Números 1
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 Verder het die HERE met Moses gespreek in die woestyn Sinai, in die tent van samekoms, op die eerste van die tweede maand, in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, en gesê:
1 No segundo ano depois da saída dos israelitas do Egito, no dia primeiro do segundo mês, o Senhor Deus falou com Moisés no deserto do Sinai, na Tenda Sagrada . Ele disse:
2 Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel op volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, almal wat manlik is, hoof vir hoof;
2 — Você e Arão devem fazer a contagem do povo de Israel por grupos de famílias e por famílias.
3 van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek in Israel, die moet julle tel volgens hulle leërafdelings, jy en A„ron.
3 Façam a lista de todos os homens de vinte anos para cima, isto é, todos os que já têm idade para o serviço militar.
4 En met julle saam moet daar van elke stam 'n man wees, 'n man wat hoof is van sy families.
4 Vocês chamarão um chefe de grupo de famílias de cada tribo para ajudá-los. São estes os nomes dos homens que vão ajudar vocês: Esses foram os chefes de tribo escolhidos no meio do povo de Israel para representar os seus grupos de famílias.
5 En dit is die name van die manne wat julle moet bystaan: Vir Ruben: El¡sur, die seun van Sed,Âr;
5 — ausente —
6 vir S¡meon: Selumiël, die seun van Sur¡saddai;
6 — ausente —
7 vir Juda: Nagson, die seun van Amm¡nadab;
7 — ausente —
8 vir Issaskar: Net neël, die seun van Suar;
8 — ausente —
9 vir S,bulon: El¡ab, die seun van Helon;
9 — ausente —
10 vir die kinders van Josef: vir Efraim: Elis ma, die seun van Amm¡hud; vir Manasse: G mliël, die seun van Ped sur;
10 — ausente —
11 vir Benjamin: Ab¡dan, die seun van Gideoni;
11 — ausente —
12 vir Dan, Ahiëser, die seun van Amm¡saddai;
12 — ausente —
13 vir Aser: P giël, die seun van Ogran;
13 — ausente —
14 vir Gad: Âljasaf, die seun van R,huel;
14 — ausente —
15 vir N ftali: Ah¡ra, die seun van Enan.
15 — ausente —
16 Dit was hulle wat uit die vergadering opgeroep was, die owerstes van hulle voorvaderlike stamme, die stamhoofde van Israel.
16 — ausente —
17 Toe het Moses en A„ron die manne geneem wat met hulle name aangewys was,
17 — ausente —
18 en hulle het die hele vergadering op die eerste dag van die tweede maand bymekaar laat kom; en die het hulle afkoms opgegee volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, hoof vir hoof,
18 — ausente —
19 soos die HERE Moses beveel het. En hy het hulle getel in die woestyn Sinai.
19 Assim, a contagem no deserto do Sinai foi feita como o Senhor havia ordenado a Moisés. Os homens de vinte anos para cima, que tinham idade para o serviço militar, foram registrados pelo seu nome, cada um no seu grupo de famílias e na sua família. Começaram pela tribo de Rúben, o filho mais velho de Jacó. A soma total das tribos foi a seguinte: Da tribo de Rúben, quarenta e seis mil e quinhentos homens.
20 En die seuns van Ruben, die eersgeborene van Israel -- hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, hoof vir hoof, almal wat manlik was, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
20 — ausente —
21 hulle geteldes van die stam van Ruben was ses en veertig duisend vyf honderd.
21 — ausente —
22 Van die seuns van S¡meon, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, hoof vir hoof, almal wat manlik was, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
22 — ausente —
23 hulle geteldes van die stam van S¡meon was nege en vyftig duisend drie honderd.
23 — ausente —
24 Van die seuns van Gad, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
24 — ausente —
25 hulle geteldes van die stam van Gad was vyf en veertig duisend ses honderd en vyftig.
25 — ausente —
26 Van die seuns van Juda, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
26 — ausente —
27 hulle geteldes van die stam van Juda was vier en sewentig duisend ses honderd.
27 — ausente —
28 Van die seuns van Issaskar, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
28 — ausente —
29 hulle geteldes van die stam van Issaskar was vier en vyftig duisend vier honderd.
