Neemias 3
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ
1 En Âljasib, die hoëpriester, het hom klaargemaak met sy broers, die priesters, en hulle het die Skaapspoort gebou; hulle het dit geheilig en sy deure ingesit; verder tot by die toring Hamm,a wat hulle geheilig het, tot by die toring Han neël.
1 E Eliasibe, o sumo sacerdote, levantou-se com os seus irmãos, os sacerdotes, e edificaram o portão das ovelhas, o qual santificaram, e levantaram as suas portas; até a Torre de Meá eles o santificaram, e até a Torre de Hananel.
2 En naas hom het die manne van J,rigo gebou; en daarnaas het Sakkur, die seun van Imri, gebou.
2 E próximo a ele edificaram os homens de Jericó. E próximo deles edificou Zacur, o filho de Inri.
3 En die Vispoort het die seuns van S,na„ gebou; hulle het dit met balke uitgelê en sy deure, sy sluitbalke en sy grendels ingesit.
3 Todavia, os filhos de Hassenaá edificaram o portão do peixe que também lançaram as suas vigas, e puseram as suas portas, as suas trancas, e as suas barras.
4 En naas hulle het M,remot, die seun van Ur¡a, die seun van Hakkos, herstel; en naas hulle het Mesullam, die seun van Ber,gja, die seun van Meses beël, herstel; en naas hulle het Sadok, die seun van Baäna, herstel.
4 E próximo a eles reparou Meremote, o filho de Urias, o filho de Coz. E próximo a eles reparou Mesulão, o filho de Berequias, o filho de Mesezabel. E próximo a eles reparou Zadoque, filho de Baaná.
5 En naas hulle het die Teko‹ete herstel; maar hulle vername manne het hulle nek nie gebuig onder die diens van hulle HERE nie.
5 E próximo a eles os tecoítas repararam; mas os seus nobres não puseram o seu pescoço na obra do seu senhor.
6 En die Ou Poort het Jojada, die seun van Pas,ag, en Mesullam, die seun van Besodja, herstel; hulle het dit met balke uitgelê en sy deure en sy sluitbalke en sy grendels ingesit.
6 E o portão velho repararam Joiada, filho de Paseia; e Mesulão, o filho de Besodias; eles puseram as suas vigas, e levantaram as suas portas, e as suas travas, e as suas barras.
7 En naas hulle het Mel tja, die Gibeoniet, en Jadon, die Meronotiet, die manne van G¡beon en Mispa, herstel by die setel van die goewerneur van die gebied wes van die Eufraat.
7 E próximo deles repararam Melatias, o gibeonita, e Jadom, o meronotita, os homens de Gibeão, e de Mispá, até o trono do governador deste lado do rio.
8 Naas hom het Ussiël, die seun van Harh ja, van die goudsmede, herstel; en naas hom het Han nja, 'n lid van die salfmengers, herstel; en hulle het Jerusalem onaangeroerd gelaat tot by die breë muur.
8 Próximo a ele repararam Uziel, o filho de Haraías, dos ourives. Próximo a ele também reparou Hananias, o filho de um dos apotecários, e eles fortificaram Jerusalém até a muralha larga.
9 En naas hulle het Ref ja, die seun van Hur, owerste van die halwe distrik Jerusalem, herstel.
9 E próximo a eles reparou Refaías, o filho de Hur, o governante da metade de Jerusalém.
10 En naas hulle het Jed ja, die seun van Harumaf, herstel -- teenoor sy huis; en naas hom het Hattus, die seun van Hasabn,ja, herstel.
10 E próximo a eles reparou Jedaías, o filho de Harumafe, a saber, na frente da sua casa. E próximo a ele reparou Hatus, o filho de Hasabneias.
11 'n Tweede stuk het Malk¡a, die seun van Harim, en Hassub, die seun van Pahat-Moab, herstel, ook die Bakoondtoring.
11 Malquias, o filho de Harim, e Hassube, o filho de Paate-Moabe, repararam a outra parte, e a torre das fornalhas.
12 En naas hom het Sallum, die seun van Hallohes, owerste van die halwe distrik Jerusalem, herstel, hy met sy dogters.
12 E próximo a ele reparou Salum, o filho de Haloés, o governante da metade de Jerusalém, ele e as suas filhas.
13 Die Dalpoort het Hanun en die inwoners van Sanoag herstel; hulle het dit opgebou en sy deure, sy sluitbalke en sy grendels ingesit, ook duisend el aan die muur tot by die Aspoort.
13 Hanum, e os habitantes de Zanoa repararam o portão do vale; eles o edificaram, e puseram as suas portas, as suas trancas, e as suas barras, e mil côvados da muralha até o portão do esterco.
14 En die Aspoort het Malk¡a, die seun van Regab, owerste van die distrik Bet-Hakkerem, herstel; hy het dit opgebou en sy deure, sy sluitbalke en sy grendels ingesit.
14 Mas, o portão do esterco reparou Malquias, o filho de Recabe, o governante de parte de Bete-Haquerém; ele o edificou, e pôs as suas portas, as suas travas, e as suas barras.
15 En die Fonteinpoort het Sallum, die seun van Kol-Hos,, owerste van die distrik Mispa, herstel; hy het dit opgebou en dit oordek, en hy het sy deure, sy sluitbalke en sy grendels ingesit, ook die muur van die dam van die waterleiding by die koning se tuin, en tot by die trappe wat van die Dawidstad afloop.
