Números 2

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 En die HERE het met Moses en A„ron gespreek en gesê:
1 O Senhor disse a Moisés e a Arão:
2 Die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen by sy vaandel by die veldtekens van hulle families; op 'n afstand rondom die tent van samekoms moet hulle laer opslaan.
2 "Os israelitas acamparão ao redor da Tenda do Encontro, a certa distância, cada homem junto à sua bandeira com os emblemas da sua família".
3 En die wat aan die oostekant, teen sonop, laer opslaan, moet wees: die vaandel van die laer van Juda volgens hulle leërafdelings; en Nagson, die seun van Amm¡nadab, moet owerste oor die seuns van Juda wees.
3 A leste, os exércitos de Judá acamparão junto à sua bandeira. O líder de Judá será Naassom, filho de Aminadabe.
4 En sy leër met hulle geteldes was vier en sewentig duisend ses honderd.
4 Seu exército é de 74. 600 homens.
5 En die wat langs hom laer opslaan, moet wees die stam van Issaskar; en Net neël, die seun van Suar, moet owerste oor die seuns van Issaskar wees.
5 A tribo de Issacar acampará ao lado de Judá. O líder de Issacar será Natanael, filho de Zuar.
6 En sy leër met hulle geteldes was vier en vyftig duisend vier honderd.
6 Seu exército é de 54. 400 homens.
7 Verder die stam van S,bulon; en El¡ab, die seun van Helon, moet owerste oor die seuns van S,bulon wees.
7 A tribo de Zebulom virá em seguida. O líder de Zebulom será Eliabe, filho de Helom.
8 En sy leër met sy geteldes was sewe en vyftig duisend vier honderd.
8 Seu exército é de 57. 400 homens.
9 Al die geteldes in die laer van Juda was honderd ses en tagtig duisend vier honderd volgens hulle leërafdelings. Hulle moet eerste opbreek.
9 O número total dos homens recenseados do acampamento de Judá, de acordo com os seus exércitos, foi 186. 400. Esses marcharão primeiro.
10 Die vaandel van die laer van Ruben volgens hulle leërafdelings moet aan die suidekant wees; en El¡sur, die seun van Sed,r, moet owerste oor die seuns van Ruben wees.
10 Ao sul estarão os exércitos do acampamento de Rúben, junto à sua bandeira. O líder de Rúben será Elizur, filho de Sedeur.
11 En sy leër met sy geteldes was ses en veertig duisend vyf honderd.
11 Seu exército é de 46. 500 homens.
12 En die wat langs hom laer opslaan, moet wees die stam van S¡meon; en Selumiël, die seun van Sur¡saddai, moet owerste oor die seuns van S¡meon wees.
12 A tribo de Simeão acampará ao lado de Rúben. O líder de Simeão será Selumiel, filho de Zurisadai.
13 En sy leër met hulle geteldes was nege en vyftig duisend drie honderd.
13 Seu exército é de 59. 300 homens.
14 Verder die stam van Gad; en ljasaf, die seun van R,huel, moet owerste oor die seuns van Gad wees.
14 A tribo de Gade virá em seguida. O líder de Gade será Eliasafe, filho de Deuel.
15 En sy leër met hulle geteldes was vyf en veertig duisend ses honderd en vyftig.
15 Seu exército é de 45. 650 homens.
16 Al die geteldes in die laer van Ruben was honderd een en vyftig duisend vier honderd en vyftig volgens hulle leërafdelings. En hulle moet tweede opbreek.
16 O número total dos homens recenseados do acampamento de Rúben, de acordo com os seus exércitos, foi 151. 450. Esses marcharão em segundo lugar.
17 Daarna moet die tent van samekoms opbreek: die laer van die Leviete, tussen die ander laers in. Soos hulle laer opslaan, so moet hulle opbreek, elkeen op sy plek volgens hulle vaandels.
17 Em seguida os levitas marcharão levando a Tenda do Encontro no meio dos outros acampamentos, na mesma ordem em que acamparem, cada um em seu próprio lugar, junto à sua bandeira.
