Levítico 2
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA
1 En as iemand aan die HERE 'n spysoffer bring, moet sy offer fynmeel wees; en hy moet olie daarop giet en wierook daarby voeg;
1 Quando alguma pessoa fizer oferta de manjares ao Senhor , a sua oferta será de flor de farinha; nela, deitará azeite e, sobre ela, porá incenso.
2 en hy moet dit na die seuns van A„ron, die priesters, bring; en die priester moet daarvan 'n handvol neem, van die fynmeel met die olie, met al die wierook wat daarby behoort; en hy moet dit as die gedenkoffer op die altaar aan die brand steek, 'n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE.
2 Levá-la-á aos filhos de Arão, os sacerdotes, um dos quais tomará dela um punhado da flor de farinha e do seu azeite com todo o seu incenso e os queimará como porção memorial sobre o altar; é oferta queimada, de aroma agradável ao Senhor .
3 En wat oorbly van die spysoffer, is vir A„ron en sy seuns, 'n hoogheilige deel van die vuuroffers van die HERE.
3 O que ficar da oferta de manjares será de Arão e de seus filhos; é coisa santíssima das ofertas queimadas ao Senhor .
4 En as jy 'n spysoffer bring wat in die oond gebak is, moet dit fynmeel wees, ongesuurde koeke met olie gemeng, en ongesuurde platkoeke met olie bestryk.
4 Quando trouxeres oferta de manjares, cozida no forno, será de bolos asmos de flor de farinha amassados com azeite e obreias asmas untadas com azeite.
5 En as 'n spysoffer van die bakplaat jou offer is, moet dit fynmeel wees met olie gemeng en ongesuurd.
5 Se a tua oferta for de manjares cozida na assadeira, será de flor de farinha sem fermento amassada com azeite.
6 Breek dit in stukkies en giet olie daarop: dit is 'n spysoffer.
6 Em pedaços a partirás e, sobre ela, deitarás azeite; é oferta de manjares.
7 En as 'n spysoffer uit die pan jou offer is, moet dit van fynmeel met olie berei word.
7 Se a tua oferta for de manjares de frigideira, far-se-á de flor de farinha com azeite.
8 Dan moet jy die spysoffer wat daarvan berei word, aan die HERE bring: hulle moet dit na die priester aanbring, en hy moet dit na die altaar dra.
8 E a oferta de manjares, que daquilo se fará, trarás ao Senhor ; será apresentada ao sacerdote, o qual a levará ao altar.
9 En die priester moet van die spysoffer die gedenkoffer daarvan aflig en op die altaar aan die brand steek, 'n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE.
9 Da oferta de manjares tomará o sacerdote a porção memorial e a queimará sobre o altar; é oferta queimada, de aroma agradável ao Senhor .
10 En wat oorbly van die spysoffer, is vir A„ron en sy seuns, 'n hoogheilige deel van die vuuroffers van die HERE.
10 O que ficar da oferta de manjares será de Arão e de seus filhos; é coisa santíssima das ofertas queimadas ao Senhor .
11 Geen spysoffer wat julle aan die HERE bring, mag van iets wat ingesuur is, berei word nie; want van g,,n suurdeeg of heuning mag julle vir die HERE 'n vuuroffer aan die brand steek nie.
11 Nenhuma oferta de manjares, que fizerdes ao Senhor , se fará com fermento; porque de nenhum fermento e de mel nenhum queimareis por oferta ao Senhor .
12 As 'n offer van eerstelinge mag julle dit aan die HERE bring, maar op die altaar mag dit nie as lieflike geur kom nie.
12 Deles, trareis ao Senhor por oferta das primícias; todavia, não se porão sobre o altar como aroma agradável.
13 En jy moet al jou spysoffers met sout berei, en jy mag die sout van die verbond van jou God by jou spysoffer nie laat ontbreek nie; by al jou offers moet jy sout bring.
13 Toda oferta dos teus manjares temperarás com sal; à tua oferta de manjares não deixarás faltar o sal da aliança do teu Deus; em todas as tuas ofertas aplicarás sal.
14 En as jy aan die HERE 'n spysoffer van eerstelinge bring, moet jy as spysoffer van jou eerstelinge bring: are wat oor die vuur gebraai is, gebreekte korrels van vars graan.
14 Se trouxeres ao Senhor oferta de manjares das primícias, farás a oferta de manjares das tuas primícias de espigas verdes, tostadas ao fogo, isto é, os grãos esmagados de espigas verdes.
15 En jy moet olie daarby voeg en wierook daarop strooi; 'n spysoffer is dit.
15 Deitarás azeite sobre ela e, por cima, lhe porás incenso; é oferta de manjares.
16 Dan moet die priester die gedenkoffer daarvan, 'n deel van die gebreekte koring en van die olie met al die wierook, aan die brand steek as 'n vuuroffer aan die HERE.
16 Assim, o sacerdote queimará a porção memorial dos grãos de espigas esmagados e do azeite, com todo o incenso; é oferta queimada ao Senhor .
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Levítico 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.