Levítico 27

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
1 O Senhor Deus deu a Moisés
2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand 'n besondere gelofte aflê mense aan die HERE toewy volgens jou skatting,
2 as seguintes leis para o povo de Israel: Quando uma pessoa que foi separada para o serviço do
3 dan moet jou skatting vir 'n manspersoon van twintig tot sestig jaar, dan moet jou skatting vyftig sikkels silwer wees, volgens die sikkel van die heiligdom.
3 de acordo com a tabela oficial. Os homens de vinte a sessenta anos de idade pagarão cinquenta barras de prata ,
4 Maar is dit 'n vrou, dan moet jou skatting dertig sikkels wees.
4 e as mulheres da mesma idade pagarão trinta.
5 En is dit iemand van vyf tot twintig jaar, dan moet jou skatting vir 'n manspersoon twintig sikkels wees en vir 'n vroulike tien sikkels.
5 Os jovens de cinco a vinte anos de idade pagarão vinte barras de prata, e as jovens pagarão dez.
6 Maar is dit iemand van 'n maand oud tot vyf jaar, dan moet jou skatting vir die manlike geslag vyf sikkels silwer wees en jou skatting vir die vroulike drie sikkels silwer.
6 Os meninos de um mês a cinco anos pagarão cinco barras de prata, e as meninas pagarão três.
7 En is dit iemand van sestig jaar oud en daarbo is dit 'n manspersoon, dan moet jou skatting vyftien sikkels wees en vir 'n vrou tien sikkels.
7 Os homens de sessenta anos para cima pagarão quinze barras de prata, e as mulheres pagarão dez.
8 Maar as hy te arm is vir die geskatte bedrag, moet hy voor die priester gestel word, sodat die priester hom kan skat; volgens wat hy kan bekostig wat die gelofte gedoen het, moet die priester hom skat.
8 Se a pessoa for pobre e não puder pagar a quantia marcada, ela irá falar com o sacerdote, e ele cobrará o que a pessoa puder pagar.
9 En as dit vee is waarvan hulle aan die HERE 'n offer kan bring, moet alles wat hy daarvan aan die HERE gee, heilig wees.
9 Quando alguém promete a Deus, o Senhor , um animal que pode ser oferecido em sacrifício , esse animal é considerado sagrado
10 Hy mag dit nie omwissel of omruil nie 'n goeie vir 'n slegte of 'n slegte vir 'n goeie nie; maar as hy tog 'n dier vir 'n ander een omruil, moet dit en die geruilde heilig wees.
10 e não poderá ser trocado por outro, seja melhor ou pior. Mas, se houver troca, então os dois animais pertencem ao Senhor .
11 En as dit enige onrein stuk vee is waarvan hulle aan die HERE geen offer mag bring nie, moet hy die dier voor die priester stel,
11 Se o animal for impuro , isto é, um dos animais que o Senhor não aceita, então o dono o levará ao sacerdote
12 en die priester moet dit skat of dit goed of sleg is; na jou skatting, priester, so sal dit wees.
12 para que ele veja quanto vale. O sacerdote dará o preço de acordo com a condição do animal.
13 Maar as hy dit wil los, moet hy die vyfde deel daarvan bo jou skatting byvoeg.
13 Se o dono quiser tornar a comprar o animal, ele pagará o preço, mais um quinto.
14 En as iemand sy huis as heilige gawe aan die HERE toewy, moet die priester dit skat of dit goed of sleg is; soos die priester dit skat, so moet dit bly.
14 Quando alguém dedicar a sua casa a Deus, o Senhor , o sacerdote fará a avaliação da casa de acordo com a sua condição e dará o preço.
15 En as hy wat dit geheilig het, sy huis wil los, moet hy die vyfde deel van die geld van jou skatting daar byvoeg; dan sal dit syne wees.
15 Se o dono quiser tornar a comprar a casa, pagará o preço, mais um quinto.
16 En as iemand 'n stuk land van sy besitting aan die HERE heilig, moet jou skatting wees volgens die saad wat gesaai word: 'n homer garssaad op vyftig sikkels silwer.
16 Se alguém oferecer para o serviço de Deus, o Senhor , uma parte dos terrenos que recebeu do pai, o sacerdote fará a avaliação do terreno de acordo com a quantidade de sementes necessária para semeá-lo, na base de cinquenta barras de prata por cem quilos de cevada .
17 As hy sy stuk land van die jubeljaar af heilig volgens jou skatting, so moet dit bly.
17 Se ele dedicar o terreno a Deus no Ano da Libertação, o terreno valerá o preço máximo;
18 Maar as hy sy stuk land n die jubeljaar heilig, moet die priester vir hom die geld bereken na die jare wat tot die volgende jubeljaar oor is; en dit moet van jou skatting afgetrek word.
18 mas, se for depois do Ano da Libertação, o sacerdote calculará o seu valor, tendo como base os anos que ainda faltarem para o seguinte Ano da Libertação, e assim o preço será mais baixo.
