Oséias 11
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Toe Israel 'n kind was, het Ek hom liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep.
1 “Quando Israel era menino, eu o amei, e do Egito chamei meu filho.
2 Hoe meer die profete hulle geroep het, des te meer het hulle van hulle af weggeloop; hulle het aan die Baäls geoffer en vir die gesnede beelde rook laat opgaan.
2 Mas, quanto mais o chamava, mais ele se afastava de mim; oferecia sacrifícios às imagens de Baal e queimava incenso aos ídolos.
3 En Ek self het Efraim leer loop. Hy het hulle op sy arms geneem, maar hulle het nie erken dat Ek hulle genees het nie.
3 Ensinei Israel a andar, conduzindo-o pela mão. Mas ele não se deu conta de que era eu quem dele cuidava.
4 Met mensebande, met koorde van liefde het Ek hulle getrek; en Ek was vir hulle soos diegene wat die juk van hulle kakebeen af oplig; en Ek het My na hom neergebuig, Ek het hom voedsel gegee.
4 Guiei Israel com meus laços de amor. Tirei o jugo de seu pescoço e eu mesmo me inclinei para alimentá-lo.
5 Hy sal na Egipteland nie terugkeer nie, maar Assur -- die sal sy koning wees; omdat hulle geweier het om hulle te bekeer.
5 “Mas, porque meu povo não quer voltar para mim, voltará para o Egito e será obrigado a viver na Assíria.
6 En die swaard sal geswaai word in sy stede en sy grendels vernietig en verteer weens hulle planne.
6 A guerra devastará suas cidades, e os inimigos derrubarão suas portas. Destruirão os israelitas, por causa de suas tramas.
7 Want my volk dwing om van My afvallig te word; en as die profete hom roep na bo, rig hy hom glad nie op nie.
7 Pois meu povo está decidido a me abandonar; eles me chamam Altíssimo, mas não me honram de verdade.
8 Hoe kan Ek jou oorgee, o Efraim, jou prysgee, o Israel? Hoe kan Ek jou maak soos Adma, jou gelykstel met Sebo‹m: my hart is omgekeer in My, tegelykertyd is my medelyde opgewek.
8 “Como eu poderia desistir de você, Israel? Como poderia deixá-lo? Como poderia destruí-lo como Admá ou arrasá-lo como Zeboim? Meu coração está dilacerado, e minha compaixão transborda.
9 Ek sal my toorngloed nie laat geld nie, Ek sal Efraim nie weer te gronde rig nie; want Ek is God en nie 'n mens nie, die Heilige in jou midde. En Ek sal nie kom in grimmigheid nie.
9 Não enviarei minha ira furiosa, não destruirei Israel, pois sou Deus, e não um simples mortal. Sou o Santo que vive entre vocês, e não virei com minha ira.
10 Hulle sal agter die HERE aan trek; Hy sal brul soos 'n leeu. Want Hy sal brul, en die kinders sal met siddering van die seekant aankom.
10 Pois, um dia, meu povo me seguirá; eu, o S e, quando eu rugir, meu povo retornará, tremendo, desde o oeste.
11 Hulle sal sidderende aankom soos 'n voëltjie uit Egipte en soos 'n duif uit die land Assur; en Ek sal hulle laat woon in hulle huise, spreek die HERE.
11 Como um bando de aves, virão do Egito; tremendo como pombas, voltarão da Assíria. Eu os trarei de volta para casa”, diz o S
12 — ausente —
12 Israel me cerca de mentiras e traições, mas Judá ainda obedece a Deus e é fiel ao Santo.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Oséias 11, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.