Oséias 2

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Twis met julle moeder, twis; want sy is nie my vrou nie, en Ek is nie haar man nie, en laat sy haar hoerery van haar aangesig verwyder en haar owerspel van haar borste af weg.
1 Vossos irmãos serão chamados Ami e vossas irmãs Ruhama.
2 Anders sal Ek haar naak uittrek en haar neersit soos op die dag van haar geboorte en haar maak soos 'n woestyn, ja, haar stel soos 'n dor land en haar van dors laat sterwe.
2 Protestai contra vossa mãe, protestai, porque já não é minha mulher e já não sou seu marido. Afaste ela de sua face suas fornicações e seus adultérios de entre os seus seios,
3 En Ek sal My oor haar kinders nie ontferm nie, want hulle is kinders uit hoerery gebore.
3 para que eu não a desnude como no dia de seu nascimento e não a torne como um deserto; para que eu não a reduza a uma terra seca e não a deixe perecer de sede.
4 Want hulle moeder het in ontug gelewe, sy wat met hulle swanger was, het skandelike dinge gedoen; want sy het gesê: Ek wil my minnaars agternaloop wat my brood en my water, my wol en my vlas, my olie en my drank gee.
4 Não terei compaixão de seus filhos, porque são adulterinos.
5 Daarom, kyk, Ek sal jou weg met dorings toemaak en om haar 'n muur bou, sodat sy haar paaie nie sal vind nie.
5 Sim, sua mãe cometeu o adultério, desonrou-se aquela que o concebeu. Ela disse consigo mesma: Seguirei os meus amantes, que me dão meu pão e minha água, minha lã e meu linho, meu óleo e minha bebida.
6 En sy sal haar minnaars agternaloop, maar hulle nie inhaal nie; en sy sal hulle soek, maar nie vind nie. Dan sal sy sê: Ek wil heengaan en terugkeer na my vorige man, want toe het ek dit beter gehad as nou.
6 Por isso, fecharei com espinhos o seu caminho; cercá-lo-ei com um muro e ela não encontrará mais saída.
7 Ja, sy het nie erken dat Ek aan haar die koring en die mos en die olie gegee het nie, ook silwer vir haar vermenigvuldig het en goud, wat hulle vir Ba„l gebruik het.
7 Perseguirá os seus amantes mas não os alcançará; procurá-los-á, mas não os encontrará. Então dirá: Voltarei para o meu primeiro marido, porque eu era outrora mais feliz que agora.
8 Daarom sal Ek my koring terugneem in die oestyd en my mos op die bepaalde tyd, en wegneem my wol en my vlas wat dien om haar naaktheid te bedek.
8 Ela não reconheceu que era eu quem lhe dava o trigo, o vinho e o óleo, e quem lhe prodigalizava a prata {e o ouro que se consagra a Baal}.
9 Ek sal dan nou haar skaamte ontbloot voor die oë van haar minnaars, en niemand sal haar uit my hand red nie.
9 Por isso retomarei o meu trigo no seu tempo, e o meu vinho na sua estação; retirarei minha lã e meu linho, com que cobria a sua nudez.
10 En Ek maak 'n einde aan al haar vreugde, haar feeste, haar nuwemane en haar sabbatte, ja, aan al haar feestye.
10 Vou descobrir sua abjeção aos olhos de seus amantes e ninguém a libertará de minha mão.
11 En Ek sal haar wingerdstok en haar vyeboom verwoes waarvan sy gesê het: Hierdie dinge is my hoereloon wat my minnaars my gegee het; en Ek sal dit tot 'n bos maak, en die wilde diere van die veld sal dit opeet.
11 Porei fim a todos os seus divertimentos, suas festividades, suas luas novas, seus sábados e a todas as suas festas.
12 So besoek Ek dan aan haar die dae van die Ba„ls toe sy vir hulle offerrook laat opgaan het en haar met haar neusring en haar halssierade versier en haar minnaars agternageloop het; maar My het sy vergeet, spreek die HERE.
12 Devastarei sua vinha e sua figueira, das quais dizia: Eis a paga que me deram meus amantes. Farei delas um matagal, que os animais selvagens devorarão.
13 Daarom, kyk, Ek sal haar lok en haar in die woestyn lei en na haar hart spreek.
13 Eu a farei expiar os dias de Baal, quando lhe queimava ofertas, ataviada de seu colar e de suas jóias para cortejar os seus amantes, sem pensar mais em mim. - Oráculo de Senhor.
14 Dan sal Ek haar daarvandaan haar wingerde gee en die dal Agor tot 'n deur van hoop, en daar sal sy antwoord gee soos in die dae van haar jeug en soos die dag toe sy uit Egipteland opgetrek het.
14 Por isso a atrairei, conduzi-la-ei ao deserto e falar-lhe-ei ao coração.
15 En in die dag, spreek die HERE, sal jy My noem: My man; en jy sal my nie meer noem: My Ba„l nie.
15 Dar-lhe-ei as suas vinhas e o vale de Acor, como porta de esperança. Aí ela se tornará como no tempo de sua juventude, como nos dias em que subiu da terra do Egito.
16 Dan verwyder Ek die name van die Ba„ls uit haar mond, sodat hulle by hul naam nie meer genoem sal word nie.
16 Naquele dia - diz o Senhor - tu me chamarás: Meu marido, e não mais: Meu Baal.
17 Verder sluit Ek in die dag vir hulle 'n verbond met die wilde diere van die veld en met die voëls van die hemel en die kruipende diere van die aarde; ja, boog en swaard en oorlog sal Ek verbreek uit die land, en Ek sal hulle in veiligheid laat rus.
17 Não lhe deixarei mais na boca os nomes de Baal e ninguém pronunciará tais nomes.
18 En Ek sal My met jou verloof tot in ewigheid en My met jou verloof in geregtigheid en in reg en in goedertierenheid en in ontferming.
18 Farei para eles, naquele dia, uma aliança com os animais selvagens, as aves do céu e os répteis da terra; farei desaparecer da terra o arco, a espada e a guerra, e os farei repousar com segurança.
19 En Ek sal My met jou verloof in trou; dan sal jy die HERE ken.
19 Desposar-te-ei para sempre, desposar-te-ei conforme a justiça e o direito, com benevolência e ternura.
20 En in die dag sal Ek verhoor, spreek die HERE, Ek sal die hemel verhoor en die sal die aarde verhoor.
20 Desposar-te-ei com fidelidade, e conhecerás o Senhor.
21 En die aarde sal die koring verhoor en die mos en die olie, en die sal J¡sreël verhoor.
21 Naquele dia, diz o Senhor, eu atenderei aos céus, e eles atenderão à terra.
22 En Ek sal haar vir My saai in die land en My oor Lo-Rug ma ontferm, en aan Lo-Ammi sê: Jy is my volk; en hy sal sê: My God!
22 A terra atenderá ao trigo, ao mosto e ao óleo, e estes atenderão a Jezrael.
23 — ausente —
23 Farei dele para mim uma terra bem semeada, usarei de misericórdia com Lo-Ruhama, e direi a Lo-Ami: Tu és meu povo!, e ele me dirá: Vós sois meu Deus!.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Oséias 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.