15 Mas o portão da fonte reparou Salum, o filho de Col-Hozé, o governante de parte de Mispá; ele o edificou, e o cobriu, e pôs as suas portas, as suas travas, e as suas barras, e a parede do tanque de Siloá junto ao jardim do rei, e até as escadarias que descem da cidade de Davi.
16 N hom het Nehem¡a, die seun van Asbuk, owerste van die halwe distrik Bet-Sur, tot teenoor die Dawidsgrafte herstel en tot by die kunstig aangelegde dam en tot by die huis van die helde.
16 Depois dele reparou Neemias, o filho de Azbuque, o governante da metade de Bete-Zur, até o local defronte aos sepulcros de Davi, e até o tanque que foi feito, e até a casa dos poderosos.
17 N hom het die Leviete -- Rehum, die seun van Bani, herstel; naas hom het Has bja, die owerste van die halwe distrik Keh¡la, vir sy distrik herstel.
17 Depois dele repararam os levitas, Reum, o filho de Bani. Próximo a ele reparou na sua parte Hasabias, o governante da metade de Queila.
18 N hom het hulle broers, B wai, die seun van H,nadad, die owerste van die ander halwe distrik Keh¡la, herstel.
18 Depois dele repararam os seus irmãos, Bavai, o filho de Henadade, o governante da metade de Queila.
19 En naas hom het Eser, die seun van J,sua, die owerste van Mispa, 'n tweede stuk herstel teenoor die opgang na die wapenhuis, die Winkelhaak.
19 E próximo a ele reparou Ezer, o filho de Jesuá, o governante de Mispá, outra parte defronte da subida até a casa das armas na esquina da muralha.
20 N hom het Barug, die seun van S bbai, 'n tweede stuk ywerig herstel; van die Winkelhaak af tot by die huisdeur van die hoëpriester Âljasib.
20 Depois dele, Baruque, o filho de Zabai, reparou diligentemente a outra parte, desde a esquina da muralha até a porta da casa de Eliasibe, o sumo sacerdote.
21 N hom het M,remot, die seun van Ur¡a, die seun van Hakkos, 'n tweede stuk herstel, van die huisdeur van Âljasib af tot by die end van Âljasib se huis.
21 Depois dele reparou Meremote, o filho de Urias, o filho de Coz, outra parte, desde a porta da casa de Eliasibe até a extremidade da casa de Eliasibe.
22 En n hom het die priesters, die manne van die Jordaanstreek, herstel.
22 E depois dele repararam os sacerdotes, os homens da planície.
23 N hom het Benjamin en Hassub teenoor hulle huis herstel; n hom het As rja, die seun van Ma„s,ja, die seun van An nja, langs sy huis herstel.
23 Depois dele repararam Benjamim e Hasube defronte da sua casa. Depois dele reparou Azarias, o filho de Maaseias, o filho de Ananias, por sua casa.
24 N hom het B¡nnu‹, die seun van H,nadad, 'n tweede stuk herstel; van die huis van As rja af tot by die Winkelhaak en tot by die Hoek.
24 Depois dele reparou Binui, o filho de Henadade, outra parte, desde a casa de Azarias até a esquina da muralha, a saber, até o canto.
25 Palal, die seun van Usai, teenoor die Winkelhaak en die boonste toring wat uit die huis van die koning uitsteek, by die voorhof van bewaking; n hom Ped ja, die seun van Parhos.
25 Palal, o filho de Uzai, defronte à esquina da muralha, e da torre que se eleva da casa alta do rei, que estava junto ao átrio da prisão. Depois dele, Pedaías, o filho de Parós.
26 En die tempelbediendes het gewoon op die Heuwel tot teenoor die Waterpoort, teen die ooste, en die toring wat uitsteek.
26 Além disso, os netineus habitaram em Ofel, até o local defronte ao portão das águas na direção leste, e até a torre que ali se ergue.
27 N hom het die Teko‹ete 'n tweede stuk herstel, van teenoor die groot toring af wat uitsteek, tot by die Heuwel-muur.
27 Depois, os tecoítas repararam outra parte, defronte da grande torre que se ergue, até a muralha de Ofel.
28 Bokant die Perdepoort het die priesters herstel, elkeen teenoor sy huis.
28 Acima do portão do cavalo repararam os sacerdotes, cada um defronte à sua casa.
29 Daarnaas het Sadok, die seun van Immer, teenoor sy huis herstel; en n hom het Sem ja, die seun van Seg nja, die bewaker van die Oospoort, herstel.
29 Depois, reparou Zadoque, o filho de Imer, defronte à sua casa. Depois dele também reparou Semaías, o filho de Secanias, o guarda do portão leste.
30 N hom het Han nja, die seun van Sel,mja, en Hanun, die sesde seun van Salaf, 'n tweede stuk herstel; daarnaas het Mesullam, die seun van Ber,gja, teenoor sy kamer herstel.
30 Depois dele repararam outra parte Hananias, o filho de Selemias, e Hanum, o sexto filho de Zalafe. Depois dele reparou Mesulão, o filho de Berequias, defronte da sua câmara.
31 N hom het Malk¡a, lid van die goudsmede, herstel tot by die huis van die tempelbediendes en die koopmans, teenoor die Wagpoort en tot by die bo-kamer op die Hoek.
31 Depois dele reparou Malquias, o filho de um ourives, até o local dos netineus, e dos mercadores, defronte ao portão Mifcade, e até a subida do canto.
32 En tussen die bo-kamer op die Hoek en die Skaapspoort het die goudsmede en die koopmans herstel.
32 E entre a subida do canto até a porta das Ovelhas repararam os ourives e os mercadores.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Neemias 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.