Números 8

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
1 O Senhor Deus disse a Moisés:
2 Spreek met A„ron en sê vir hom: As jy die lampe opsteek, moet die sewe lampe aan die voorkant van die kandelaar lig gee.
2 — Fale com Arão e diga-lhe o seguinte: quando você colocar as sete lamparinas no candelabro , faça com que as lamparinas iluminem o espaço em frente do candelabro.
3 En A„ron het so gedoen: aan die voorkant van die kandelaar het hy die lampe opgesteek soos die HERE Moses beveel het.
3 E Arão fez assim: colocou as lamparinas de modo que iluminassem o espaço em frente do candelabro, como o Senhor havia ordenado a Moisés.
4 En dit was die maaksel van die kandelaar: dryfwerk uit goud; selfs sy voetstuk en sy blomme was dryfwerk; volgens die beeltenis wat die HERE aan Moses getoon het, so het hy die kandelaar gemaak.
4 O candelabro era de ouro batido: a sua base, as suas flores, tudo era de ouro batido, de acordo com o modelo que o Senhor havia mostrado a Moisés.
5 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
5 O Senhor Deus disse a Moisés:
6 Neem die Leviete onder die kinders van Israel uit en reinig hulle.
6 — Separe os levitas dos outros israelitas e purifique-os .
7 En so moet jy met hulle doen om hulle te reinig: Sprinkel op hulle water van ontsondiging; en hulle moet 'n skeermes oor hulle hele liggaam laat gaan en hulle klere was en hulleself reinig.
7 Para purificá-los, faça o seguinte: borrife sobre eles a água da purificação. Eles devem rapar todo o corpo e lavar as suas roupas. Assim, ficarão purificados.
8 Daarna moet hulle 'n jong bul neem en die spysoffer wat daarby behoort: fynmeel met olie gemeng; en 'n ander jong bul moet jy as sondoffer neem.
8 Então pegarão um touro novo, com a oferta de cereais, feita da melhor farinha misturada com azeite. E você pegará outro touro novo como oferta para tirar pecados.
9 En jy moet die Leviete voor die tent van samekoms laat nader kom en die hele vergadering van die kinders van Israel versamel.
9 Em seguida você reunirá todo o povo de Israel e fará com que os levitas fiquem em frente da Tenda Sagrada .
10 Dan moet jy die Leviete voor die aangesig van die HERE laat nader kom, en die kinders van Israel moet hulle hande op die Leviete lê.
10 Então o povo de Israel porá as mãos sobre a cabeça dos levitas,
11 En A„ron moet die Leviete as beweegoffer beweeg voor die aangesig van die HERE namens die kinders van Israel, sodat hulle daar kan wees om die dienswerk van die HERE te verrig.
11 e aí Arão separará os levitas para mim como uma oferta especial dos israelitas. Assim, os levitas poderão fazer o meu serviço.
12 En die Leviete moet hulle hande op die kop van die bulle lê; en berei jy een as sondoffer en een as brandoffer vir die HERE, om vir die Leviete versoening te doen.
12 Os levitas colocarão as mãos sobre a cabeça dos dois touros. Um deles será oferecido como oferta para tirar pecados, e o outro, como oferta que será completamente queimada para purificar os levitas.
13 Dan moet jy die Leviete stel voor A„ron en sy seuns en hulle as beweegoffer aan die HERE beweeg.
13 — Separe os levitas como uma oferta especial para mim, e que Arão e os seus filhos sejam os chefes deles.
14 En jy moet die Leviete onder die kinders van Israel uit afsonder, dat die Leviete myne kan wees.
14 Separe os levitas dos outros israelitas a fim de que sejam meus.
15 En daarna moet die Leviete inkom om die tent van samekoms te bedien. So moet jy hulle dan reinig en hulle as beweegoffer beweeg.
15 Depois que você purificar e separar os levitas, eles estarão preparados para trabalhar na Tenda.
16 Want hulle is heeltemal aan My gegee onder die kinders van Israel uit, in die plek van alles wat die moederskoot open -- al die eersgeborenes uit die kinders van Israel -- het Ek hulle vir My geneem.
16 Eles foram separados do meio dos israelitas, para serem meus, em lugar dos filhos mais velhos do povo de Israel. Eles são meus.
17 Want al die eersgeborenes onder die kinders van Israel is myne, van mense en van diere; op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek hulle vir My geheilig.
17 Quando matei todos os primeiros filhos dos egípcios, eu separei para mim o filho mais velho de cada família israelita e a primeira cria de cada animal.
18 En Ek het die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel geneem
18 Agora estou ficando com os levitas em lugar de todos os primeiros filhos dos israelitas.
19 en die Leviete gegee -- hulle is gegee aan A„ron en sy seuns onder die kinders van Israel uit om die dienswerk van die kinders van Israel in die tent van samekoms te verrig en om vir die kinders van Israel versoening te doen, sodat daar geen plaag mag wees onder die kinders van Israel as die kinders van Israel na die heiligdom aankom nie.
19 Agora entrego os levitas a Arão e aos seus filhos como uma oferta dos israelitas a fim de trabalharem na Tenda para o povo de Israel, para conseguirem o perdão dos pecados e para protegerem os israelitas de alguma desgraça , se chegarem muito perto do Lugar Santo .
20 En Moses en A„ron en die hele vergadering van die kinders van Israel het met die Leviete gedoen net soos die HERE Moses aangaande die Leviete beveel het; so het die kinders van Israel met hulle gedoen.
20 Assim, Moisés, Arão e todo o povo de Israel cumpriram tudo o que o Senhor havia ordenado a Moisés a respeito dos levitas.
21 En die Leviete het hulleself ontsondig en hulle klere gewas, en A„ron het hulle beweeg as beweegoffer voor die aangesig van die HERE; en A„ron het versoening vir hulle gedoen om hulle te reinig.
21 Os levitas se purificaram e lavaram as suas roupas, e Arão os separou como uma oferta especial ao Senhor e fez a cerimônia da purificação para eles.
22 En daarna het die Leviete gekom om hulle dienswerk in die tent van samekoms voor A„ron en sy seuns te verrig; soos die HERE Moses aangaande die Leviete beveel het, so het hulle met hulle gedoen.
22 O povo fez tudo o que o Senhor havia ordenado a Moisés a respeito dos levitas. Assim, eles foram escolhidos para trabalhar na Tenda Sagrada, dirigidos por Arão e pelos seus filhos.
23 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
23 O Senhor Deus disse a Moisés:
24 Dit is die saak wat die Leviete betref: Van vyf en twintig jaar oud en daarbo moet hy kom om sy plig te vervul by die dienswerk van die tent van samekoms.
24 — A lei a respeito dos levitas é esta: com a idade de vinte e cinco anos cada levita começará o seu trabalho na Tenda Sagrada
25 Maar van vyftig jaar oud moet hy vry wees van diensplig en nie meer dien nie --
25 e aos cinquenta anos deixará de trabalhar.
26 hy kan sy broers in die tent van samekoms behulpsaam wees om die diens waar te neem, maar dienswerk moet hy nie verrig nie. So moet jy met die Leviete doen insake hulle ampspligte.
26 Depois dessa idade os levitas poderão ajudar os seus companheiros no trabalho deles na Tenda, porém não serão responsáveis por nenhum serviço. É assim que você deverá organizar o serviço dos levitas.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Números 8, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.