19 En as hy wat die stuk land geheilig het, dit beslis wil los, moet hy die vyfde deel van die geld van jou skatting daar byvoeg; en dit sal syne bly.
19 Se o dono do terreno quiser tornar a comprá-lo, ele pagará o preço calculado, mais um quinto.
20 En as hy die stuk land nie los nie, of as hy die stuk land aan 'n ander verkoop, mag dit nie meer gelos word nie;
20 Mas, se não quiser tornar a comprá-lo ou se outra pessoa o comprar, ele perderá o direito de tornar a comprá-lo.
21 maar die stuk land moet, as dit in die jubeljaar vry word, aan die HERE heilig wees soos 'n stuk land onder die ban; die besit daarvan kom aan die priester toe.
21 No Ano da Libertação, quando o terreno ficar livre, ele será oferecido para o serviço de Deus, o Senhor ; é um terreno sagrado que pertence aos sacerdotes.
22 En as hy aan die HERE 'n stuk land heilig wat hy gekoop het, wat nie van die land van sy besitting is nie,
22 Se alguém oferecer para o serviço de Deus, o Senhor , um terreno que comprou,
23 moet die priester vir hom die bedrag van die skatting tot die jubeljaar bereken; en hy moet op dieselfde dag die skatting gee as 'n heilige gawe aan die HERE.
23 o sacerdote calculará o valor do terreno, tendo como base os anos que ainda faltarem para o Ano da Libertação. Nesse mesmo dia o homem pagará o preço total e oferecerá o dinheiro para o serviço do Senhor .
24 In die jubeljaar moet die stuk land terugkom aan hom van wie hy dit gekoop het, aan hom wat in besit was van die stuk land.
24 No seguinte Ano da Libertação o terreno voltará a pertencer ao seu dono, isto é, ao homem que o recebeu como herança.
25 En alles wat jy skat, moet volgens die sikkel van die heiligdom wees; die sikkel moet twintig gera wees.
25 Todos os preços serão calculados de acordo com a tabela oficial; a barra padrão, o siclo, vale vinte geras.
26 Maar die eersgeborene van 'n dier wat as eersgeborene aan die HERE behoort, dit mag niemand heilig nie; of dit 'n bees is of 'n stuk kleinvee dit behoort aan die HERE.
26 A primeira cria das vacas, ovelhas ou cabras pertence a Deus, o Senhor . Portanto, ninguém poderá oferecê-la ao Senhor , pois já pertence a ele.
27 Maar is dit van 'n onrein dier, dan moet hy dit na jou skatting loskoop en die vyfde deel daarvan byvoeg; en as dit nie gelos word nie, moet dit na jou skatting verkoop word.
27 Mas a primeira cria de um animal impuro poderá ser comprada de novo; deverá ser pago o preço da tabela, mais um quinto. Se não for comprada de novo, a cria poderá ser vendida pelo preço da tabela.
28 Maar niks van die bangoed wat iemand aan die HERE wy, van alles wat aan hom behoort mense of vee of grond wat in sy besit is mag verkoop of gelos word nie. Al die bangoed moet aan die HERE hoogheilig wees.
28 Ninguém poderá vender ou tornar a comprar uma coisa, seja pessoa, animal ou terreno, que tiver sido dedicada para ser usada somente no serviço de Deus, o Senhor . É uma coisa sagrada e pertence completamente ao Senhor .
29 Elkeen wat onder die ban is, wat onder die mense met die ban getref is, mag nie losgekoop word nie; hy moet sekerlik gedood word.
29 Nem mesmo uma pessoa que tenha sido dedicada assim poderá ser comprada de novo; ela será morta.
30 Ook al die tiendes van die land, van die graan van die land, van die vrugte van die bome, behoort aan die HERE; dit is heilig aan die HERE.
30 A décima parte das colheitas, tanto dos cereais como das frutas, pertence a Deus, o Senhor , e será dada a ele.
31 Maar as iemand van sy tiende iets wil los, moet hy die vyfde deel daarvan byvoeg.
31 Se o dono quiser tornar a comprar alguma porção dessa décima parte, pagará o preço marcado, mais um quinto.
32 Wat betref al die tiendes van beeste en kleinvee alles wat onder die herderstaf deurgaan die tiende moet aan die HERE heilig wees.
32 De cada dez animais domésticos um pertence a Deus, o Senhor . Quando o dono contar o seu gado e as suas ovelhas e cabras, cada décimo animal pertencerá ao Senhor ,
33 Hulle mag nie ondersoek of dit goed of sleg is nie, en dit nie omruil nie; maar as hulle dit tog omruil, moet dit en die geruilde heilig wees; dit mag nie gelos word nie.
33 qualquer que seja a condição do animal. O dono não poderá trocar um animal por outro. Mas, se houver troca, então os dois animais pertencem ao Senhor e não poderão ser comprados de novo.
34 Dit is die gebooie wat die HERE Moses by die berg Sinai vir die kinders van Israel beveel het.
34 Foram esses os mandamentos que o Senhor Deus deu a Moisés, no monte Sinai, para o povo de Israel.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Levítico 27, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.