Miquéias 3

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Verder het ek gesê: Hoor tog, o hoofde van Jakob en owerstes van die huis van Israel! Betaam dit julle nie om die reg te ken nie?
1 Eu disse: “Ouçam, líderes de Israel! Vocês deveriam saber o que é certo,
2 Haters van wat goed is, en liefhebbers van wat sleg is, wat die vel van die mense aftrek en hulle vlees van hul gebeente;
2 mas odeiam o bem e amam o mal. Esfolam meu povo e arrancam a carne de seus ossos.
3 en wat die vlees van my volk eet en hulle vel van hulle afslag; ook hulle gebeente verbrysel en hulle aan stukke kap soos vleis in 'n pot en soos vleis in 'n pan.
3 Sim, comem a carne de meu povo; arrancam sua pele e quebram seus ossos. Cortam-no em pedaços, como carne para a panela.
4 Dan sal hulle die HERE aanroep, en Hy sal hulle nie antwoord nie; maar Hy sal sy aangesig in die tyd vir hulle verberg, omdat hulle verkeerde dinge gedoen het.
4 Então, na hora da aflição, clamam ao S enhor ; esperam mesmo que ele responda? Depois de todo o mal que fizeram, ele nem olhará para vocês!”.
5 So sê die HERE aangaande die profete wat my volk verlei, wat as hulle maar iets het om met hulle tande te byt, vrede verkondig; maar teen hom wat niks in hulle mond steek nie, verklaar hulle 'n heilige oorlog!
5 Assim diz o S enhor : “Vocês, falsos profetas, fazem meu povo se desviar! Prometem paz aos que lhes dão comida, mas anunciam guerra aos que não os alimentam.
6 Daarom sal dit nag word vir julle, sonder 'n gesig, en duister vir julle, sonder waarsêery; ja, die son sal oor die profete ondergaan, en die dag oor hulle verduister word.
6 Agora, a noite se fechará ao seu redor e acabará com suas visões. A escuridão os cobrirá e dará fim a suas predições. O sol se porá para os profetas, e seu dia chegará ao fim.
7 En die sieners sal beskaamd staan, en die waarsêers sal bloos, en hulle almal sal die baard bedek, omdat daar geen antwoord van God kom nie.
7 Então vocês, videntes, serão envergonhados, e vocês, adivinhos, serão humilhados. Cobrirão a boca, porque não há resposta de Deus”.
8 Ek daarenteen is vol krag, m,t die Gees van die HERE, en reg en heldemoed, om aan Jakob sy oortreding te verkondig en aan Israel sy sonde.
8 Quanto a mim, estou cheio de poder, cheio do Espírito do S Estou cheio de justiça e força para anunciar o pecado e a rebeldia de Israel.
9 Hoor tog dit, hoofde van die huis van Jakob en owerstes van die huis van Israel! Julle wat van die reg 'n afsku het en al wat reg is, verdraai;
9 Escutem, líderes de Israel! Vocês odeiam a justiça e distorcem o que é certo.
10 julle wat Sion bou met bloed en Jerusalem met onreg!
10 Constroem Jerusalém sobre um alicerce de homicídio e corrupção.
11 Sy hoofde spreek vonnisse uit vir 'n geskenk, en sy priesters gee onderrig vir loon, en sy profete is waarsêers vir geld. Nogtans steun hulle op die HERE en sê: Is die HERE nie in ons midde nie? Geen onheil sal ons wedervaar nie!
11 Os governantes julgam conforme os subornos que recebem, os sacerdotes cobram para ensinar a lei, os profetas só profetizam quando são pagos, e, no entanto, todos afirmam depender do S Dizem: “Nenhum mal nos acontecerá, pois o S
12 Daarom sal Sion om julle ontwil soos 'n land omgeploeg en Jerusalem puinhope word en die tempelberg bosrante.
12 Por causa de vocês, o monte Sião será arado como um campo; Jerusalém será transformada num monte de ruínas. Crescerá mato na colina, onde hoje fica o templo.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Miquéias 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.