Números 3
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 En dit is die nakomelinge van A„ron en Moses op die dag toe die HERE met Moses op die berg Sinai gespreek het.
1 Eram estes os descendentes de Arão e de Moisés no tempo em que o Senhor falou com Moisés no monte Sinai.
2 En dit is die name van die seuns van A„ron: die eersgeborene Nadab, daarna Ab¡hu, Ele sar en Itamar.
2 Os nomes dos filhos de Arão são os seguintes: Nadabe, o mais velho; depois Abiú, Eleazar e Itamar.
3 Dit is die name van die seuns van A„ron, die gesalfde priesters, wat hy aangestel het om die priesteramp te bedien.
3 Eles foram ungidos e ordenados para servir como sacerdotes.
4 Maar Nadab en Ab¡hu het gesterwe voor die aangesig van die HERE toe hulle vreemde vuur voor die aangesig van die HERE in die woestyn Sinai gebring het, en hulle het geen kinders gehad nie; maar Ele sar en Itamar het die priesteramp bedien voor die oë van hulle vader A„ron.
4 Porém Nadabe e Abiú foram mortos quando, no deserto do Sinai, estavam oferecendo a Deus, o Senhor , fogo que não era sagrado. Eles não tinham filhos, e por isso Eleazar e Itamar serviram como sacerdotes durante a vida de Arão.
5 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
5 O Senhor Deus disse a Moisés:
6 Laat die stam van Levi nader kom, en stel hulle voor die priester A„ron, dat hulle hom kan dien.
6 — Mande chamar a tribo de Levi e ponha os seus membros para ajudarem Arão, o sacerdote, no serviço religioso.
7 En hulle moet sy diens waarneem en die diens van die hele vergadering voor die tent van samekoms, om die dienswerk van die tabernakel te verrig.
7 Eles farão tudo o que for necessário na Tenda Sagrada e estarão a serviço dos sacerdotes e de todo o povo.
8 En hulle moet sorg vir al die gereedskap van die tent van samekoms en vir die diens van die kinders van Israel, om die dienswerk van die tabernakel te verrig.
8 Cuidarão de todos os móveis e objetos da Tenda e cumprirão as suas obrigações para com os israelitas no serviço religioso.
9 En jy moet die Leviete aan A„ron en sy seuns gee; hulle is heeltemal aan hom gegee uit die kinders van Israel.
9 A única responsabilidade dos levitas é servir Arão e os seus descendentes.
10 Maar A„ron en sy seuns moet jy aanstel, dat hulle hul priesteramp kan waarneem; en die onbevoegde wat nader kom, moet gedood word.
10 Mas você ordenará a Arão e aos seus descendentes que cuidem somente dos seus serviços como sacerdotes. Qualquer outro homem que tentar fazer esse serviço será condenado à morte.
11 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
11 O Senhor Deus disse mais a Moisés:
12 Kyk, Ek self het die Leviete geneem onder die kinders van Israel uit in die plek van al die eersgeborenes wat die moederskoot open, uit die kinders van Israel, dat die Leviete myne kan wees.
12 — ausente —
13 Want al die eersgeborenes is myne: op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek al die eersgeborenes in Israel vir My geheilig, mense sowel as diere; hulle moet myne wees. Ek is die HERE.
13 — ausente —
14 En die HERE het met Moses gespreek in die woestyn Sinai en gesê:
14 No deserto do Sinai o Senhor Deus mandou que Moisés
15 Tel die seuns van Levi volgens hulle families, volgens hulle geslagte; almal wat manlik is, van 'n maand oud en daarbo -- die moet jy tel.
15 registrasse os levitas por grupos de famílias e por famílias, todos os do sexo masculino da idade de um mês para cima.
16 En Moses het hulle volgens die bevel van die HERE getel soos dit hom beveel is.
16 E Moisés os contou como o Senhor havia mandado.
17 En dit was die seuns van Levi volgens hulle name: Gerson en Kehat en Mer ri.
17 Levi tinha três filhos: Gérson, Coate e Merari, que foram os antepassados dos grupos de famílias que têm os nomes deles. Gérson tinha dois filhos: Libni e Simei. Coate tinha quatro filhos: Anrão, Isar, Hebrom e Uziel. E Merari tinha dois filhos: Mali e Musi. Eles são os antepassados das famílias levitas que têm os nomes deles.
