Marcos 15

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 En dadelik, vroeg in die môre , het die owerpriesters saam met die ouderlinge en skrifgeleerdes en die hele Raad 'n besluit geneem; en nadat hulle Jesus geboei het, het hulle Hom weggelei en aan Pilatus oorgelewer.
1 Logo pela manhã, entraram em conselho os principais sacerdotes com os anciãos, os escribas e todo o Sinédrio; e, amarrando a Jesus, levaram-no e o entregaram a Pilatos.
2 En Pilatus het Hom gevra: Is U die Koning van die Jode? En Hy het geantwoord en vir hom gesê: U sê dit.
2 Pilatos o interrogou: És tu o rei dos judeus? Respondeu Jesus: Tu o dizes.
3 En die owerpriesters het baie beskuldiginge teen Hom ingebring.
3 Então, os principais sacerdotes o acusavam de muitas coisas.
4 En Pilatus het Hom weer gevra en gesê: Antwoord U niks nie? Kyk hoe baie getuienisse hulle teen U inbring.
4 Tornou Pilatos a interrogá-lo: Nada respondes? Vê quantas acusações te fazem!
5 Maar Jesus het niks meer geantwoord nie, sodat Pilatus hom verwonder het.
5 Jesus, porém, não respondeu palavra, a ponto de Pilatos muito se admirar.
6 En op die fees was hy gewoond om een gevangene, die een wat hulle gevra het, vir hulle los te laat.
6 Ora, por ocasião da festa, era costume soltar ao povo um dos presos, qualquer que eles pedissem.
7 En daar was 'n sekere Bar bbas wat met mede-oproermakers in die gevangenis was; en hulle het in die opstand 'n moord begaan.
7 Havia um, chamado Barrabás, preso com amotinadores, os quais em um tumulto haviam cometido homicídio.
8 En die skare het geskreeu en begin vra dat hy vir hulle sou doen soos altyd.
8 Vindo a multidão, começou a pedir que lhes fizesse como de costume.
9 Toe antwoord Pilatus en sê vir hulle: Wil julle hê dat ek vir julle die Koning van die Jode moet loslaat?
9 E Pilatos lhes respondeu, dizendo: Quereis que eu vos solte o rei dos judeus?
10 Want hy het geweet dat die owerpriesters Hom uit nydigheid oorgelewer het.
10 Pois ele bem percebia que por inveja os principais sacerdotes lho haviam entregado.
11 Maar die owerpriesters het die skare aangehits dat hy liewer Bar bbas vir hulle moes loslaat.
11 Mas estes incitaram a multidão no sentido de que lhes soltasse, de preferência, Barrabás.
12 Toe antwoord Pilatus weer en sê vir hulle: Wat wil julle dan hê moet ek doen met Hom wat julle Koning van die Jode noem?
12 Mas Pilatos lhes perguntou: Que farei, então, deste a quem chamais o rei dos judeus?
13 En hulle skreeu weer: Kruisig Hom!
13 Eles, porém, clamavam: Crucifica-o!
14 Maar Pilatus sê vir hulle: Watter kwaad het Hy dan gedoen? Hulle skreeu toe nog harder: Kruisig Hom!
14 Mas Pilatos lhes disse: Que mal fez ele? E eles gritavam cada vez mais: Crucifica-o!
15 En omdat Pilatus aan die skare hulle sin wou gee, het hy Bar bbas vir hulle losgelaat; en nadat hy Jesus laat g,sel het, het hy Hom oorgelewer om gekruisig te word.
15 Então, Pilatos, querendo contentar a multidão, soltou-lhes Barrabás; e, após mandar açoitar a Jesus, entregou-o para ser crucificado.
