Números 26

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 En n die plaag het die HERE met Moses en met Ele sar, die seun van die priester A„ron, gespreek en gesê:
1 Depois da epidemia, o Senhor disse a Moisés e a Eleazar, filho do sacerdote Arão, o seguinte:
2 Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel op, van twintig jaar oud en daarbo, volgens hulle families, almal wat op kommando moet uittrek in Israel.
2 — Façam a contagem de todos os homens israelitas de vinte anos para cima, família por família, isto é, todos os que já têm idade para o serviço militar. São estes os israelitas que saíram do Egito:
3 En Moses en die priester Ele sar het hulle toegespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo, en gesê:
3 — ausente —
4 Laat hulle opneem van twintig jaar oud en daarbo, soos die HERE Moses beveel het. En die kinders van Israel wat uit Egipteland uitgetrek het, was:
4 — ausente —
5 Ruben, die eersgeborene van Israel; die seuns van Ruben was: van Henog die geslag van die Henogiete; van Pallu die geslag van die Pallu‹ete;
5 A tribo de Rúben (Rúben era o filho mais velho de Jacó): os grupos de famílias de Enoque, Palu,
6 van Hesron die geslag van die Hesroniete; van Karmi die geslag van die Karmiete.
6 Hezrom e Carmi.
7 Dit is die geslagte van die Rubeniete; en hulle geteldes was drie en veertig duisend sewe honderd en dertig.
7 Desses grupos de famílias foram contados quarenta e três mil setecentos e trinta homens.
8 En die seuns van Pallu was: El¡ab;
8 Os descendentes de Palu eram Eliabe
9 en die seuns van El¡ab was: N,muel en Datan en Ab¡ram. Dit is Datan en Ab¡ram wat na die vergadering opgeroep was, wat getwis het teen Moses en A„ron in die bende van Korag toe daar teen die HERE getwis is.
9 e os seus filhos Nemuel, Datã e Abirão (Datã e Abirão foram escolhidos pelo povo. Eles se revoltaram contra Moisés e Arão e se juntaram com os seguidores de Corá, na revolta contra Deus, o Senhor .
10 En die aarde het sy mond oopgemaak en hulle verslind, saam met Korag, toe die bende gesterf het deurdat die vuur die twee honderd en vyftig man verteer het; en hulle het tot 'n teken geword.
10 A terra se abriu e os engoliu, e eles morreram com Corá e os seus seguidores. O fogo matou duzentos e cinquenta homens, e isso serviu como um aviso para o povo.
11 Maar die seuns van Korag het nie gesterf nie.
11 Mas os filhos de Corá não foram mortos.).
12 Die seuns van S¡meon volgens hulle geslagte: van N,muel die geslag van die Nemueliete; van Jamin die geslag van die Jaminiete; van Jagin die geslag van die Jaginiete;
12 A tribo de Simeão: os grupos de famílias de Nemuel, Jamim, Jaquim,
13 van Serag die geslag van die Sargiete; van Saul die geslag van die Sauliete.
13 Zera e Saul.
14 Dit is die geslagte van die Simeoniete, twee en twintig duisend twee honderd.
14 Desses grupos de famílias foram contados vinte e dois mil e duzentos homens.
15 Die seuns van Gad volgens hulle geslagte: van Sefon die geslag van die Sefoniete; van Haggi die geslag van die Haggiete; van Suni die geslag van die Suniete;
15 A tribo de Gade: os grupos de famílias de Zefom, Hagui, Suni,
16 van Osni die geslag van die Osniete; van Eri die geslag van die Eriete;
16 Ozni, Eri,
17 van Arod die geslag van die Arodiete; van Areëli die geslag van die Areëliete.
17 Arode e Areli.
18 Dit is die geslagte van die seuns van Gad volgens hulle geteldes, veertig duisend vyf honderd.
18 Desses grupos de famílias foram contados quarenta mil e quinhentos homens.
19 Die seuns van Juda was: Er en Onan; maar Er en Onan het gesterwe in die land Kana„n.
19 — ausente —
20 En die seuns van Juda volgens hulle geslagte: van Sela die geslag van die Selaniete; van Peres die geslag van die Parsiete; van Serag die geslag van die Sargiete.
20 — ausente —
21 En die seuns van Peres: van Hesron die geslag van die Hesroniete; van Hamul die geslag van die Hamuliete.
21 — ausente —
22 Dit is die geslagte van Juda volgens hulle geteldes, ses en sewentig duisend vyf honderd.
22 Desses grupos de famílias foram contados setenta e seis mil e quinhentos homens.
23 Die seuns van Issaskar volgens hulle geslagte: van Tola die geslag van die Tola‹ete; van Puwa die geslag van die Puniete;
23 A tribo de Issacar: os grupos de famílias de Tolá, Puva,
24 van Jasub die geslag van die Jasubiete; van Simron die geslag van die Simroniete.