18 En dit is die name van die seuns van Gerson volgens hulle geslagte: Libni en S¡me‹.
18 — ausente —
19 En die seuns van Kehat volgens hulle geslagte: Amram en Jishar, Hebron en Ussiël.
19 — ausente —
20 En die seuns van Mer ri volgens hulle geslagte: Magli en Musi. Dit is die geslagte van die Leviete volgens hulle families.
20 — ausente —
21 Aan Gerson behoort die geslag van die Libniete en die geslag van die Sime‹ete. Dit is die geslagte van die Gersoniete.
21 O grupo de famílias de Gérson era formado pelas famílias de Libni e de Simei.
22 Hulle geteldes volgens die getal van almal wat manlik was, van 'n maand oud en daarbo -- hulle geteldes was sewe duisend vyf honderd.
22 O número total das pessoas do sexo masculino, contadas uma por uma, da idade de um mês para cima, foi de sete mil e quinhentas.
23 Die geslagte van die Gersoniete moet laer opslaan agter die tabernakel aan die westekant.
23 Esse grupo acampava atrás da Tenda , no lado oeste.
24 En owerste oor die familie van die Gersoniete moet Âljasaf, die seun van Lael, wees.
24 Eliasafe, filho de Lael, era o chefe desse grupo de famílias.
25 En die seuns van Gerson moet by die tent van samekoms versorg: die tabernakel en die tent, sy dekkleed en die bedekking vir die ingang van die tent van samekoms;
25 Os gersonitas cuidavam da Tenda, da sua cobertura de dentro, da cobertura de fora, das cortinas da entrada,
26 en die behangsels van die voorhof en die bedekking vir die ingang van die voorhof wat rondom die tabernakel en die altaar is, en sy lyne -- alles wat by sy bediening behoort.
26 das cortinas do pátio que fica ao redor da Tenda e do altar e das cortinas da porta do pátio e das suas cordas.
27 En aan Kehat het behoort die geslag van die Amramiete en die geslag van die Jishariete en die geslag van die Hebroniete en die geslag van die Ussiëliete. Dit is die geslagte van die Kehatiete.
27 O grupo de famílias de Coate era formado pelas famílias de Anrão, Isar, Hebrom e Uziel.
28 Volgens die getal van almal wat manlik is, van 'n maand oud en daarbo, was daar agt duisend ses honderd wat die diens van die heiligdom waargeneem het.
28 O número total das pessoas do sexo masculino, da idade de um mês para cima, foi de oito mil e seiscentas; e essas pessoas tinham de cuidar da Tenda.
29 Die geslagte van die seuns van Kehat moet laer opslaan aan die kant van die tabernakel, aan die suidekant.
29 Esse grupo de famílias, isto é, os coatitas, acampava no lado sul da Tenda.
30 En owerste oor die familie vir die geslagte van die Kehatiete moet wees El¡safan, die seun van Ussiël.
30 O chefe desse grupo era Elisafã, filho de Uziel.
31 En hulle moet versorg: die ark en die tafel en die kandelaar en die altare en die gereedskap van die heiligdom waarmee hulle diens doen, en die voorhangsel en alles wat by die bediening daarvan behoort.
31 Eles cuidavam da arca da aliança , da mesa, do candelabro , dos altares, dos utensílios do Lugar Santo e da cortina da entrada do Lugar Santíssimo . Eles cuidavam de todos esses serviços.
32 En die hoof van die owerstes van Levi moet wees Ele sar, die seun van A„ron, die priester, die opsigter oor die wat die diens van die heiligdom waarneem.
32 O líder dos chefes dos levitas era Eleazar, filho do sacerdote Arão. Ele era o chefe dos que faziam o serviço religioso no Lugar Santo.
33 Aan Mer ri het behoort die geslag van die Magliete en die geslag van die Musiete. Dit is die geslagte van Mer ri.
33 O grupo de famílias de Merari era formado pelas famílias de Mali e Musi.
34 En hulle geteldes volgens die getal van almal wat manlik is, van 'n maand oud en daarbo, was ses duisend twee honderd.
34 O número total das pessoas do sexo masculino, da idade de um mês para cima, foi de seis mil e duzentas.
35 En die owerste van die familie vir die geslagte van Mer ri moet wees Suriël, die seun van Abihail; hulle moet laer opslaan aan die kant van die tabernakel, aan die noordekant.