16 Toe lei die soldate Hom weg in die binneplaas, dit is die goewerneur se paleis, en hulle roep die hele leërafdeling bymekaar
16 Então, os soldados o levaram para dentro do palácio, que é o pretório, e reuniram todo o destacamento.
17 en trek Hom 'n purperkleed aan en vleg 'n kroon van dorings en sit dit vir Hom op;
17 Vestiram-no de púrpura e, tecendo uma coroa de espinhos, lha puseram na cabeça.
18 en hulle begin Hom begroet: Wees gegroet, Koning van die Jode!
18 E o saudavam, dizendo: Salve, rei dos judeus!
19 En hulle slaan Hom met 'n riet op die hoof en spuug op Hom en val op die knieë en bring Hom hulde.
19 Davam-lhe na cabeça com um caniço, cuspiam nele e, pondo-se de joelhos, o adoravam.
20 En toe hulle Hom bespot het, trek hulle Hom die purperkleed uit en trek Hom sy eie klere aan; en hulle lei Hom weg om Hom te kruisig.
20 Depois de o terem escarnecido, despiram-lhe a púrpura e o vestiram com as suas próprias vestes. Então, conduziram Jesus para fora, com o fim de o crucificarem.
21 En hulle het 'n sekere Simon van Cir,ne wat van die veld af gekom het, die vader van Alexander en Rufus, gedwing om sy kruis te dra.
21 E obrigaram a Simão Cireneu, que passava, vindo do campo, pai de Alexandre e de Rufo, a carregar-lhe a cruz.
22 En hulle het Hom gebring op die plek Golgota, dit is, as dit vertaal word: Plek van die Hoofskedel.
22 E levaram Jesus para o Gólgota, que quer dizer Lugar da Caveira.
23 Toe gee hulle Hom wyn met mirre gemeng om te drink, maar Hy het dit nie geneem nie.
23 Deram-lhe a beber vinho com mirra; ele, porém, não tomou.
24 En nadat hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel deur die lot te werp oor wat elkeen moes kry.
24 Então, o crucificaram e repartiram entre si as vestes dele, lançando-lhes sorte, para ver o que levaria cada um.
25 En dit was die derde uur toe hulle Hom gekruisig het.
25 Era a hora terceira quando o crucificaram.
26 En die opskrif van sy beskuldiging was bokant Hom geskrywe: DIE KONING VAN DIE JODE.
26 E, por cima, estava, em epígrafe, a sua acusação: O Rei dos Judeus .
27 Hulle het ook twee rowers saam met Hom gekruisig, een aan sy regter-- en een aan sy linkerkant.
27 Com ele crucificaram dois ladrões, um à sua direita, e outro à sua esquerda.
28 En die Skrif is vervul wat sê: En Hy is by die misdadigers gereken.
28 [E cumpriu-se a Escritura que diz: Com malfeitores foi contado. ]
29 En die verbygangers het Hom gesmaad, terwyl hulle hul hoof skud en sê: Ha, U wat die tempel afbreek en in drie dae opbou,
29 Os que iam passando, blasfemavam dele, meneando a cabeça e dizendo: Ah! Tu que destróis o santuário e, em três dias, o reedificas!
30 verlos Uself en kom af van die kruis!
30 Salva-te a ti mesmo, descendo da cruz!
31 En so het ook die owerpriesters saam met die skrifgeleerdes gespot en vir mekaar gesê: Ander het Hy verlos, Homself kan Hy nie verlos nie.
31 De igual modo, os principais sacerdotes com os escribas, escarnecendo, entre si diziam: Salvou os outros, a si mesmo não pode salvar-se;
32 Laat die Christus, die Koning van Israel, nou van die kruis afkom, sodat ons kan sien en glo! Ook die wat saam met Hom gekruisig is, het Hom beledig.
32 desça agora da cruz o Cristo, o rei de Israel, para que vejamos e creiamos. Também os que com ele foram crucificados o insultavam.
