Romanos 16

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Ek beveel by julle aan ons suster F,b,, wat 'n dienares is van die gemeente in Kenchr,ë,
1 Recomendo-vos a nossa irmã Febe, que é diaconisa da igreja de Cêncris,
2 dat julle haar ontvang in die Here, soos dit die heiliges betaam, en haar bystaan in elke saak waarin sy julle nodig mag hê. Want sy was vir baie 'n beskermster en ook vir my.
2 para que a recebais no Senhor, dum modo digno dos santos, e a ajudeis em qualquer coisa que de vós venha a precisar; porque ela tem ajudado a muitos e também a mim.
3 Groet Prisc¡lla en Aquila, my medewerkers in Christus Jesus,
3 Saudai Prisca e Áquila, meus cooperadores em Cristo Jesus;
4 wat vir my hulle lewe gewaag het; nie ek alleen dank hulle nie, maar ook al die gemeentes van die heidene.
4 pela minha vida eles expuseram as suas cabeças. E isso lhes agradeço, não só eu, mas também todas as igrejas dos gentios.
5 Groet ook die gemeente by hulle aan huis. Groet Ep,netus, my geliefde, wat die eersteling van Ach je is vir Christus.
5 Saudai também a comunidade que se reúne em sua casa. Saudai o meu querido Epêneto, que foi as primícias da Ásia para Cristo.
6 Groet Maria wat baie vir ons gearbei het.
6 Saudai Maria, que muito trabalhou por vós.
7 Groet Andron¡cus en Junias, my stamgenote en my medegevangenes, wat in aansien is onder die apostels en reeds voor my in Christus gewees het.
7 Saudai Andrônico e Júnias, meus parentes e companheiros de prisão, os quais são muito estimados entre os apóstolos e se tornaram discípulos de Cristo antes de mim.
8 Groet Amplias, my geliefde in die Here.
8 Saudai Ampliato, amicíssimo meu no Senhor.
9 Groet Urb nus, ons medewerker in Christus, en St chis, my geliefde.
9 Saudai Urbano, nosso colaborador em Cristo Jesus, e o meu amigo Estáquis.
10 Groet Ap,lles, die beproefde in Christus. Groet hulle wat van die huis van Aristobulus is.
10 Saudai Apeles, provado em Cristo. Saudai aqueles que são da casa de Aristóbulo.
11 Groet Herodion, my stamgenoot. Groet hulle wat van die huis van Narc¡ssus is, die wat in die Here is.
11 Saudai Herodião, meu parente. Saudai os que são da família de Narciso, que estão no Senhor.
12 Groet Trif,na en Trifosa, vroue wat in die Here arbei. Groet P,rsis, die geliefde vrou, wat baie in die Here gearbei het.
12 Saudai Trifena e Trifosa, que trabalham para o Senhor. Saudai a estimada Pérside, que muito trabalhou para o Senhor.
13 Groet Rufus, die uitverkorene in die Here, en sy moeder en myne.
13 Saudai Rufo, escolhido no Senhor, e sua mãe, que considero como minha.
14 Groet As¡nkritus, Flegon, Hermas, P trobas, Hermes en die broeders wat saam met hulle is.
14 Saudai Asíncrito, Flegonte, Hermes, Pátrobas, Hermas e os irmãos que estão com eles.
15 Groet Filologus en Julia, N,reus en sy suster en Ol¡mpas en al die heiliges wat saam met hulle is.
15 Saudai Filólogo e Júlia, Nereu e sua irmã, Olímpio e todos os irmãos que estão com eles.
16 Groet mekaar met 'n heilige kus. Die gemeentes van Christus groet julle.
16 Saudai-vos uns aos outros com ósculo santo. Todas as igrejas de Cristo vos saúdam.
17 En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle.
17 Rogo-vos, irmãos, que desconfieis daqueles que causam divisões e escândalos, apartando-se da doutrina que recebestes. Evitai-os!
18 Want sulke mense dien nie onse Here Jesus nie, maar hulle eie buik; en hulle verlei deur hul vriendelike en mooi woorde die harte van die eenvoudiges.
18 Esses tais não servem a Cristo nosso Senhor, mas ao próprio ventre. E com palavras adocicadas e linguagem lisonjeira enganam os corações simples.
19 Want julle gehoorsaamheid het algemeen bekend geword. Daarom verbly ek my oor julle, en ek wens dat julle wys mag wees teenoor wat goed is, maar onskuldig teenoor wat sleg is.
19 A vossa obediência se tornou notória em toda parte, razão por que eu me alegro a vosso respeito. Mas quero que sejais prudentes no tocante ao bem, e simples no tocante ao mal.
20 En die God van vrede sal die Satan spoedig onder julle voete verbrysel. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen.
20 O Deus da paz em breve não tardará a esmagar Satanás debaixo dos vossos pés. A graça de nosso Senhor Jesus Cristo esteja convosco!
21 Timothes, my medewerker, groet julle, en Lucius en Jason en Sos¡pater, my stamgenote.
21 Saúdam-vos Timóteo, meu cooperador, Lúcio, Jasão e Sosípatro, meus parentes.
22 Ek, T,rtius, wat die brief geskryf het, groet julle in die Here.
22 Eu, Tércio, que escrevi esta carta, vos saúdo no Senhor.
23 Gajus, my gasheer en ook van die hele gemeente, groet julle. Er stus, die penningmeester van die stad, en die broeder Quartus groet julle.
23 Saúda-vos Gaio, meu hospedeiro, e de toda a Igreja.
24 Die genade van die Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
24 Saúda-vos Erasto, tesoureiro da cidade, e Quarto, nosso irmão.
25 Aan Hom dan wat magtig is om julle te versterk volgens my evangelie en die prediking van Jesus Christus, ooreenkomstig die openbaring van die verborgenheid wat eeue lank verswyg is,
25 Àquele que é poderoso para vos confirmar, segundo o meu Evangelho, na pregação de Jesus Cristo - conforme a revelação do mistério, guardado em segredo durante séculos,
26 maar nou geopenbaar is en deur die profetiese Skrifte bekend gemaak is onder al die heidene, volgens die bevel van die ewige God, tot gehoorsaamheid van die geloof
26 mas agora manifestado por ordem do eterno Deus e, por meio das Escrituras proféticas, dado a conhecer a todas as nações, a fim de levá-las à obediência da fé - ,
27 aan die alleenwyse God, aan Hom die heerlikheid deur Jesus Christus tot in ewigheid! Amen.
27 a Deus, único, sábio, por Jesus Cristo, glória por toda a eternidade! Amém.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Romanos 16, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.