35 O chefe do grupo de famílias de Merari era Zuriel, filho de Abiail. Os meraritas acampavam no lado norte da Tenda
36 En die toesig van die seuns van Mer ri -- wat hulle te besorg het -- moet wees oor die style van die tabernakel en sy dwarshoute en sy pilare en sy voetstukke en al die gereedskap sowel as die hele diens wat daarby behoort;
36 e cuidavam das tábuas da Tenda, das vigas, das colunas, das bases e de todos os seus utensílios.
37 en die pilare van die voorhof rondom en hulle voetstukke en hulle penne en hulle lyne.
37 Cuidavam também das colunas que ficavam no pátio ao redor da Tenda e das suas bases, estacas e cordas.
38 En die wat voor die tabernakel laer opslaan, aan die oostekant, voor die tent van samekoms, teen sonop, moet wees Moses en A„ron met sy seuns wat die diens van die heiligdom waarneem, naamlik die diens vir die kinders van Israel; en die onbevoegde wat nader kom, moet gedood word.
38 Moisés, Arão e os filhos de Arão acampavam em frente da Tenda, no lado leste. Eles cuidavam dos serviços religiosos no Lugar Santo para o povo de Israel. Porém, se qualquer outro homem tentasse fazer esse serviço, devia ser condenado à morte.
39 Al die geteldes van die Leviete wat Moses en A„ron volgens die bevel van die HERE, volgens hulle geslagte getel het, almal wat manlik was, van 'n maand oud en daarbo, was twee en twintig duisend.
39 Como o Senhor havia ordenado, Moisés e Arão fizeram uma lista de todos os levitas do sexo masculino, da idade de um mês para cima, conforme os grupos de famílias; o total foi de vinte e dois mil.
40 En die HERE het aan Moses gesê: Tel al die manlike eersgeborenes van die kinders van Israel, van 'n maand oud en daarbo, en neem die getal van hulle name op.
40 O Senhor Deus disse a Moisés: — Registre todos os primeiros filhos israelitas do sexo masculino, de um mês para cima, pois todos eles são meus.
41 En jy moet vir My -- Ek is die HERE -- die Leviete neem in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel, en die vee van die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die vee van die kinders van Israel.
41 Porém no lugar deles eu ponho todos os levitas para serem meus. Eu sou Deus, o Senhor . Ponha também os animais dos levitas no lugar de todas as primeiras crias dos animais dos outros israelitas.
42 En Moses het, soos die HERE hom beveel het, al die eersgeborenes onder die kinders van Israel getel.
42 Como o Senhor havia ordenado, Moisés registrou todos os primeiros filhos dos israelitas.
43 En al die manlike eersgeborenes volgens die getal name, van 'n maand oud en daarbo, volgens hulle geteldes, was twee en twintig duisend twee honderd drie en sewentig.
43 O total dos que foram contados, de um mês para cima, foi de vinte e dois mil duzentos e setenta e três.
44 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
44 Depois o Senhor Deus disse a Moisés:
45 Neem die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel, en die vee van die Leviete in die plek van hulle vee, sodat die Leviete myne kan wees. Ek is die HERE.
45 — Ponha os levitas no lugar de todos os primeiros filhos dos outros israelitas e os animais dos levitas, no lugar dos animais dos outros israelitas. Os levitas serão meus. Eu sou Deus, o Senhor .
46 Wat aangaan die loskoping van die twee honderd drie en sewentig wat oor is bo die Leviete, uit die eersgeborenes van die kinders van Israel,
46 Como os primeiros filhos dos israelitas são duzentos e setenta e três a mais do que os levitas, você deve pagar por eles. Você pagará cinco barras de prata por pessoa e entregará esse dinheiro a Arão e aos seus filhos (De acordo com a tabela oficial, a barra de prata, o siclo, vale vinte geras.).
47 moet jy per hoof vyf sikkels neem; volgens die sikkel van die heiligdom moet jy dit neem; die sikkel is twintig gera.
47 — ausente —
48 En jy moet die geld as losprys van die wat onder hulle oor is, aan A„ron en sy seuns gee.
48 — ausente —
49 Daarop het Moses die loskoopgeld geneem van die wat oor was bo die wat deur die Leviete losgekoop was;
49 Então Moisés pegou o dinheiro,
50 van die eersgeborenes van die kinders van Israel het hy die geld geneem, duisend drie honderd vyf en sestig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom.
50 isto é, quinze quilos e meio de prata,
51 En Moses het die loskoopgeld aan A„ron en sy seuns gegee volgens die bevel van die HERE, soos die HERE Moses beveel het.
51 e entregou a Arão e aos seus filhos, conforme o Senhor havia mandado.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Números 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.