Marcos 1
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA
1 Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God.
1 Princípio do evangelho de Jesus Cristo, Filho de Deus.
2 Soos geskrywe is in die Profete: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u pad voor U uit sal regmaak --
2 Como está escrito na profecia de Isaías: “Eis que envio o meu mensageiro adiante de você, o qual preparará o seu caminho.
3 die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit!
3 Voz do que clama no deserto: Preparem o caminho do Senhor, endireitem as suas veredas.”
4 Johannes het gekom en was besig om in die woestyn te doop en die doop van bekering tot vergifnis van sondes te verkondig.
4 E foi assim que João Batista apareceu no deserto, pregando batismo de arrependimento para remissão de pecados.
5 En die hele Joodse land en die inwoners van Jerusalem het uitgegaan na hom toe, en almal is deur hom gedoop in die Jordaanrivier met belydenis van hulle sondes.
5 E toda a região da Judeia e todos os moradores de Jerusalém iam até ele. E, confessando os seus pecados, eram batizados por ele no rio Jordão.
6 En Johannes was gekleed met kameelhare en 'n leergord om sy heupe, en hy het sprinkane en wilde heuning geëet.
6 A roupa de João era feita de pelos de camelo. Ele usava um cinto de couro e se alimentava de gafanhotos e mel silvestre.
7 En hy het gepreek en gesê: Hy wat sterker is as ek, kom n my, en ek is nie waardig om neer te buk en sy skoenriem los te maak nie.
7 E João pregava, dizendo: — Depois de mim vem aquele que é mais poderoso do que eu, do qual não sou digno de, curvando-me, desamarrar as correias das suas sandálias.
8 Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle doop met die Heilige Gees.
8 Eu batizei vocês com água; ele, porém, os batizará com o Espírito Santo.
9 En in daardie dae het Jesus van N saret in Galil,a gekom en is deur Johannes in die Jordaan gedoop.
9 Naqueles dias, Jesus veio de Nazaré da Galileia e foi batizado por João no rio Jordão.
10 En dadelik toe Hy opklim uit die water, sien Hy die hemele skeur en die Gees soos 'n duif op Hom neerdaal.
10 Logo ao sair da água, Jesus viu os céus se abrindo e o Espírito descendo como pomba sobre ele.
11 En daar het 'n stem uit die hemele gekom: U is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.
11 Então veio uma voz dos céus, que dizia: — Você é o meu Filho amado; em você me agrado.
12 En dadelik het die Gees Hom uitgedryf in die woestyn.
12 E logo o Espírito conduziu Jesus ao deserto,
13 En Hy was daar in die woestyn veertig dae lank, terwyl Hy deur die Satan versoek is; en Hy was saam met die wilde diere, en die engele het Hom gedien.
13 onde ficou durante quarenta dias, sendo tentado por Satanás. Estava com as feras, e os anjos o serviam.
14 En nadat Johannes oorgelewer was, het Jesus in Galil,a gekom en die evangelie van die koninkryk van God verkondig
14 Depois de João ter sido preso, Jesus foi para a Galileia, pregando o evangelho de Deus.
15 en gesê: Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie.
15 Ele dizia:
16 En terwyl Hy langs die see van Galil,a loop, sien Hy Simon en Andr,as, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers.
16 Caminhando junto ao mar da Galileia, Jesus viu os irmãos Simão e André, que lançavam a rede ao mar, porque eram pescadores.
17 En Jesus sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal maak dat julle vissers van mense word.
17 Jesus lhes disse:
18 En dadelik het hulle hul nette laat staan en Hom gevolg.
18 Então eles deixaram imediatamente as redes e o seguiram.
19 En toe Hy daarvandaan 'n bietjie verder gaan, sien Hy Jakobus, die seun van Sebed,Âs, en Johannes, sy broer, wat besig was om die nette in die skuit heel te maak.
19 Pouco mais adiante, Jesus viu Tiago, filho de Zebedeu, e João, seu irmão, que estavam no barco consertando as redes,
20 En dadelik het Hy hulle geroep, en hulle het hul vader Sebed,Âs met die gehuurde mense in die skuit laat staan en Hom gevolg.
20 e logo os chamou. E eles seguiram Jesus, deixando o seu pai Zebedeu no barco com os empregados.
21 En hulle het in Kap,rnaÂm gekom, en dadelik op die sabbat het Hy in die sinagoge ingegaan en begin leer.
21 Depois, entraram em Cafarnaum, e, logo no sábado, Jesus foi ensinar na sinagoga.
22 En hulle was verslae oor sy leer, want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het en nie soos die skrifgeleerdes nie.
22 E maravilhavam-se com a sua doutrina, porque os ensinava como alguém que tem autoridade e não como os escribas.
23 En daar was in hulle sinagoge 'n man met 'n onreine gees; en hy het uitgeskreeu
23 E logo apareceu na sinagoga um homem possuído de espírito imundo, o qual gritou:
24 en gesê: Hou op! Wat het ons met U te doen, Jesus, Nasar,ner? Het U gekom om ons te verdelg? Ek ken U, wie U is: die Heilige van God!