33 En toe dit die sesde uur was, kom daar duisternis oor die hele aarde tot die negende uur toe.
33 Chegada a hora sexta, houve trevas sobre toda a terra até a hora nona.
34 En die negende uur het Jesus met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Elo‹, Elo‹, lamma sabagt ni? wat, as dit vertaal word, beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat?
34 À hora nona, clamou Jesus em alta voz: Eloí, Eloí, lamá sabactâni? Que quer dizer: Deus meu, Deus meu, por que me desamparaste?
35 En sommige van die wat daar staan, hoor dit en sê: Kyk, Hy roep na El¡a.
35 Alguns dos que ali estavam, ouvindo isto, diziam: Vede, chama por Elias!
36 Toe hardloop een en maak 'n spons vol asyn en sit dit op 'n riet en laat Hom drink; en hy sê: Wag, laat ons sien of El¡a kom om Hom af te haal.
36 E um deles correu a embeber uma esponja em vinagre e, pondo-a na ponta de um caniço, deu-lhe de beber, dizendo: Deixai, vejamos se Elias vem tirá-lo!
37 Maar Jesus het met 'n groot stem geroep en die laaste asem uitgeblaas.
37 Mas Jesus, dando um grande brado, expirou.
38 En die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur van bo tot onder.
38 E o véu do santuário rasgou-se em duas partes, de alto a baixo.
39 En toe die hoofman oor honderd wat daar reg voor Hom staan, sien dat Hy so uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas het, sê hy: Waarlik, Hy was die Seun van God.
39 O centurião que estava em frente dele, vendo que assim expirara, disse: Verdadeiramente, este homem era o Filho de Deus.
40 En daar was ook vroue wat van ver af dit aanskou het. Onder hulle was Maria Magdal,na ook, en Maria, die moeder van Jakobus, die kleine, en van Joses, en Salome --
40 Estavam também ali algumas mulheres, observando de longe; entre elas, Maria Madalena, Maria, mãe de Tiago, o menor, e de José, e Salomé;
41 hulle wat Hom gevolg en Hom gedien het toe Hy in Galil,a was -- en baie ander vroue wat saam met Hom opgegaan het na Jerusalem.
41 as quais, quando Jesus estava na Galileia, o acompanhavam e serviam; e, além destas, muitas outras que haviam subido com ele para Jerusalém.
42 En toe dit aand geword het, omdat dit die voorbereiding was, dit is die voorsabbat,
42 Ao cair da tarde, por ser o dia da preparação, isto é, a véspera do sábado,
43 kom daar 'n vername raadslid, Josef van Arimath,a, wat self ook die koninkryk van God verwag het; en hy waag dit om na Pilatus in te gaan en die liggaam van Jesus te vra.
43 vindo José de Arimateia, ilustre membro do Sinédrio, que também esperava o reino de Deus, dirigiu-se resolutamente a Pilatos e pediu o corpo de Jesus.
44 En Pilatus was verwonderd dat Hy al dood was, en hy het die hoofman oor honderd geroep en hom gevra of Hy al lank dood was.
44 Mas Pilatos admirou-se de que ele já tivesse morrido. E, tendo chamado o centurião, perguntou-lhe se havia muito que morrera.
45 En toe hy dit van die hoofman oor honderd verneem het, het hy die liggaam aan Josef geskenk.
45 Após certificar-se, pela informação do comandante, cedeu o corpo a José.
46 En hy het linne gekoop, en Hom afgehaal en in die linne toegedraai, en Hom neergelê in 'n graf wat in 'n rots uitgekap was. En hy het 'n steen teen die opening van die graf gerol.
46 Este, baixando o corpo da cruz, envolveu-o em um lençol que comprara e o depositou em um túmulo que tinha sido aberto numa rocha; e rolou uma pedra para a entrada do túmulo.
47 En Maria Magdal,na en Maria, die moeder van Joses, het gesien waar Hy neergelê word.
47 Ora, Maria Madalena e Maria, mãe de José, observaram onde ele foi posto.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Marcos 15, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.