Oséias 8

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 Die basuin aan jou mond! Soos 'n arend skiet dit neer op die huis van die HERE! Omdat hulle my verbond oortree het en teen my wet gesondig het.
1 "Coloquem a trombeta em seus lábios! É como uma águia sobre o templo do Senhor, porquanto quebraram a minha aliança e se rebelaram contra a minha Lei.
2 My roep hulle toe: My God, ons, Israel, ken U.
2 Israel clama a mim: ‘Ó nosso Deus, nós te reconhecemos! ’
3 Israel het die goeie verwerp -- die vyand sal hom agtervolg!
3 Mas Israel rejeitou o que é bom; um inimigo o perseguirá.
4 Hulle het konings aangestel, maar nie uit My nie; hulle het vorste gekies, maar sonder my wete; van hul silwer en goud het hulle vir hul afgode gemaak tot hulle verderf.
4 Eles instituíram reis sem o meu consentimento; escolheram líderes sem a minha aprovação. Com prata e ouro fizeram ídolos para si, para a sua própria destruição.
5 Jou kalf, o Samar¡a, is afskuwelik; my toorn is teen hulle ontvlam. Hoe lank sal hulle tot reinheid onbekwaam wees?
5 Lance fora o seu ídolo em forma de bezerro, ó Samaria! A minha ira se acende contra eles. Até quando serão incapazes de pureza?
6 Want dit is ook uit Israel: 'n smid het dit gemaak, en dit is geen god nie; maar tot splinters sal dit word -- die kalf van Samar¡a.
6 Este bezerro procede de Israel! Um escultor o fez. Ele não é Deus. Será partido em pedaços o bezerro de Samaria.
7 Want hulle saai wind, maar hulle sal storm maai; dit het geen halm nie; wat uitspruit, lewer geen meel op nie; selfs as dit iets oplewer, sou vreemdelinge dit verslind.
7 "Eles semeiam vento e colhem tempestade. O talo não tem espiga; não produzirá farinha. Caso produzisse o trigo, estrangeiros o devorariam.
8 Israel is verslind; alreeds is hulle onder die volke soos iets wat waardeloos is.
8 Israel é devorado; agora está entre as nações como algo sem valor.
9 Want hulle het opgetrek na Assur -- 'n wilde-esel wat eiesinnig rondloop, is Efraim! -- hulle het onwettige bondgenootskappe gewerf.
9 Pois eles foram para a Assíria. O jumento selvagem mantém-se livre, mas Efraim vendeu-se para os seus amantes.
10 Ook al werf hulle onder die volke, Ek sal hulle nou saamraap, en hulle sal begin minder word weens die laste deur die koning van die vorste opgelê.
10 Embora se tenham vendido às nações, agora os ajuntarei, e logo começarão a definhar sob a opressão do rei poderoso.
11 Want Efraim het die altare vermenigvuldig om te sondig -- die altare het vir hom tot sonde geword.
11 "Embora Efraim tenha construído muitos altares para ofertas pelo pecado, eles se tornaram altares para o pecado.
12 Ek het hom tien duisende leringe van my wet voorgeskrywe, maar dit word as iets vreemds geag.
12 Eu lhes escrevi todos os ensinos da minha Lei, mas eles os consideraram algo estranho.
13 Slagoffers, My aangebied, offer hulle -- vleis is dit, en hulle eet; die HERE het geen behae daarin nie. Nou sal Hy aan hulle ongeregtigheid dink en oor hulle sondes besoeking doen; hulle sal teruggaan na Egipte.
13 Eles me oferecem sacrifícios e comem a carne, mas o Senhor não se agrada deles. Doravante, ele se lembrará da impiedade deles e castigará os seus pecados: eles voltarão para o Egito.
14 Omdat Israel sy Maker vergeet en paleise gebou het, en Juda 'n menigte versterkte stede, daarom sal Ek 'n vuur in sy stede slinger wat sy paleise sal verteer.
14 Israel esqueceu o seu Criador e construiu palácios; Judá fortificou muitas cidades. Mas sobre as suas cidades enviarei fogo que consumirá suas fortalezas. "

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Oséias 8, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.