Neemias 12
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA
1 En dit is die priesters en die Leviete wat saam met Serubb bel, die seun van Se ltiël, en J,sua opgetrek het: Ser ja, Jerem¡a, Esra,
1 São estes os sacerdotes e levitas que subiram com Zorobabel, filho de Sealtiel, e com Jesua: Seraías, Jeremias, Esdras,
2 Am rja, Mallug, Hattus,
2 Amarias, Maluque, Hatus,
3 Seg nja, Rehum, M,remot,
3 Secanias, Reum, Meremote,
4 Iddo, G¡nnetoi, Ab¡a,
4 Ido, Ginetoi, Abias,
5 M¡jamin, Ma„dja, Bilga,
5 Miamim, Maadias, Bilga,
6 Sem ja en Jojarib, Jed ja,
6 Semaías, Joiaribe, Jedaías,
7 Sallu, Amok, Hilk¡a, Jed ja; dit was die hoofde van die priesters en van hulle broers in die dae van J,sua.
7 Salu, Amoque, Hilquias e Jedaías; estes foram os chefes dos sacerdotes e de seus irmãos, nos dias de Jesua.
8 En die Leviete was: J,sua, B¡nnu‹, K dmiël, Ser,bja, Juda, Matt nja wat met sy broers die leiding by die kore gehad het.
8 Também os levitas Jesua, Binui, Cadmiel, Serebias, Judá e Matanias; este e seus irmãos dirigiam os louvores.
9 En Bakbukja en Unni, hulle broers, het by die dienste teenoor hulle gestaan.
9 Baquebuquias e Uni, seus irmãos, estavam defronte deles, cada qual no seu mister.
10 En J,sua was die vader van Jojakim; en Jojakim was die vader van Âljasib, en Âljasib die vader van Jojada,
10 Jesua gerou a Joiaquim, Joiaquim gerou a Eliasibe, Eliasibe gerou a Joiada,
11 en Jojada die vader van Jonatan, en Jonatan die vader van Jaddua.
11 Joiada gerou a Jônatas, e Jônatas gerou a Jadua.
12 En in die dae van Jojakim was die priesterlike familiehoofde: van Ser ja, Mer ja; van Jerem¡a, Han nja;
12 Nos dias de Joiaquim, foram sacerdotes, cabeças de famílias: de Seraías, Meraías; de Jeremias, Hananias;
13 van Esra, Mesullam; van Am rja, Johanan;
13 de Esdras, Mesulão; de Amarias, Joanã;
14 van Mallugi, Jonatan; van Seb nja, Josef;
14 de Maluqui, Jônatas; de Sebanias, José;
15 van Harim, Adna; van M,rajot, H,lkai;
15 de Harim, Adna; de Meraiote, Helcai;
16 van Iddo, Sagar¡a; van G¡nneton, Mesullam;
16 de Ido, Zacarias; de Ginetom, Mesulão;
17 van Ab¡a, Sigri; van M¡njamin, van Mo dja, P¡ltai;
17 de Abias, Zicri; de Miniamim e de Moadias, Piltai;
18 van Bilga, S mmua; van Sem ja, Jonatan;
18 de Bilga, Samua; de Semaías, Jônatas;
19 en van Jojarib, M ttenai; van Jed ja, Ussi;
19 de Joiaribe, Matenai; de Jedaías, Uzi;
20 van S llai, K llai; van Amok, Heber;
20 de Salai, Calai; de Amoque, Héber;
21 van Hilk¡a, Has bja; van Jed ja, Net neël.
21 de Hilquias, Hasabias; de Jedaías, Netanel.
22 Wat die Leviete betref -- in die dae van Âljasib, Jojada en Johanan en Jaddua is die familiehoofde opgeskrywe, en die priesters tot aan die regering van Dar¡us, die Pers.
22 Dos levitas, nos dias de Eliasibe, foram inscritos como cabeças de famílias Joiada, Joanã e Jadua, como também os sacerdotes, até ao reinado de Dario, o persa.
23 Die kinders van Levi, die familiehoofde, is opgeskrywe in die boek van die kronieke tot die dae van Johanan, die seun van Âljasib.