24 — O que você quer conosco, Jesus Nazareno? Você veio para nos destruir? Sei muito bem quem você é: o Santo de Deus!
25 En Jesus het hom bestraf en gesê: Bly stil en gaan uit hom uit!
25 Mas Jesus o repreendeu, dizendo:
26 En die onreine gees het hom stuiptrekkings laat kry en met 'n groot stem geskreeu en uit hom uitgegaan.
26 Então o espírito imundo, agitando-o violentamente e gritando em alta voz, saiu dele.
27 En almal was verbaas, sodat hulle onder mekaar vra en sê: Wat is dit? Watter nuwe leer is dit, dat Hy met gesag ook aan die onreine geeste bevel gee en hulle Hom gehoorsaam is?
27 Todos se admiraram, a ponto de perguntarem entre si: — Que é isto? Uma nova doutrina! Com autoridade ele ordena aos espíritos imundos, e eles lhe obedecem!
28 En die gerug aangaande Hom is dadelik versprei in die hele omtrek van Galil,a.
28 E a fama de Jesus se espalhou depressa em todas as direções, por toda a região da Galileia.
29 En dadelik toe hulle uit die sinagoge uitgegaan het, kom hulle saam met Jakobus en Johannes in die huis van Simon en Andr,as.
29 E, saindo da sinagoga, foram, com Tiago e João, para a casa de Simão e André.
30 En die skoonmoeder van Simon het siek gelê aan die koors; en dadelik het hulle Hom van haar gesê.
30 A sogra de Simão estava de cama, com febre; e logo deram essa notícia a Jesus.
31 Daarop gaan Hy na haar, neem haar hand en rig haar op, en dadelik het die koors haar verlaat, en sy het hulle bedien.
31 Então, aproximando-se, Jesus pegou na mão dela e fez com que ela se levantasse. A febre a deixou, e ela passou a servi-los.
32 En toe dit aand geword het en die son onder was, het hulle na Hom gebring almal wat ongesteld en van duiwels besete was.
32 À tarde, depois do pôr do sol, trouxeram a Jesus todos os enfermos e endemoniados.
33 En die hele stad het by die deur saamgekom.
33 Toda a cidade estava reunida à porta da casa.
34 En baie wat aan allerhande siektes gely het, het Hy gesond gemaak en baie duiwels uitgedryf en die duiwels nie toegelaat om te praat nie, omdat hulle Hom geken het.
34 E ele curou muitos que se achavam doentes de todo tipo de enfermidades. Também expulsou muitos demônios, não lhes permitindo que falassem, porque sabiam quem ele era.
35 En vroeg in die môre , nog diep in die nag, het Hy opgestaan en uitgegaan en na 'n eensame plek vertrek en daar gebid.
35 Tendo-se levantado de madrugada, quando ainda estava escuro, Jesus saiu e foi para um lugar deserto, e ali orava.
36 En Simon en die wat by hom was, het Hom gevolg.
36 Simão e os que estavam com ele procuraram Jesus por toda parte.
37 En toe hulle Hom vind, sê hulle vir Hom: Almal soek U.
37 Quando o encontraram, lhe disseram: — Todos estão à sua procura.
38 En Hy sê vir hulle: Laat ons na die naburige dorpe gaan, sodat Ek ook daar kan preek; want daarvoor het Ek uitgegaan.
38 Jesus, porém, lhes disse:
39 En Hy het die hele Galil,a deur in hulle sinagoges gepreek en die duiwels uitgedryf.
39 Então ele foi por toda a Galileia, pregando nas sinagogas deles e expulsando os demônios.
40 En daar kom 'n melaatse na Hom toe wat Hom smeek en voor Hom op die knieë val en vir Hom sê: As U wil, kan U my reinig.
40 Um leproso se aproximou de Jesus e lhe pediu, de joelhos: — Se o senhor quiser, pode me purificar.
41 En Jesus het vir hom innig jammer gevoel en die hand uitgesteek en hom aangeraak en vir hom gesê: Ek wil, word gereinig!
41 E Jesus, profundamente compadecido, estendeu a mão, tocou nele e disse:
42 En toe Hy dit sê, het die melaatsheid hom dadelik verlaat, en hy is gereinig.
42 No mesmo instante, a lepra desapareceu dele, e ele ficou limpo.
43 En nadat Hy hom ernstig aangespreek het, stuur Hy hom dadelik weg
43 E, advertindo-o severamente, logo o despediu.
44 en sê vir hom: Pas op dat jy aan niemand iets vertel nie, maar gaan vertoon jou aan die priester en offer vir jou reiniging wat Moses voorgeskryf het, tot 'n getuienis vir hulle.
44 E lhe disse:
45 Maar hy het uitgegaan en begin om baie dinge rond te vertel en die saak rugbaar te maak, sodat Hy nie meer openlik in 'n stad kon ingaan nie; maar Hy was buite in verlate plekke, en hulle het van alle kante na Hom gekom.
45 Mas, tendo ele saído, começou a proclamar muitas coisas e a divulgar a notícia, a ponto de Jesus não poder mais entrar publicamente em nenhuma cidade. Por isso, permanecia fora, em lugares desertos. E de toda parte vinham ao encontro dele.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Marcos 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.