Números 13

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
1 O Senhor disse a Moisés:
2 Stuur vir jou manne uit, dat hulle die land Kana„n wat Ek aan die kinders van Israel sal gee, kan verken. Van elke vaderlike stam moet julle een man stuur, elkeen 'n owerste onder hulle.
2 "Envia homens para explorar a terra de Canaã, que eu hei de dar aos filhos de Israel. Enviarás um homem de cada tribo patriarcal, tomados todos entre os príncipes."
3 En Moses het hulle uitgestuur uit die woestyn Paran, volgens die bevel van die HERE -- hulle almal manne wat hoofde was van die kinders van Israel.
3 Enviou-os Moisés do deserto de Farã segundo as ordens do Senhor; todos esses homens eram príncipes em Israel.
4 En dit is hulle name: Van die stam van Ruben: S mmua, die seun van Sakkur.
4 Eis os seus nomes: da tribo de Rubem, Samua, filho de Zecur;
5 Van die stam van S¡meon: Safat, die seun van Hori.
5 da tribo de Simeão, Safat, filho de Huri;
6 Van die stam van Juda: Kaleb, die seun van Jefunne.
6 da tribo de Judá, Caleb, filho de Jefoné;
7 Van die stam van Issaskar: J¡geal, die seun van Josef.
7 da tribo de Issacar, Igal, filho de José;
8 Van die stam van Efraim: Hos,a, die seun van Nun.
8 da tribo de Efraim, Oséias, filho de Nun;
9 Van die stam van Benjamin: Palti, die seun van Rafu.
9 da tribo de Benjamim, Falti, filho de Rafu;
10 Van die stam van S,bulon: G ddiël, die seun van Sodi.
10 da tribo de Zabulon, Gediel, filho de Sodi;
11 Van die stam van Josef, vir die stam van Manasse: Gaddi, die seun van Susi.
11 da tribo de José, na tribo de Manassés, Gadi, filho de Susi;
12 Van die stam van Dan: Amm¡ël, die seun van Gem lli.
12 da tribo de Dã, Amiel, filho de Gemali;
13 Van die stam van Aser: Setur, die seun van M¡gael.
13 da tribo de Aser, Stur, filho de Miguel;
14 Van die stam van N ftali: Nagbi, die seun van Wofsi.
14 da tribo de Neftali, Naabi, filho de Vapsi;
15 Van die stam van Gad: G,huel, die seun van Magi.
15 da tribo de Gad, Guel, filho de Maqui.
16 Dit is die name van die manne wat Moses gestuur het om die land te verken; En Moses het Hos,a, die seun van Nun, Josua genoem.
16 Estes são os nomes dos homens que Moisés enviou como exploradores a Canaã. Moisés deu a Oséias, filho de Nun, o nome de Josué.
17 En Moses het hulle gestuur om die land Kana„n te verken en vir hulle gesê: Trek hier in die Suidland op en beklim die gebergte.
17 Enviando-os a explorar a terra de Canaã, Moisés disse-lhes: "Ide pelo Negeb e subi a montanha.
18 En bekyk die land, hoe dit is, en die volk wat daarin woon, of dit sterk of swak, of dit min of baie is;
18 Examinai que terra é essa, e o povo que a habita, se é forte ou fraco, pequeno ou numeroso.
19 en hoe die land is waar hulle in woon, of dit goed of sleg is; en hoe die stede is waar hulle in woon, laers of vestings;
19 Vede como é a terra onde habita, se é boa ou má, e como são as suas cidades, se muradas ou sem muros;
20 ook hoe die land is, of dit vet of skraal is, of daar bome in is of nie; en wees dapper en bring van die vrugte van die land saam. Dit was toe die tyd van die eerste druiwe.
20 examinai igualmente se o terreno é fértil ou estéril, e se há árvores ou não. Coragem! E trazei-nos dos frutos da terra." Era então a época das primeiras uvas.
