Oséias 1

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Die woord van die HERE wat gekom het tot Hos,a, die seun van Beëri, in die dae van Uss¡a, Jotam, Agas, Jehisk¡a, konings van Juda, en in die dae van Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel.
1 Palavra do Senhor dirigida a Oséias, filho de Beeri, no tempo de Ozias, de Joatã, {de Acaz e de Ezequias}, reis de Judá, e no tempo de Jeroboão, filho de Joás, rei de Israel.
2 Die begin van wat die HERE met Hos,a gespreek het; die HERE het aan Hos,a gesê: Gaan heen, neem vir jou 'n hoervrou en hoerkinders; want die land het grootliks owerspel bedrywe deur van die HERE afvallig te word.
2 Início da Palavra do Senhor a Oséias. Disse o Senhor a Oséias: Vai e desposa uma mulher dada ao adultério, e aceita filhos adulterinos, porque a nação procedeu mal para com o Senhor.
3 Toe het hy gegaan en Gomer, die dogter van Diblaim, geneem; en sy het swanger geword en vir hom 'n seun gebaar.
3 Foi-se ele e desposou Gomer, filha de Diblaim. Esta concebeu e deu-lhe um filho.
4 En die HERE het vir hom gesê: Noem hom J¡sreël, want nog 'n klein tydjie, dan sal Ek die bloedskuld van J¡sreël aan die huis van Jehu besoek en 'n einde maak aan die koninkryk van die huis van Israel.
4 O Senhor disse a Oséias: Chama-o Jezrael, porque dentro em breve punirei a casa de Jeú pelos massacres de Jezrael, e porei fim à dinastia da casa de Israel.
5 Ja, in die dag sal Ek die boog van Israel verbreek in die laagte van J¡sreël.
5 Naquele dia quebrarei o arco de Israel na planície de Jezrael.
6 Toe het sy weer swanger geword en 'n dogter gebaar; en Hy het vir hom gesê: Noem haar Lo-Rug ma, want Ek sal My verder nie meer oor die huis van Israel ontferm deur hulle vergifnis te skenk nie.
6 Ela concebeu de novo e deu à luz uma filha. O Senhor disse a Oséias: Chama-a Lo-Ruhama, porque não terei mais amor à casa de Israel, mas a exterminarei completamente.
7 Maar oor die huis van Juda sal Ek My ontferm en hulle verlos deur die HERE hulle God, en Ek sal hulle nie deur boog of swaard of oorlog, deur perde of ruiters verlos nie.
7 {Amarei entretanto a casa de Judá e os salvarei pelo Senhor, seu Deus. Não os salvarei pelo arco e pela espada e pela guerra, nem pelos cavalos e cavaleiros}.
8 Nadat sy Lo-Rug ma gespeen het, het sy weer swanger geword en 'n seun gebaar.
8 Tendo desmamado Lo-Ruhama, concebeu de novo e deu à luz um filho.
9 En Hy het gesê: Noem hom Lo-Ammi, want julle is nie my volk nie, en Ek sal nie julle s'n wees nie.
9 O Senhor disse: Chama-o Lo-Ami, porque já não sois meu povo e eu não sou vosso Deus.
10 Nogtans sal die getal van die kinders van Israel wees soos die sand van die see, wat nie gemeet en nie getel kan word nie; en in plaas dat aan hulle gesê word: Julle is nie my volk nie -- sal aan hulle gesê word: Julle is kinders van die lewende God.
10 Os filhos de Israel serão tão numerosos como a areia do mar, que não se pode medir nem contar. Em lugar de se lhes dizer: Lo-Ami, serão chamados Filhos do Deus vivo.
11 Dan sal die kinders van Juda en die kinders van Israel almal saam vergader en vir hulle een hoof aanstel en uit die land optrek; want groot is die dag van J¡sreël! [ (Hosea 1:12) Sê aan julle broers: Ammi, en aan julle susters: Rug ma. ]
11 Os filhos de Judá e de Israel se reunirão, constituirão para si um único chefe e transbordarão de seu território, porque será grande o dia de Jezrael.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Oséias 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.