirá contas”.
14 U het dit gesien; want U aanskou die moeite en verdriet, sodat 'n mens dit in u hand sal gee. Aan U gee die ongelukkige dit oor; U was 'n helper van die wees.
14 Tu, porém, vês o sofrimento e a angústia que ele causa; observa-o e castiga-o. O indefeso confia em ti; tu amparas o órfão.
15 Verbreek die arm van die goddelose en slegte; besoek sy goddeloosheid totdat U niks vind nie!
15 Quebra os braços dessa gente má e perversa; pede contas de sua maldade até nada mais restar.
16 Die HERE is Koning vir ewig en altyd; die heidene het vergaan uit sy land.
16 O S enhor é rei para todo o sempre! As nações desaparecerão de sua terra.
17 HERE, U het die begeerte van die ootmoediges gehoor; U sal hulle hart versterk, u oor sal luister
17 Tu, S enhor , conheces o desejo dos humildes; ouvirás seu clamor e os confortarás.
18 om aan die wees en verdrukte reg te doen. Geen mens uit die aarde sal langer voortgaan om skrik aan te jaag nie.
18 Farás justiça ao órfão e ao oprimido, para que nenhum simples mortal volte a lhes causar terror.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 10, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.