Oséias 6
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA
1 Kom en laat ons terugkeer tot die HERE; want Hy het verskeur en sal ons genees, Hy het geslaan en sal ons verbind.
1 Vinde, e tornemos para o Senhor , porque ele nos despedaçou e nos sarará; fez a ferida e a ligará.
2 Hy sal ons n twee dae lewend maak, op die derde dag ons laat opstaan, sodat ons voor sy aangesig kan lewe.
2 Depois de dois dias, nos revigorará; ao terceiro dia, nos levantará, e viveremos diante dele.
3 En laat ons ken -- laat ons dit najaag om die HERE te ken; sy opgang is so seker soos die dagbreek, en Hy sal tot ons kom soos die reën, soos die laat reëns wat die aarde besproei.
3 Conheçamos e prossigamos em conhecer ao Senhor ; como a alva, a sua vinda é certa; e ele descerá sobre nós como a chuva, como chuva serôdia que rega a terra.
4 Wat sal Ek met jou doen, o Efraim; wat sal Ek met jou doen, o Juda? aangesien julle liefde is soos 'n môre wolk en soos 'n dou wat vroeg weer verdwyn.
4 Que te farei, ó Efraim? Que te farei, ó Judá? Porque o vosso amor é como a nuvem da manhã e como o orvalho da madrugada, que cedo passa.
5 Daarom het Ek hulle neergekap deur die profete, hulle gedood deur die woorde van my mond, en die oordele oor jou kom te voorskyn soos 'n ligstraal.
5 Por isso, os abati por meio dos profetas; pela palavra da minha boca, os matei; e os meus juízos sairão como a luz.
6 Want Ek het 'n behae in liefde en nie in offerande nie, en in kennis van God meer as in brandoffers.
6 Pois misericórdia quero, e não sacrifício, e o conhecimento de Deus, mais do que holocaustos.
7 Maar hulle het soos Adam die verbond oortree, daar het hulle troueloos teen My gehandel.
7 Mas eles transgrediram a aliança, como Adão; eles se portaram aleivosamente contra mim.
8 G¡lead is 'n stad van kwaaddoeners, vol bloedspore.
8 Gileade é a cidade dos que praticam a injustiça, manchada de sangue.
9 En soos 'n rower op die loer lê, loer 'n priesterbende; hulle pleeg moord op die pad na Sigem, ja, hulle het skandelike dade gedoen.
9 Como hordas de salteadores que espreitam alguém, assim é a companhia dos sacerdotes, pois matam no caminho para Siquém; praticam abominações.
10 In die huis van Israel het Ek 'n afskuwelike ding gesien: Efraim het daar tot hoerery verval, Israel is verontreinig.
10 Vejo uma coisa horrenda na casa de Israel: ali está a prostituição de Efraim; Israel está contaminado.
11 Ook vir jou, o Juda, is daar 'n oes beskik as Ek die lot van my volk verander.
11 Também tu, ó Judá, serás ceifado.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Oséias 6, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.