Miquéias 4
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom.
1 Nos últimos dias, o monte da casa do S enhor será o mais alto de todos. Será elevado acima das colinas, e povos de todo o mundo irão até lá.
2 En baie nasies sal heengaan en sê: Kom, laat ons optrek na die berg van die HERE en na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons in sy weë kan leer en ons in sy paaie kan wandel. Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van die HERE uit Jerusalem.
2 Gente de muitas nações virá e dirá: “Venham, subamos ao monte do S à casa do Deus de Jacó. Ali ele nos ensinará como devemos viver e andaremos em seus caminhos”. Pois a lei do S sua palavra sairá de Jerusalém.
3 En Hy sal oordeel tussen baie volke en regspreek vir magtige nasies tot in die verte; en hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse; nie meer sal nasie teen nasie die swaard ophef nie, en hulle sal nie meer leer om oorlog te voer nie.
3 O S enhor será mediador entre povos e resolverá conflitos entre nações poderosas e distantes. Elas forjarão suas espadas para fazer arados e transformarão suas lanças em podadeiras. As nações já não lutarão entre si, nem treinarão mais para a guerra.
4 Maar hulle sal sit elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom, sonder dat iemand hulle verskrik; want die mond van die HERE van die leërskare het dit gespreek.
4 Todos viverão em paz, sentados sob suas videiras e figueiras, pois não haverá nada a temer. Assim prometeu o S
5 Want al die volke mag wandel elkeen in die naam van sy god, maar ons sal wandel in die Naam van die HERE onse God vir ewig en altoos.
5 Embora as nações ao redor sigam seus deuses, nós seguiremos o S
6 In die dag, spreek die HERE, wil Ek versamel die wat kreupel is, en bymekaarmaak wat verdryf was, en die wat Ek kwaad aangedoen het.
6 “Naquele dia”, diz o S enhor , “reunirei os fracos, os que foram exilados, aqueles a quem feri.
7 Dan sal Ek die wat kreupel was, tot 'n oorblyfsel maak en wat ver verwyder was, tot 'n magtige nasie. En die HERE sal koning wees oor hulle op die berg Sion, van nou af tot in ewigheid.
7 Os fracos sobreviverão como um remanescente, os exilados se tornarão uma nação forte. Então eu, o S reinarei sobre eles no monte Sião, para sempre.”
8 En jy, Skaapstoring, Heuwel van die dogter van Sion, na jou sal dit kom, ja, die vroeëre heerskappy sal kom, die koningskap vir die dogter van Jerusalem.
8 Quanto a você, bela Sião, fortaleza do povo de Deus, voltará a ter força e poder soberano. O reino de minha preciosa Jerusalém será restaurado.
9 Waarom skreeu jy nou so hard? Is daar geen koning in jou nie? Of het jou raadgewer omgekom, sodat smart jou aangegryp het soos van een wat baar?
9 Agora, por que grita de terror? Acaso não tem rei para governá-la? Morreram todos os seus sábios? Sim, você foi tomada de dor como a mulher que dá à luz.
10 Krimp inmekaar en bring voort, o dogter van Sion, soos een wat baar! Want nou sal jy die stad verlaat en op die veld gaan woon; en jy sal in Babel aankom -- d r sal jy gered word, d r sal die HERE jou verlos uit die hand van jou vyande.
10 Ó habitantes da bela Sião, contorçam-se e gemam, como a mulher em trabalho de parto, pois terão de deixar a cidade para morar nos campos. Vocês serão enviados ao exílio na distante Babilônia. Ali, porém, o S ele os livrará das garras de seus inimigos.
11 En nou is daar baie nasies teen jou versamel wat sê: Laat haar ontheilig word, en laat ons oë met welgevalle neersien op Sion.
11 Agora muitas nações se reuniram contra você, dizendo: “Que ela seja profanada! Vejamos a destruição de Sião!”.
12 Maar hulle ken nie die gedagtes van die HERE nie en verstaan nie sy besluit nie, dat Hy hulle versamel het soos gerwe op die dorsvloer.
12 Mas elas não conhecem os pensamentos do S enhor , nem entendem seu plano. Essas nações não sabem que ele as reúne para serem batidas e pisadas, como feixes de cereal na eira.
13 Staan op en dors, o dogter van Sion! Want Ek sal jou horing yster maak en jou kloue koper, en jy sal baie volke fyn trap; en jy sal hulle onregverdige wins aan die HERE toewy en hulle rykdom aan die Here van die ganse aarde. [ (Micah 4:14) Nou sal jy by hope bymekaar moet kom, o dogter van krygsbendes; die vyand het 'n wal teen ons opgegooi; met 'n stok slaan hulle die regeerder van Israel op die kakebeen. ]
13 “Levante-se e esmague as nações, ó bela Sião! Pois eu lhe darei chifres de ferro e cascos de bronze, para que pisoteie muitas nações até despedaçá-las. Você dedicará ao S dedicará seus tesouros ao Soberano de toda a terra.”
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Miquéias 4, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.