24 Jasube e Sinrom.
25 Dit is die geslagte van Issaskar volgens hulle geteldes, vier en sestig duisend drie honderd.
25 Desses grupos de famílias foram contados sessenta e quatro mil e trezentos homens.
26 Die seuns van S,bulon volgens hulle geslagte: van Sered die geslag van die Sardiete; van Elon die geslag van die Eloniete; van J gleël die geslag van die Jagleëliete.
26 A tribo de Zebulom: os grupos de famílias de Serede, Elom e Jaleel.
27 Dit is die geslagte van die Sebuloniete volgens hulle geteldes, sestig duisend vyf honderd.
27 Desses grupos de famílias foram contados sessenta mil e quinhentos homens.
28 Die seuns van Josef volgens hulle geslagte was: Manasse en Efraim.
28 As tribos de Manassés e Efraim, que eram filhos de José.
29 Die seuns van Manasse: van Magir die geslag van die Magiriete. En Magir was die vader van G¡lead; van G¡lead die geslag van die Gileadiete.
29 A tribo de Manassés: Maquir, filho de Manassés, era pai de Gileade, e os seguintes grupos de famílias são descendentes de Gileade:
30 Dit is die seuns van G¡lead: van Jeser die geslag van die Jesriete; van Helek die geslag van die Helkiete;
30 os grupos de famílias de Iezer, Heleque,
31 en van Asriël die geslag van die Asriëliete; en van Segem die geslag van die Sigmiete;
31 Asriel, Siquém,
32 en van Sem¡da die geslag van die Semida‹ete; en van Hefer die geslag van die Hefriete.
32 Semida e Héfer.
33 Maar Selofhad, die seun van Hefer, het geen seuns gehad nie, maar net dogters. En die name van die dogters van Selofhad was: Magla en Noa, Hogla, Milka en Tirsa.
33 Zelofeade, filho de Héfer, não tinha filhos; somente filhas. Os nomes das filhas de Zelofeade eram: Macla, Noa, Hogla, Milca e Tirza.
34 Dit is die geslagte van Manasse; en hulle geteldes was twee en vyftig duisend sewe honderd.
34 Desses grupos de famílias foram contados cinquenta e dois mil e setecentos homens.
35 Dit is die seuns van Efraim volgens hulle geslagte: van Sut,lag die geslag van die Sutalgiete; van Beger die geslag van die Bagriete; van Tahan die geslag van die Tahaniete.
35 A tribo de Efraim: os grupos de famílias de Sutela, Bequer e Taã.
36 En dit is die seuns van Sut,lag: van Eran die geslag van die Eraniete.
36 O grupo de famílias de Erã descendia de Sutela.
37 Dit is die geslagte van die seuns van Efraim volgens hulle geteldes, twee en dertig duisend vyf honderd. Dit is die seuns van Josef volgens hulle geslagte.
37 Desses grupos de famílias foram contados trinta e dois mil e quinhentos homens. São esses os grupos de famílias descendentes de José.
38 Die seuns van Benjamin volgens hulle geslagte: van Bela die geslag van die Baliete; van Asbel die geslag van die Asbeliete; van Ah¡ram die geslag van die Ahiramiete;
38 A tribo de Benjamim: os grupos de famílias de Belá, Asbel, Airão,
39 van Sefufam die geslag van die Sufamiete; van Hufam die geslag van die Hufamiete.
39 Sufã e Hufã.
40 En die seuns van Bela was: Ard en Na„man; van Ard die geslag van die Ardiete; van Naäman die geslag van die Naämiete.
40 Os grupos de famílias de Arde e Naamã eram descendentes de Belá.
41 Dit is die seuns van Benjamin volgens hulle geslagte; en hulle geteldes was vyf en veertig duisend ses honderd.
41 Desses grupos de famílias foram contados quarenta e cinco mil e seiscentos homens.
42 Dit is die seuns van Dan volgens hulle geslagte: van Suham die geslag van die Suhamiete. Dit is die geslagte van Dan volgens hulle geslagte.
42 A tribo de Dã: o grupo de famílias de Suão,
43 Al die geslagte van die Suhamiete volgens hulle geteldes was vier en sestig duisend vier honderd.
43 que tinha sessenta e quatro mil e quatrocentos homens.
44 Die seuns van Aser volgens hulle geslagte: van Jimna die geslag van die Jimna‹ete; van Jiswi die geslag van die Jiswiete; van Ber¡a die geslag van die Beri‹ete;
44 A tribo de Aser: os grupos de famílias de Imna, Isvi e Berias.
45 van die seuns van Ber¡a: van Heber die geslag van die Hebriete; van M lkiël die geslag van die Malkiëliete.
