Sofonias 3
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Wee die opstandige en die besoedelde, die verdrukkende stad.
1 Que aflição espera Jerusalém, cidade rebelde e impura, cheia de violência e opressão!
2 Dit luister na geen stem nie, dit neem geen tugtiging aan nie; op die HERE vertrou dit nie, tot sy God kom dit nie nader nie.
2 Ninguém pode lhe dizer coisa alguma; ela recusa toda correção. Não confia no S nem se aproxima de seu Deus.
3 Sy vorste binne-in hom is brullende leeus; sy regters is aandwolwe wat niks vir die môre oorlaat nie.
3 Seus líderes são como leões que rugem, caçando suas vítimas. Seus juízes são como lobos ao cair da noite, que não deixam vestígio de suas presas ao amanhecer.
4 Sy profete is ligsinnig, trouelose manne, sy priesters verontreinig wat heilig is, hulle verkrag die wet.
4 Seus profetas são mentirosos arrogantes que buscam os próprios interesses. Seus sacerdotes profanam o templo ao transgredir a lei de Deus.
5 Die HERE is regverdig binne-in hom, Hy doen geen onreg nie; elke môre laat Hy sy reg aan die lig kom, dit ontbreek nooit nie; maar die kwaaddoener ken geen skaamte nie.
5 Mas o S enhor ainda está na cidade e não pratica o mal. A cada dia, ele faz justiça e nunca falha; os perversos, porém, não se envergonham.
6 Ek het nasies uitgeroei, hulle hoekvestings is vernietig; hulle strate het Ek verwoes, sodat niemand meer verbygaan nie; hulle stede is verniel, sodat daar geen mens, geen inwoner in is nie.
6 “Exterminei as nações, destruí suas torres. Suas ruas ficaram desertas, suas cidades são ruínas caladas. Não há sobreviventes, nem um sequer.
7 Ek het gesê: Mag jy My maar vrees, tugtiging aanneem! Dan sou sy woonplek nie uitgeroei word nie, nie plaasvind alles wat Ek teen hom bestel het nie. Nogtans het hulle met ywer al hulle handelinge bederwe.
7 Pensei: ‘Agora eles me temerão! Certamente ouvirão minhas advertências! Então não precisarei feri-los outra vez, nem destruir suas casas’. Mas eles continuam a se levantar cedo para praticar todo tipo de maldade.
8 Daarom, verwag My, spreek die HERE, op die dag wat Ek My gereed maak vir die buit; want dit is my strafoordeel om nasies te versamel, koninkryke te vergader om my grimmigheid oor hulle uit te stort, al die gloed van my toorn. Want die ganse aarde sal deur die vuur van my ywer verteer word!
8 Portanto, sejam pacientes”, diz o S enhor , “pois em breve me levantarei para acusar essas nações. Resolvi juntar os reinos da terra e derramar sobre eles minha ira ardente. Toda a terra será consumida pelo fogo de meu zelo.
9 Want dan sal Ek aan die volke rein lippe toebring, sodat hulle almal die Naam van die HERE sal aanroep en Hom met 'n eenparige skouer sal dien.
9 “Então purificarei os lábios dos povos, para que possam se reunir e adorar o S
10 Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande bring.
10 Meu povo dispersado, que vive além dos rios da Etiópia, virá para apresentar suas ofertas.
11 Op die dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie.
11 Naquele dia, vocês não precisarão se envergonhar, pois já não serão rebeldes contra mim. Removerei de seu meio os orgulhosos; não haverá mais arrogância em meu santo monte.
12 En Ek sal tussen jou in laat oorbly 'n ellendige en geringe volk wat by die Naam van die HERE skuiling soek.
12 Só restarão os pobres e os humildes, pois eles confiam no nome do S
13 Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie.
13 O remanescente de Israel não cometerá injustiça; não mentirão nem enganarão uns aos outros. Comerão e dormirão em segurança, e não haverá quem os atemorize.”
14 Jubel, o dogter van Sion, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o dogter van Jerusalem!
14 Cante, ó filha de Sião! Grite bem alto, ó Israel! Alegre-se e exulte de todo coração, ó preciosa Jerusalém!
15 Die HERE het jou oordele opgehef, jou vyand weggeveeg; die koning van Israel, die HERE is by jou, jy sal geen kwaad meer vrees nie.
15 Pois o S enhor removerá as acusações contra você e dispersará os exércitos de seu inimigo. O S estará em seu meio, e você nunca mais temerá a calamidade.
16 In die dag sal aan Jerusalem gesê word: Vrees nie, o Sion, laat jou hande nie slap hang nie!
16 Naquele dia, se anunciará em Jerusalém: “Anime-se, ó Sião! Não tenha medo!
17 Die HERE jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.
17 Pois o S enhor , seu Deus, está em seu meio; ele é um Salvador poderoso. Ele se agradará de vocês com exultação e acalmará todos os seus medos com amor; ele se alegrará em vocês com gritos de alegria!”.
18 Die wat bedroef is, ver weg van die fees, versamel Ek; hulle hoort by jou, die smaad druk swaar op hulle.
18 “Juntarei os que choram por não participarem das festas sagradas; nunca mais serão envergonhados.
19 Kyk, in die tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle maak tot 'n lof en tot 'n roem wie se skande oor die hele aarde was.
19 Tratarei severamente todos que os oprimiram; salvarei os fracos e indefesos. Aos que antes foram exilados, darei reconhecimento e honra nas terras em que sofreram humilhação.
20 — ausente —
20 Naquele dia, reunirei vocês e os trarei para casa. Eu lhes darei honra e reconhecimento entre todas as nações da terra, e os restaurarei diante dos olhos delas. Eu, o S
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Sofonias 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.