Oséias 5

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Hoor dit, o priesters, en let op, o huis van Israel, en gee gehoor, o huis van die koning! Want die vonnis raak julle, omdat julle vir Mispa 'n vangnet geword het en 'n uitgespreide net op Tabor.
1 “Ouçam isto, sacerdotes! Prestem atenção, líderes de Israel! Escutem, membros da família real; foi pronunciada a sentença contra vocês, pois conduziram meu povo a uma armadilha, em Mispá e em Tabor.
2 Ja, in verderflike praktyke verdiep die afvalliges hulle, maar Ek sal hulle almal tot tugtiging wees.
2 Os rebeldes promoveram grande matança, mas eu os castigarei pelo que fizeram.
3 Ek ken Efraim, en Israel is vir My nie verborge nie; want nou het jy owerspel bedrywe, o Efraim! Israel is verontreinig.
3 Conheço você, Efraim; não pode se esconder de mim, Israel. Você me abandonou e se prostituiu; está inteiramente contaminado.
4 Hulle dade gedoog geen terugkeer tot hulle God nie, want daar is 'n gees van hoerery in hulle binneste, en hulle ken die HERE nie.
4 Suas ações não lhe permitem voltar para seu Deus; a prostituição domina seu coração, e você não conhece o S
5 En die trotsheid van Israel getuig openlik teen hom; en Israel en Efraim sal struikel deur hulle ongeregtigheid, ook Juda sal saam met hulle struikel.
5 “A arrogância de Israel dá testemunho contra ele; Israel e Efraim tropeçarão sob o peso da culpa, e Judá também cairá com eles.
6 Met hulle kleinvee en hulle beeste sal hulle heengaan om die HERE te soek, maar Hom nie vind nie. Hy het Hom aan hulle onttrek.
6 Quando vierem com seus rebanhos e gado para oferecer sacrifícios ao S não o encontrarão, pois ele se afastou deles.
7 Hulle het troueloos gehandel teen die HERE, want hulle het onegte kinders verwek; nou sal die nuwemaan hulle met hul velde verteer.
7 Traíram a honra do S enhor ao gerar filhos que não lhe pertencem. Agora, por ocasião da lua nova, serão devorados, juntamente com sua riqueza.
8 Blaas die basuin in G¡bea, die trompet in Rama! Hef aan die krygsgeskreeu in Bet-Awen. Agter jou kom dit, Benjamin!
8 “Soem o alarme em Gibeá! Toquem a trombeta em Ramá! Deem o grito de guerra em Bete-Áven! Entrem na batalha, guerreiros de Benjamim!
9 Efraim sal 'n woesteny word op die dag van straf; onder die stamme van Israel maak Ek bekend wat seker is.
9 Uma coisa é certa, Israel: no dia de seu castigo, você se tornará um monte de ruínas.
10 Die vorste van Juda is soos hulle wat die grenslyne verlê. Ek sal my grimmigheid oor hulle uitgiet soos water.
10 “Os líderes de Judá são trapaceiros e ladrões, por isso derramarei minha ira sobre eles como água.
11 Efraim is verdruk, verbreek deur die oordeel; want dit het hom behaag om na die gebod van mense te wandel.
11 O povo de Israel será esmagado e quebrado por meu juízo, pois está decidido a adorar ídolos.
12 Daarom is Ek vir Efraim soos 'n mot en vir die huis van Juda soos 'n verrotting in die gebeente.
12 Destruirei Israel como a traça acaba com a lã, tornarei Judá tão fraca quanto madeira podre.
13 Toe Efraim sy krankheid sien en Juda sy sweer, het Efraim na Assur gegaan en na koning Jareb gestuur; maar hy kan julle nie genees en julle van die sweer nie gesond maak nie.
13 “Quando Israel e Judá viram como estavam doentes, Israel se voltou para a Assíria, para seu grande rei, mas ele não foi capaz de curá-lo.
14 Want Ek is soos 'n leeu vir Efraim, en soos 'n jong leeu vir die huis van Juda; Ek, Ek verskeur en gaan heen, Ek dra weg sonder dat iemand red.
14 Pois serei como um leão para Israel, como um leão novo e forte para Judá, e os despedaçarei. Eu os levarei embora, e não sobrará ninguém para resgatá-los.
15 Dan gaan Ek heen, Ek keer na my woonplek terug, totdat hulle skuld beken en my aangesig soek. In hulle nood sal hulle My soek.
15 Então retornarei a meu lugar, até que reconheçam sua culpa e voltem para mim. Pois, assim que vier o sofrimento, eles me buscarão ansiosamente.”

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Oséias 5, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.