18 Die vaandel van die laer van Efraim volgens hulle leërafdelings moet aan die westekant wees; en Elis ma, die seun van Amm¡hud, moet owerste oor die seuns van Efraim wees.
18 A oeste estarão os exércitos do acampamento de Efraim, junto à sua bandeira. O líder de Efraim será Elisama, filho de Amiúde.
19 En sy leër met hulle geteldes was veertig duisend vyf honderd.
19 Seu exército é de 40. 500 homens.
20 En langs hom die stam van Manasse; en G mliël, die seun van Ped sur, moet owerste oor die seuns van Manasse wees.
20 A tribo de Manassés acampará ao lado de Efraim. O líder de Manassés será Gamaliel, filho de Pedazur.
21 En sy leër met hulle geteldes was twee en dertig duisend twee honderd.
21 Seu exército é de 32. 200 homens.
22 Verder die stam van Benjamin; en Ab¡dan, die seun van Gideoni, moet owerste oor die seuns van Benjamin wees.
22 A tribo de Benjamim virá em seguida. O líder de Benjamim será Abidã, filho de Gideoni.
23 En sy leër met hulle geteldes was vyf en dertig duisend vier honderd.
23 Seu exército é de 35. 400 homens.
24 Al die geteldes in die laer van Efraim was honderd en agt duisend een honderd volgens hulle leërafdelings. En hulle moet derde opbreek.
24 O número total dos homens recenseados do acampamento de Efraim, de acordo com os seus exércitos, foi 108. 100. Esses marcharão em terceiro lugar.
25 Die vaandel van die laer van Dan moet aan die noordekant wees volgens hulle leërafdelings: en Ahiëser, die seun van Amm¡saddai, moet owerste oor die seuns van Dan wees.
25 Ao norte estarão os exércitos do acampamento de Dã, junto à sua bandeira. O líder de Dã será Aieser, filho de Amisadai.
26 En sy leër met hulle geteldes was twee en sestig duisend sewe honderd.
26 Seu exército é de 62. 700 homens.
27 En die wat langs hom laer opslaan, moet wees die stam van Aser; en P giël, die seun van Ogran, moet owerste oor die seuns van Aser wees.
27 A tribo de Aser acampará ao lado de Dã. O líder de Aser será Pagiel, filho de Ocrã.
28 En sy leër met hulle geteldes was een en veertig duisend vyf honderd.
28 Seu exército é de 41. 500 homens.
29 Verder die stam van N ftali; en Ah¡ra, die seun van Enan, moet owerste oor die seuns van N ftali wees.
29 A tribo de Naftali virá em seguida. O líder de Naftali será Aira, filho de Enã.
30 En sy leër met hulle geteldes was drie en vyftig duisend vier honderd.
30 Seu exército é de 53. 400 homens.
31 Al die geteldes in die laer van Dan was honderd sewe en vyftig duisend ses honderd. Hulle moet laaste opbreek volgens hulle vaandels.
31 O número total dos homens recenseados do acampamento de Dã, de acordo com os seus exércitos, foi 157. 600. Estes marcharão por último, junto às suas bandeiras.
32 Dit is die geteldes van die kinders van Israel volgens hulle families. Al die geteldes van die laers volgens hulle leërafdelings was ses honderd en drie duisend vyf honderd en vyftig.
32 Foram esses os israelitas contados de acordo com as suas famílias. O número total dos que foram contados nos acampamentos, de acordo com os seus exércitos, foi 603. 550.
33 Maar die Leviete is onder die kinders van Israel nie getel nie, soos die HERE Moses beveel het.
33 Os levitas, contudo, não foram contados com os outros israelitas, conforme o Senhor tinha ordenado a Moisés.
34 En die kinders van Israel het gedoen net soos die HERE Moses beveel het; so het hulle laer opgeslaan volgens hulle vaandels, en so het hulle opgebreek elkeen volgens sy geslagte, by sy families.
34 Assim os israelitas fizeram tudo o que o Senhor tinha ordenado a Moisés; eles acampavam junto às suas bandeiras e depois partiam, cada um com o seu clã e com a sua família.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Números 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.