Sofonias 2

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Kom tot julleself, ja, kom tot inkeer, o nasie wat nie skaam word nie!
1 Reúna-se, ajunte-se, ó nação desavergonhada!
2 Voordat die besluit baar -- soos kaf gaan die dag verby -- voordat daar oor julle kom die toorngloed van die HERE, voordat oor julle kom die dag van die toorn van die HERE.
2 Reúna-se antes que comece o julgamento, antes que o tempo passe como palha levada pelo vento. Tome uma providência agora, antes que caia a terrível fúria do S e comece o dia da ira do S
3 Soek die HERE, o alle ootmoediges van die land, wat sy ordening onderhou; soek geregtigheid, soek ootmoedigheid -- miskien sal julle verborge bly op die dag van die toorn van die HERE.
3 Todos vocês, humildes, busquem o S enhor e sigam suas ordens. Busquem a justiça e vivam com humildade; talvez o S
4 Want Gasa sal verlate wees en Askelon tot verwoesting; Asdod sal op die helder middag verdryf word, en Ekron sal ontwortel word.
4 Gaza e Ascalom serão abandonadas, Asdode e Ecrom, demolidas.
5 Wee die inwoners van die kusstreek, die nasie van die Kretiërs! Die woord van die HERE is teen julle, Kana„n, land van die Filistyne -- Ek verdelg jou, sodat daar niemand meer woon nie.
5 Que aflição espera vocês, filisteus, que vivem no litoral e na terra de Canaã, pois este julgamento também é contra vocês! O S até que não reste ninguém em seu meio.
6 En die kusstreek sal weiplekke met putte wees vir herders en krale vir kleinvee.
6 O litoral filisteu se transformará em pasto, lugar de acampamento de pastores e de currais para os rebanhos.
7 En dit sal wees 'n deel vir die oorblyfsel van die huis van Juda: hulle sal daarop wei; hulle sal saans in die huise van Askelon gaan lê, want die HERE hulle God sal op hulle ag gee en hulle lot verander.
7 O remanescente da tribo de Judá ali se alimentará e, à noite, descansará nas casas abandonadas de Ascalom. Pois o S e, em sua bondade, os restaurará.
8 Ek het gehoor die smaadtaal van Moab en die beskimpinge van die kinders van Ammon, waarmee hulle my volk gesmaad het, en hoe hulle hul groot gehou het teen sy grondgebied.
8 “Ouvi a zombaria dos moabitas e os insultos dos amonitas, que riem de meu povo e invadem suas fronteiras.
9 Daarom, so waar as Ek leef, spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: Moab sal word soos Sodom en die kinders van Ammon soos Gomorra -- 'n veld van brandnekels en soutpanne en 'n verwoesting vir ewig; die oorblyfsel van my volk sal hulle berowe, en die res van my nasie sal hulle beërwe.
9 Agora, tão certo como eu vivo”, diz o S “Moabe e Amom serão destruídas, como Sodoma e Gomorra. Sua terra será um lugar de urtigas, de poços de sal e desolação sem fim. O remanescente de meu povo os saqueará e tomará sua terra.”
10 Dit oorkom hulle vir hul trotsheid, want hulle het geskimp op en hulle groot gehou teen die volk van die HERE van die leërskare.
10 Eles receberão o castigo merecido por seu orgulho, pois zombaram do povo do S
11 Vreeslik sal die HERE teen hulle wees, want Hy laat al die gode van die aarde wegkwyn; sodat hulle Hom kan aanbid elkeen uit sy woonplek, al die kuslande van die nasies.
11 O S enhor os encherá de terror quando destruir todos os deuses da terra. Então nações de todo o mundo adorarão o S cada uma em sua terra.
12 Ook julle, o Kusiete, deurboordes van my swaard is hulle.
12 “Vocês, etíopes, também serão mortos por minha espada”, diz o S
13 Dan sal Hy sy hand uitstrek teen die noorde, en Hy sal Assur vernietig en Ninev, tot 'n verwoesting maak, dor soos die woestyn.
13 E, com sua mão, ele ferirá as terras do norte e destruirá a terra da Assíria. Fará de Nínive uma terra vazia e desolada, seca como um deserto.
14 En binne-in die stad sal troppe vee lê en allerhande gediertes by troppe, die pelikaan sowel as die krimpvarkie op sy kapitele vernag; hoor! daar word gesing in die venster; verwoesting sit op die drumpel, want hulle het die sederwerk afgeruk.
14 A cidade orgulhosa se tornará pasto para rebanhos e gado, e toda espécie de animal selvagem ali descansará. A coruja do deserto e o mocho se alojarão no alto de suas colunas arruinadas, e pelas janelas se ouvirá o som das aves. O entulho fechará as entradas, e os painéis de cedro ficarão expostos.
15 Dit is die uitgelate stad wat so veilig gewoon het, wat in sy hart gesê het: Dit is ek, en niemand anders nie! Hoe het dit 'n verwoesting geword, 'n lêplek vir wilde diere! Almal wat daar verbytrek, spot, skud met die hand.
15 Essa é a cidade barulhenta, que antes vivia em segurança. Dizia com orgulho: “Sou a mais poderosa das cidades! Não há outra igual a mim!”. Agora, porém, vejam como ficou em ruínas, morada de animais selvagens. Todos que passarem por ela rirão de desprezo e sacudirão o punho em provocação.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Sofonias 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.