Marcos 16

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 En toe die sabbat verby was, het Maria Magdal,na en Maria, die moeder van Jakobus, en Salome speserye gekoop om Hom te gaan salf.
1 Passado o sábado, Maria Madalena, Maria, mãe de Tiago, e Salomé compraram aromas para ungir Jesus.
2 En baie vroeg op die eerste dag van die week, net n sonop, kom hulle by die graf.
2 E no primeiro dia da semana, foram muito cedo ao sepulcro, mal o sol havia despontado.
3 En hulle sê vir mekaar: Wie sal vir ons die steen voor die opening van die graf wegrol?
3 E diziam entre si: Quem nos há de remover a pedra da entrada do sepulcro?
4 En toe hulle opkyk, sien hulle dat die steen weggerol was, want dit was baie groot.
4 Levantando os olhos, elas viram removida a pedra, que era muito grande.
5 En toe hulle in die graf ingegaan het, sien hulle 'n jongman, met 'n lang wit kleed om, aan die regterkant sit, en hulle het baie geskrik.
5 Entrando no sepulcro, viram, sentado do lado direito, um jovem, vestido de roupas brancas, e assustaram-se.
6 En hy sê vir hulle: Moenie verskrik wees nie. Julle soek Jesus die Nasar,ner wat gekruisig is. Hy het opgestaan. Hy is nie hier nie. D r is die plek waar hulle Hom neergelê het.
6 Ele lhes falou: Não tenhais medo. Buscais Jesus de Nazaré, que foi crucificado. Ele ressuscitou, já não está aqui. Eis o lugar onde o depositaram.
7 Maar gaan sê vir sy dissipels en vir Petrus dat Hy voor julle uit gaan na Galil,a. Daar sal julle Hom sien soos Hy vir julle gesê het.
7 Mas ide, dizei a seus discípulos e a Pedro que ele vos precede na Galiléia. Lá o vereis como vos disse.
8 Toe gaan hulle haastig uit en vlug van die graf af weg. En bewing en ontsetting het hulle aangegryp. En hulle het vir niemand iets gesê nie, want hulle het gevrees.
8 Elas saíram do sepulcro e fugiram trêmulas e amedrontadas. E a ninguém disseram coisa alguma por causa do medo.
9 En nadat Hy opgestaan het, vroeg op die eerste dag van die week, het Hy eers verskyn aan Maria Magdal,na, uit wie Hy sewe duiwels uitgedryf het.
9 Tendo Jesus ressuscitado de manhã, no primeiro dia da semana apareceu primeiramente a Maria de Magdala, de quem tinha expulsado sete demônios.
10 Sy het gegaan en dit vertel aan die wat saam met Hom gewees het, terwyl hulle treur en ween.
10 Foi ela noticiá-lo aos que estiveram com ele, os quais estavam aflitos e chorosos.
11 En toe hulle hoor dat Hy lewe en deur haar gesien is, het hulle dit nie geglo nie.
11 Quando souberam que Jesus vivia e que ela o tinha visto, não quiseram acreditar.
12 En hierna het Hy in 'n ander gedaante verskyn aan twee van hulle terwyl hulle loop, op pad in die veld.
12 Mais tarde, ele apareceu sob outra forma a dois entre eles que iam para o campo.
13 Hulle het ook gegaan en dit aan die ander vertel, maar die het hulle ook nie geglo nie.
13 Eles foram anunciá-lo aos demais. Mas estes tampouco acreditaram.
14 Later het Hy aan die elf self verskyn toe hulle aan tafel was, en Hy het hulle hul ongeloof en hardheid van hart verwyt, omdat hulle die wat Hom n sy opstanding gesien het, nie geglo het nie.
14 Por fim apareceu aos Onze, quando estavam sentados à mesa, e censurou-lhes a incredulidade e dureza de coração, por não acreditarem nos que o tinham visto ressuscitado.
15 En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.
15 E disse-lhes: Ide por todo o mundo e pregai o Evangelho a toda criatura.
16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.
16 Quem crer e for batizado será salvo, mas quem não crer será condenado.
17 En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek,
17 Estes milagres acompanharão os que crerem: expulsarão os demônios em meu nome, falarão novas línguas,
18 slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.
18 manusearão serpentes e, se beberem algum veneno mortal, não lhes fará mal; imporão as mãos aos enfermos e eles ficarão curados.
19 Nadat die Here dan met hulle gespreek het, is Hy opgeneem in die hemel en het gaan sit aan die regterhand van God.
19 Depois que o Senhor Jesus lhes falou, foi levado ao céu e está sentado à direita de Deus.
20 Maar hulle het uitgegaan en oral gepreek, en die Here het saamgewerk en die woord bevestig deur die tekens wat daarop gevolg het. Amen.
20 Os discípulos partiram e pregaram por toda parte. O Senhor cooperava com eles e confirmava a sua palavra com os milagres que a acompanhavam.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Marcos 16, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.