23 Os filhos de Levi foram inscritos como cabeças de famílias no Livro das Crônicas, até aos dias de Joanã, filho de Eliasibe.
24 En die hoofde van die Leviete was: Has bja, Ser,bja en J,sua, K dmiël, en hulle broers was teenoor hulle om te loof en te dank volgens die bevel van Dawid, die man van God, wag naas wag:
24 Foram, pois, chefes dos levitas: Hasabias, Serebias e Jesua, filho de Cadmiel; os irmãos deles lhes estavam fronteiros para louvarem e darem graças, segundo o mandado de Davi, homem de Deus, coro contra coro.
25 Matt nja en Bakbukja, Ob dja. Mesullam, Talmon, Akkub was poortwagters wat wag gehou het by die voorraadkamers van die poorte.
25 Matanias, Baquebuquias, Obadias, Mesulão, Talmom e Acube eram porteiros e faziam a guarda aos depósitos das portas.
26 Hulle was in die dae van Jojakim, die seun van J,sua, die seun van Josadak, en in die dae van Nehem¡a, die goewerneur, en van die priester Esra, die skrifgeleerde.
26 Estes viveram nos dias de Joiaquim, filho de Jesua, filho de Jozadaque, e nos dias de Neemias, o governador, e de Esdras, o sacerdote e escriba.
27 En by die inwyding van die muur van Jerusalem is die Leviete uit al hulle woonplekke gesoek, om hulle na Jerusalem te bring ten einde die inwyding te hou met vreugde en dankliedere en met gesang, simbale, harpe en siters.
27 Na dedicação dos muros de Jerusalém, procuraram aos levitas de todos os seus lugares, para fazê-los vir a fim de que fizessem a dedicação com alegria, louvores, canto, címbalos, alaúdes e harpas.
28 Toe het die seuns van die sangers byeengekom uit die streek rondom Jerusalem sowel as uit die dorpe van die Netofatiete,
28 Ajuntaram-se os filhos dos cantores, tanto da campina dos arredores de Jerusalém como das aldeias dos netofatitas,
29 en uit Bet-Gilgal en uit die buiteveld van Geba en Asm wet, want die sangers het vir hulle dorpe rondom Jerusalem gebou.
29 como também de Bete-Gilgal e dos campos de Geba e de Azmavete; porque os cantores tinham edificado para si aldeias nos arredores de Jerusalém.
30 En die priesters en die Leviete het hulleself gereinig, en die volk en die poorte en die muur gereinig.
30 Purificaram-se os sacerdotes e os levitas, que também purificaram o povo e as portas e o muro.
31 En ek het die owerstes van Juda bo-op die muur laat klim en twee groot kore opgestel en optogte, een na regs bo-op die muur na die Aspoort toe;
31 Então, fiz subir os príncipes de Judá sobre o muro e formei dois grandes coros em procissão, sendo um à mão direita sobre a muralha para o lado da Porta do Monturo.
32 en agter hulle aan het geloop: Hos ja en die helfte van die owerstes van Juda,
32 Após eles, ia Hosaías e a metade dos príncipes de Judá,
33 en As rja, Esra en Mesullam,
33 Azarias, Esdras, Mesulão,
34 Juda en Benjamin en Sem ja en Jerem¡a,
34 Judá, Benjamim, Semaías e Jeremias;
35 en van die seuns van die priesters met trompette, Sagar¡a, die seun van Jonatan, die seun van Sem ja, die seun van Matt nja, die seun van Mig ja, die seun van Sakkur, die seun van Asaf,
35 e dos filhos dos sacerdotes, com trombetas: Zacarias, filho de Jônatas, filho de Semaías, filho de Matanias, filho de Micaías, filho de Zacur, filho de Asafe,
36 en sy broers Sem ja en As reël, M¡lalai, G¡lalai, Ma„i, Net neël en Juda, Han ni, met die musiekinstrumente van Dawid, die man van God; en Esra, die skrifgeleerde, voor hulle uit.
36 e seus irmãos, Semaías, Azarel, Milalai, Gilalai, Maai, Netanel, Judá e Hanani, com os instrumentos músicos de Davi, homem de Deus; Esdras, o escriba, ia adiante deles.
