Neemias 10

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARC

Sair da comparação
ARC Almeida Revista e Corrigida 2009
1 En op die verseëlde stukke het geteken: Nehem¡a, die goewerneur, die seun van Hag lja, en Sedek¡a,
1 E os que selaram foram Neemias, o tirsata, filho de Hacalias, e Zedequias,
2 Ser ja, As rja, Jerem¡a,
2 Seraías, Azarias, Jeremias,
3 Pasgur, Am rja, Malk¡a,
3 Pasur, Amarias, Malquias,
4 Hattus, Seb nja, Mallug,
4 Hatus, Sebanias, Maluque,
5 Harim, M,remot, Ob dja,
5 Harim, Meremote, Obadias,
6 Daniël, G¡nneton, Barug,
6 Daniel, Ginetom, Baruque,
7 Mesullam, Ab¡a, M¡jamin,
7 Mesulão, Abias, Miamim,
8 Ma„sja, B¡lgai, Sem ja; dit was die priesters.
8 Maaseias, Bilgai, Semaías; estes foram os sacerdotes.
9 En die Leviete: J,sua, die seun van As nja, B¡nnu‹van die seuns van Hen dad, K dmiël,
9 E os levitas: Jesua, filho de Azanias, Binui, dos filhos de Henadade, Cadmiel
10 en hulle broers: Seb nja, Hod¡a, Kel¡ta, Pel ja, Hanan,
10 e seus irmãos: Sebanias, Hodias, Quelita, Pelaías, Hanã,
11 Miga, Rehob, Has bja,
11 Mica, Reobe, Hasabias,
12 Sakkur, Ser,bja, Seb nja,
12 Zacur, Serebias, Sebanias,
13 Hod¡a, Ban¡, Beninu.
13 Hodias, Bani, Beninu.
14 Die hoofde van die volk: Parhos, Pahat-Moab, Elam, Sattu, Bani,
14 Os chefes do povo: Parós, Paate-Moabe, Elão, Zatu, Bani,
15 Bunni, Asgad, B,bai,
15 Buni, Azgade, Bebai,
16 Adonia, Bigwai, Adin,
16 Adonias, Bigvai, Adim,
17 Ater, Hisk¡a, Assur,
17 Ater, Ezequias, Azur,
18 Hod¡a, Hasum, B,sai,
18 Hodias, Hasum, Besai,
19 Harif, Anatot, Nobai,
19 Harife, Anatote, Nebai,
20 Magp¡as, Mesullam, Hesir,
20 Magpias, Mesulão, Hezir,
21 Meses beël, Sadok, J ddua,
21 Mesezabel, Zadoque, Jadua,
22 Pel tja, Hanan, An ja,
22 Pelatias, Hanã, Anaías,
23 Hos,a, Han nja, Hassub,
23 Oseias, Hananias, Hassube,
24 Hallohes, Pilha, Sobek,
24 Haloés, Pileá, Sobeque,
25 Rehum, Has bna, Ma„s,ja,
25 Reum, Hasabna, Maaseias;
26 en Ah¡a, Hanan, Anan,
26 Aías, Hanã, Anã,
27 Mallug, Harim, Ba„na.
27 Maluque, Harim e Baaná.
28 En die res van die volk, die priesters, die Leviete, die poortwagters, die sangers, die tempelbediendes en almal wat hulle afgesonder het van die volke van die lande tot die wet van God, hulle vroue, hulle seuns en hulle dogters, almal wat enigsins kon verstaan,
28 E o resto do povo, os sacerdotes, os levitas, os porteiros, os cantores, os netineus e todos os que se tinham separado dos povos das terras para a Lei de Deus, suas mulheres, seus filhos e suas filhas, todos os sábios e os que tinham capacidade para entender
29 het by hulle broers, die vername manne onder hulle, aangesluit, en hulle het onder eed en met beswering hulleself verplig om te wandel in die wet van God, wat deur die diens van Moses, die kneg van God, gegee is, en om te hou en te doen al die gebooie van die HERE onse Here, en sy verordeninge en sy insettinge;
29 firmemente aderiram a seus irmãos, os mais nobres de entre eles, e convieram num anátema e num juramento, de que andariam na Lei de Deus, que foi dada pelo ministério de Moisés, servo de Deus; e de que guardariam e cumpririam todos os mandamentos do Senhor , nosso Senhor, e os seus juízos e os seus estatutos;
30 verder dat ons ons dogters nie sou gee aan die volke van die land, en hulle dogters nie sou neem vir ons seuns nie;
30 e que não daríamos as nossas filhas aos povos da terra, nem tomaríamos as filhas deles para os nossos filhos;
31 en as die volke van die land koopware en allerhande soorte koring bring om op die sabbatdag te verkoop, dat ons niks van hulle sou neem op die sabbat of op 'n heilige dag nie; en dat ons in die sewende jaar die land braak sou laat lê en van elke skuldvordering afsien.