29 — ausente —
30 Van die seuns van S,bulon, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
30 — ausente —
31 hulle geteldes van die stam van S,bulon was sewe en vyftig duisend vier honderd.
31 — ausente —
32 Van die seuns van Josef, van die seuns van Efraim, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
32 — ausente —
33 hulle geteldes van die stam van Efraim was veertig duisend vyf honderd;
33 — ausente —
34 van die seuns van Manasse, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
34 — ausente —
35 hulle geteldes van die stam van Manasse was twee en dertig duisend twee honderd.
35 — ausente —
36 Van die seuns van Benjamin, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
36 — ausente —
37 hulle geteldes van die stam van Benjamin was vyf en dertig duisend vier honderd.
37 — ausente —
38 Van die seuns van Dan, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
38 — ausente —
39 hulle geteldes van die stam van Dan was twee en sestig duisend sewe honderd.
39 — ausente —
40 Van die seuns van Aser, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
40 — ausente —
41 hulle geteldes van die stam van Aser was een en veertig duisend vyf honderd.
41 — ausente —
42 Van die seuns van N ftali, hulle nakomelinge volgens hulle geslagte, volgens hulle families, na die getal name, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat op kommando moet uittrek --
42 — ausente —
43 hulle geteldes van die stam van N ftali was drie en vyftig duisend vier honderd.
43 — ausente —
44 Dit is die geteldes wat Moses en A„ron en die owerstes van Israel getel het; twaalf man was dit, elkeen vir sy families.
44 — ausente —
45 So was dan al die geteldes van die kinders van Israel volgens hulle families, van twintig jaar oud en daarbo, almal wat in Israel op kommando moet uittrek --
45 — ausente —
46 al die geteldes dan was ses honderd en drie duisend vyf honderd en vyftig.
46 — ausente —
47 Maar die Leviete, volgens hulle voorvaderlike stam, is onder hulle nie getel nie.
47 Mas os levitas não foram registrados com as outras tribos ,
48 Die HERE het naamlik met Moses gespreek en gesê:
48 pois o Senhor tinha dito a Moisés o seguinte:
49 Net die stam van Levi moet jy nie tel nie en hulle volle getal onder die kinders van Israel nie opneem nie;
49 — Quando você fizer a contagem dos homens com idade para o serviço militar, deixe de fora os homens da tribo de Levi.
50 maar stel jy die Leviete aan oor die tabernakel van die Getuienis en oor al sy gereedskap en oor alles wat daarby behoort. Hulle moet die tabernakel dra en alles wat daarby behoort, en hulle moet dit bedien en rondom die tabernakel laer opslaan.
50 Mas ponha os levitas para cuidarem da Tenda Sagrada e de todos os seus móveis e objetos. Eles carregarão a Tenda e todo o seu equipamento, farão ali o serviço religioso e acamparão ao redor dela.
51 En as die tabernakel wegtrek, moet die Leviete dit afbreek; en as die tabernakel rus, moet die Leviete dit oprig; en die onbevoegde wat nader kom, moet gedood word.
51 Quando a Tenda tiver de ser transportada, os levitas a desarmarão e, quando for preciso acampar de novo, eles a armarão outra vez. Quem não for levita e chegar perto da Tenda deverá ser morto.
52 En die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen op sy laerplek en elkeen by sy vaandel, volgens hulle leërafdelings.
52 Os outros israelitas ficarão cada um no seu próprio acampamento, perto da sua própria bandeira, de acordo com o seu grupo.
53 Maar die Leviete moet laer opslaan rondom die tabernakel van die Getuienis, dat daar geen toorn oor die vergadering van die kinders van Israel kom nie. So moet dan die Leviete die diens van die tabernakel van die Getuienis waarneem.
53 Mas os levitas acamparão ao redor da Tenda para guardá-la a fim de que ninguém chegue perto, e assim eu não fique irado com o povo de Israel.
54 En die kinders van Israel het dit gedoen; net soos die HERE Moses beveel het, so het hulle gedoen.
54 E o povo fez tudo como o Senhor havia ordenado a Moisés.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Números 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.