37 En by die Fonteinpoort het hulle, reg voor hulle uit, met die trappe van die Dawidstad opgegaan, waar die muur opgaan bo die huis van Dawid, tot by die Waterpoort teen die ooste.
37 À entrada da Porta da Fonte, subiram diretamente as escadas da Cidade de Davi, onde se eleva o muro por sobre a casa de Davi, até à Porta das Águas, do lado oriental.
38 En die tweede koor het in teenoorgestelde rigting getrek, en ek met die helfte van die volk agteraan, bo-op die muur by die Bakoond-toring langs tot by die Breë Muur;
38 O segundo coro ia em frente, e eu, após ele; metade do povo ia por cima do muro, desde a Torre dos Fornos até ao Muro Largo;
39 verder by die Efraimspoort langs en die Ou Poort en die Vispoort en die toring Han neël en die toring Hamm,a tot by die Skaapspoort; en hulle het bly staan by die Gevangenispoort.
39 e desde a Porta de Efraim, passaram por cima da Porta Velha e da Porta do Peixe, pela Torre de Hananel, pela Torre dos Cem, até à Porta do Gado; e pararam à Porta da Guarda.
40 Toe het die twee kore in die huis van God gaan staan, en ek en die helfte van die leiers met my saam;
40 Então, ambos os coros pararam na Casa de Deus, como também eu e a metade dos magistrados comigo.
41 en die priesters Âljakim, Ma„s,ja, M¡njamin, Mig ja, Eljoënai, Sagar¡a, Han nja met trompette,
41 Os sacerdotes Eliaquim, Maaseias, Miniamim, Micaías, Elioenai, Zacarias e Hananias iam com trombetas,
42 en Ma„s,ja en Sem ja en Ele sar en Ussi en Johanan en Malk¡a en Elam en Eser. En die sangers het hulle laat hoor, en Jisr gja was die leier.
42 como também Maaseias, Semaías, Eleazar, Uzi, Joanã, Malquias, Elão e Ezer; e faziam-se ouvir os cantores sob a direção de Jezraías.
43 En op die dag het hulle groot offers gebring en was vrolik; want God het hulle groot vreugde verskaf, en ook die vroue en kinders was vrolik, sodat die vreugde van Jerusalem tot ver weg gehoor is.
43 No mesmo dia, ofereceram grandes sacrifícios e se alegraram; pois Deus os alegrara com grande alegria; também as mulheres e os meninos se alegraram, de modo que o júbilo de Jerusalém se ouviu até de longe.
44 En op die dag is manne aangestel oor die kamers vir die voorrade, die offergawes, die eerstelinge en die tiendes, om daarin die wetlike aandele volgens die landerye van die stede vir die priesters en die Leviete te versamel; want Juda was bly oor die priesters en die Leviete wat in die diens gestaan het.
44 Ainda no mesmo dia, se nomearam homens para as câmaras dos tesouros, das ofertas, das primícias e dos dízimos, para ajuntarem nelas, das cidades, as porções designadas pela Lei para os sacerdotes e para os levitas; pois Judá estava alegre, porque os sacerdotes e os levitas ministravam ali;
45 En hulle het die ordening van hulle God en die reinigingsordening onderhou; ook die sangers en die poortwagters, volgens die bevel van Dawid en sy seun Salomo.
45 e executavam o serviço do seu Deus e o da purificação; como também os cantores e porteiros, segundo o mandado de Davi e de seu filho Salomão.
46 Want in die dae van Dawid en Asaf, van die voortyd af, lê die oorsprong van die sangers en leiers van die lofsang en die danksegging aan God.
46 Pois já outrora, nos dias de Davi e de Asafe, havia chefes dos cantores, cânticos de louvor e ações de graças a Deus.
47 En die hele Israel het in die dae van Serubb bel en in die dae van Nehem¡a die aandele van die sangers en van die poortwagters gegee, na die eis van elke dag; en hulle het die heilige gawes afgegee aan die Leviete, en die Leviete aan die seuns van A„ron.
47 Todo o Israel, nos dias de Zorobabel e nos dias de Neemias, dava aos cantores e aos porteiros as porções de cada dia; e consagrava as coisas destinadas aos levitas, e os levitas, as destinadas aos filhos de Arão.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Neemias 12, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.