31 e de que, trazendo os povos da terra no dia de sábado algumas fazendas e qualquer grão para venderem, nada tomaríamos deles no sábado, nem no dia santificado; e livre deixaríamos o ano sétimo e toda e qualquer cobrança.
32 En ons het vir ons die verpligting aangegaan om ons 'n derde van 'n sikkel in die jaar op te lê vir die diens van die huis van onse God --
32 Também sobre nós pusemos preceitos, impondo-nos cada ano a terça parte de um siclo, para o ministério da Casa do nosso Deus;
33 vir die toonbrode en die voortdurende spysoffer en die voortdurende brandoffer, die offers van die sabbatte, van die nuwemane, vir die feestye en vir wygawes en vir sondoffers om vir Israel versoening te doen, en vir enige dienswerk in die huis van onse God.
33 para os pães da proposição, e para a contínua oferta de manjares, e para o contínuo holocausto dos sábados, das luas novas, e para as festas solenes, e para as coisas sagradas, e para os sacrifícios pelo pecado, para reconciliar a Israel, e para toda a obra da Casa do nosso Deus.
34 En ons, die priesters, die Leviete en die volk het die lot gewerp oor die lewering van hout, om dit volgens ons families op vasgestelde tye jaar vir jaar te bring na die huis van onse God om vuur te maak op die altaar van die HERE onse God soos geskrywe staan in die wet;
34 Também lançamos as sortes entre os sacerdotes, levitas e o povo, acerca da oferta da lenha que se havia de trazer à Casa do nosso Deus, segundo as casas de nossos pais, a tempos determinados, de ano em ano, para se queimar sobre o altar do Senhor , nosso Deus, como está escrito na Lei.
35 en om die eerstelinge van ons grond en die eerstelinge van allerhande vrugtebome jaar vir jaar in die huis van die HERE te bring;
35 E que também traríamos as primeiras novidades da nossa terra e todos os primeiros frutos de todas as árvores, de ano em ano, à Casa do Senhor ;
36 en om die eersgeborenes van ons seuns en ons vee, soos geskrywe staan in die wet, en die eersgeborenes van ons grootvee en ons kleinvee te bring in die huis van onse God vir die priesters wat diens doen in die huis van onse God;
36 e os primogênitos dos nossos filhos e os do nosso gado, como está escrito na Lei; e que os primogênitos das nossas vacas e das nossas ovelhas traríamos à Casa do nosso Deus, aos sacerdotes que ministram na Casa do Senhor ;
37 en dat ons die eerstelinge van ons growwe meel en van ons offergawes en van die vrugte van allerhande bome, van mos en olie, sou bring vir die priesters in die kamers van die huis van onse God en die tiendes van ons grond vir die Leviete, terwyl hulle, die Leviete, die tiendes sou invorder in al ons landboustede.
37 e que as primícias da nossa massa, e as nossas ofertas alçadas, e o fruto de toda árvore, e o mosto, e o azeite traríamos aos sacerdotes, às câmaras da Casa do nosso Deus; e os dízimos da nossa terra aos levitas; e que os levitas pagariam os dízimos em todas as cidades da nossa lavoura;
38 En die priester, die seun van A„ron, moet by die Leviete wees as die Leviete die tiendes invorder, en die Leviete moet 'n tiende van die tiendes na die huis van onse God bring, in die kamers van die skathuis.
38 e que o sacerdote, filho de Arão, estaria com os levitas quando os levitas recebessem os dízimos, e que os levitas trariam os dízimos dos dízimos à Casa do nosso Deus, às câmaras da casa do tesouro.
39 Want in die kamers moet die kinders van Israel en die kinders van Levi die offergawe van koring, mos en olie bring, omdat die gereedskappe van die heiligdom en die diensdoende priesters en die poortwagters en die sangers daar is; want ons wou die huis van onse God nie laat verwaarloos nie.
39 Porque àquelas câmaras os filhos de Israel e os filhos de Levi devem trazer ofertas alçadas do grão, do mosto e do azeite; porquanto ali estão os utensílios do santuário, como também os sacerdotes que ministram, e os porteiros, e os cantores; e que assim não desampararíamos a Casa do nosso Deus.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Neemias 10, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.