21 En hulle het opgetrek en die land verken van die woestyn Sin af tot by Rehob, na die ingang van Hammat --
21 Partiram, pois, e exploraram a terra desde o deserto de Sin até Roob, no caminho de Emat.
22 hulle het in die Suidland opgetrek en tot by Hebron gekom; en daar was Ah¡man, Sesai en Talmai, die kinders van die Enakiete. En Hebron is sewe jaar voor Soan in Egipte gebou.
22 Subiram ao Negeb e foram a Hebron, onde se encontravam Aquimã, Sisai e Tolmai, filhos de Enac. Hebron fora construída sete anos antes de Tânis, no Egito.
23 Daarop het hulle tot by die dal Eskol gekom en daar 'n rank met een tros druiwe afgesny, en twee het dit aan 'n draagstok gedra; ook van die granate en van die vye.
23 Chegaram ao vale de Escol, onde cortaram um ramo de vide com um cacho de uvas, que dois homens levaram numa vara; tomaram também consigo romãs e figos.
24 Di, plek het hulle die dal Eskol genoem vanweë die tros wat die kinders van Israel daar afgesny het.
24 Chamou-se a esse lugar vale de Escol, por causa do cacho que nele haviam cortado os israelitas.
25 En n verloop van veertig dae het hulle teruggekom van die land te verken.
25 Tendo voltado os exploradores, passados quarenta dias,
26 En hulle het weggegaan en by Moses en A„ron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die woestyn Paran, in Kades, en aan hulle berig gebring, en aan die hele vergadering en hulle die vrugte van die land laat sien.
26 foram ter com Moisés e Aarão e toda a assembléia dos israelitas em Cades, no deserto de Farã. Diante deles e de toda a multidão relataram a sua expedição e mostraram os frutos da terra.
27 En hulle het hom vertel en gesê: Ons het gekom in die land waarheen u ons gestuur het; en waarlik, dit loop oor van melk en heuning, en d¡t is sy vrugte.
27 Eis como narraram a Moisés a sua exploração: "Fomos à terra aonde nos enviaste. É verdadeiramente uma terra onde corre leite e mel, como se pode ver por esses frutos.
28 Maar die volk wat in die land woon, is sterk, en die stede is versterk en baie groot; en ons het daar ook die kinders van die Enakiete gesien.
28 Mas os habitantes dessa terra são robustos, suas cidades grandes e bem muradas; vimos ali até mesmo filhos de Enac.
29 Die Amalekiete woon in die Suidland, maar die Hetiete en Jebusiete en Amoriete woon in die gebergte, en die Kana„niete woon by die see en aan die kant van die Jordaan.
29 Os amalecitas habitam na terra do Negeb; os hiteus, os jebuseus e os amorreus habitam nas montanhas, e os cananeus habitam junto ao mar e ao longo do Jordão."
30 Toe het Kaleb die volk stil gemaak teenoor Moses en gesê: Laat ons gerus optrek en dit in besit neem; want ons kan dit sekerlik oorweldig.
30 Caleb fez calar o povo que começava a murmurar contra Moisés, e disse: "Vamos e apoderemo-nos da terra, porque podemos conquistá-la."
31 Maar die manne wat saam met hom opgetrek het, het gesê: Ons kan nie teen die volk optrek nie, want hulle is sterker as ons.
31 Mas os outros, que tinham ido com ele, diziam: "Não somos capazes de atacar esse povo; é mais forte do que nós."
32 So het hulle dan slegte gerugte onder die kinders van Israel versprei oor die land wat hulle verken het, deur te sê: Die land wat ons deurgetrek het om dit te verken, is 'n land wat sy inwoners verteer; en al die mense wat ons daarin gesien het, is groot manne.
32 E diante dos filhos de Israel depreciaram a terra que tinham explorado: "A terra, disseram eles, que exploramos, devora os seus habitantes: os homens que vimos ali são de uma grande estatura;
33 Ons het daar ook die reuse gesien, die kinders van Enak, van die reuse afkomstig; en ons was soos sprinkane in ons oë; so was ons ook in hulle oë.
33 vimos até mesmo gigantes, filhos de Enac, da raça dos gigantes; parecíamos gafanhotos comparados com eles."

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Números 13, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.