Miquéias 2
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 Wee die wat onreg uitdink en kwaad smee op hulle bedde; by die môre lig voer hulle dit uit, want dit is in die mag van hulle hand.
1 Ai daqueles que antes de se levantarem de manhã já fazem planos para explorar e maltratar os outros! E logo que se levantam fazem o que querem, pois são poderosos!
2 Ja, hulle begeer velde en roof dit; ook huise en neem dit. So pleeg hulle dan geweld teenoor die man en sy huis, teenoor die mens en sy erfdeel.
2 Quando querem terrenos ou casas, eles os tomam. Maltratam os outros e não respeitam a família nem a propriedade de ninguém.
3 Daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek bedink onheil teen hierdie geslag, waar julle jul nekke nie sal kan uittrek nie, en waarby julle nie regop sal kan loop nie; want dit sal 'n tyd van onheil wees!
3 Por isso, o Senhor diz: — Vou fazer a desgraça cair sobre vocês, e vocês não escaparão. Será um tempo de sofrimento, e vocês não andarão mais tão cheios de orgulho.
4 In die dag sal hulle 'n spotlied oor julle aanhef en 'n klaaglied sing: Dit is gedaan -- sal hulle sê -- ons is heeltemal verwoes; die eiendom van my volk laat Hy van besitter verander. Hoe neem Hy dit van my af! Aan die afvalliges deel Hy ons velde uit.
4 Quando aquele dia chegar, outros vão inventar um provérbio a respeito de vocês e cantarão esta canção triste: “Estamos completamente arruinados! O ele tirou o que era nosso e deu aos que nos conquistaram.”
5 Daarom sal daar vir jou niemand wees wat die meetsnoer werp in 'n erfdeel in die vergadering van die HERE nie.
5 Portanto, quando a Terra Prometida for repartida de novo entre o povo do Senhor Deus, nenhum de vocês receberá nem uma parte dela.
6 Moet nie profeteer nie! sê die valse profete. As 'n mens hieroor nie mag profeteer nie, sal die beskimping nie ophou nie!
6 O povo me diz: — Pare com essas
7 Mag dit gesê word, o huis van Jakob: Sou die HERE dan ongeduldig wees? Of is dit sy dade? Is my woorde nie vriendelik teenoor hom wat as opregte wandel nie?
7 Será que o povo de Israel está amaldiçoado? Será que o Senhor está irritado? É assim que ele age? O — De fato, as minhas palavras fazem bem aos que são bons.
8 Maar reeds vroeër het my volk vyandig opgetree. Julle pluk die mantel af, weg van die kleed van die wat in gerustheid verbygaan, wat afkerig is van oorlog.
8 Mas vocês, como se fossem inimigos, atacaram o meu povo. Os homens voltam da guerra, pensando que estão sãos e salvos, mas vocês roubam as suas roupas.
9 Die vroue van my volk verdryf julle uit die huis wat hulle liefhet; van hulle kinders neem julle my sieraad weg in ewigheid.
9 Vocês expulsam dos seus lares queridos as mulheres do meu povo, e assim os filhos delas perdem para sempre as bênçãos que prometi.
10 Staan op en gaan heen! Want nie hi,r is die rusplek nie, weens die onreinheid wat verwoesting aanrig, ja, 'n onherstelbare verwoesting.
10 Saiam daqui! Vão embora! Pois não é este o lugar onde vocês vão descansar em paz. Aqui há tanta gente desonesta e sem-vergonha, que a destruição vai ser total.
11 As iemand wind nawandel en bedrieglik lieg en sê: Ek sal vir jou profeteer by wyn en sterk drank -- dan sou hy vir hierdie volk 'n profeet wees!
11 O profeta que essa gente prefere é aquele que anda pregando mentiras e falsidades, prometendo vinho e cerveja para todos.
12 Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring soos skape in 'n kraal, soos 'n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense.
12 O Senhor diz ao povo de Israel: — Eu reunirei todos vocês que restarem e os trarei de volta para a
13 Die deurbreker sal optrek voor hulle uit: hulle sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning sal voor hulle uit gaan, en die HERE heeltemal vooraan.
13 Deus abrirá caminho para o seu povo, e eles sairão livres pelos portões da cidade. O Rei, o Senhor , irá na frente, e todos o seguirão.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Miquéias 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.