45 Os grupos de famílias de Héber e Malquiel são descendentes de Berias.
46 En die naam van die dogter van Aser was Serag.
46 A filha de Aser se chamava Sera.
47 Dit is die geslagte van die seuns van Aser volgens hulle geteldes, drie en vyftig duisend vier honderd.
47 Desses grupos de famílias foram contados cinquenta e três mil e quatrocentos homens.
48 Die seuns van N ftali volgens hulle geslagte: van J gseël die geslag van die Jagseëliete; van Guni die geslag van die Guniete;
48 A tribo de Naftali: os grupos de famílias de Jazeel, Guni,
49 van Jeser die geslag van die Jisriete; van Sillem die geslag van die Sillemiete.
49 Jezer e Silém.
50 Dit is die geslagte van N ftali volgens hulle geslagte; en hulle geteldes was vyf en veertig duisend vier honderd.
50 Desses grupos de famílias foram contados quarenta e cinco mil e quatrocentos homens.
51 Dit is die geteldes van die kinders van Israel: ses honderd en een duisend sewe honderd en dertig.
51 O número total dos homens israelitas era de seiscentos e um mil setecentos e trinta homens.
52 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
52 O Senhor Deus disse a Moisés:
53 Vir hierdie mense moet die land as erfenis verdeel word volgens die getal name.
53 — Divida a terra entre as tribos, conforme o tamanho delas. Divida por sorteio e dê as partes maiores para as tribos maiores; e as partes menores, para as tribos menores.
54 Vir die wat baie is, moet jy hulle erfdeel groot maak; en vir die wat min is, moet jy hulle erfdeel klein maak; aan elke stam moet sy erfdeel volgens sy geteldes gegee word.
54 — ausente —
55 Nogtans moet die land deur die lot verdeel word; volgens die name van hulle voorvaderlike stamme moet hulle erwe.
55 — ausente —
56 Volgens die lot moet hulle erfenis verdeel word tussen die wat baie en die wat min is.
56 — ausente —
57 En dit is die geteldes van Levi volgens hulle geslagte: van Gerson die geslag van die Gersoniete; van Kehat die geslag van die Kehatiete; van Mer ri die geslag van die Merariete.
57 A tribo de Levi era formada pelos grupos de famílias de Gérson, Coate e Merari.
58 Dit is die geslagte van Levi: die geslag van die Libniete, die geslag van die Hebroniete, die geslag van die Magliete, die geslag van die Musiete, die geslag van die Koragiete. En Kehat was die vader van Amram.
58 Os grupos de famílias de Libni, Hebrom, Mali, Musi e Corá eram descendentes de Levi. Coate era o pai de Anrão.
59 En die naam van Amram se vrou was Jog,bed, die dogter van Levi wat vir Levi in Egipte gebore is; en vir Amram het sy gebaar: A„ron en Moses en Mirjam, hulle suster.
59 A mulher de Anrão era Joquebede, filha de Levi; ela havia nascido no Egito. Joquebede deu a Anrão dois filhos: Arão e Moisés, e uma filha, chamada Míriam.
60 En vir A„ron is gebore: Nadab en Ab¡hu, Ele sar en Itamar.
60 Arão tinha quatro filhos: Nadabe, Abiú, Eleazar e Itamar.
61 En Nadab en Ab¡hu het gesterwe toe hulle vreemde vuur voor die aangesig van die HERE gebring het.
61 Porém Nadabe e Abiú morreram quando ofereceram a Deus, o Senhor , fogo que não era sagrado.
62 En hulle geteldes was drie en twintig duisend, almal wat manlik was van 'n maand oud en daarbo. Want hulle is nie getel onder die kinders van Israel nie, omdat aan hulle geen erfdeel onder die kinders van Israel gegee is nie.
62 Foram contados vinte e três mil levitas do sexo masculino, de um mês de idade para cima. Eles foram contados separadamente dos outros israelitas porque não receberam nenhuma propriedade em Israel.
63 Dit is hulle wat deur Moses en die priester Ele sar getel is, wat die kinders van Israel in die vlaktes van Moab getel het, by die Jordaan van J,rigo.
63 São esses os que foram contados por Moisés e pelo sacerdote Eleazar, que fizeram a contagem dos israelitas nas planícies de Moabe, na beira do rio Jordão, na altura de Jericó, que ficava no outro lado do rio.
64 En onder hulle was daar niemand van die wat deur Moses en die priester A„ron getel is nie, toe hulle die kinders van Israel in die woestyn Sinai getel het.
64 Entre esses da segunda contagem não havia nenhum dos que tinham sido contados por Moisés e pelo sacerdote Arão, quando fizeram a primeira contagem dos israelitas no deserto do Sinai.
65 Want die HERE het van hulle gesê: Sterwe sal hulle in die woestyn! En van hulle het niemand oorgebly nie buiten Kaleb, die seun van Jefunne, en Josua, die seun van Nun.
65 O Senhor Deus tinha dito que todos eles certamente morreriam no deserto; e todos morreram, menos Calebe, filho de Jefoné, e Josué, filho de Num.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Números 26, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.