Josué 13

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 En toe Josua oud en ver op sy dae was, het die HERE vir hom gesê: Jy is oud en ver op jou dae, en daar het nog 'n baie groot stuk land oorgebly om in besit te neem.
1 Josué estava velho, avançado em anos, e o Senhor disse-lhe: Tu estás velho, de muita idade, e resta ainda um grandíssimo espaço de terra a conquistar.
2 Dit is die land wat oorgebly het: Al die landstreke van die Filistyne en al die Gesuriete,
2 Eis o que resta: todas as províncias dos filisteus, toda a terra dos jessureus,
3 van die Sihor aan die kant van Egipte af tot by die grens van Ekron na die noorde, wat as Kana„nities gereken word; die vyf vorste van die Filistyne: die van Gasa en die van Asdod, die van Askelon, die van Gat en die van Ekron, en die Awiete
3 desde o Chihor que corre defronte do Egito, até os limites de Acaron para o norte, região considerada como cananéia; os cinco príncipes dos filisteus: o de Gaza, o de Azot, o de Ascalon, o de Get e o de Acaron;
4 in die suide; die hele land van die Kana„niete en M,ara wat aan die Sidoniërs behoort, tot by Afek, tot by die grens van die Amoriete;
4 os heveus, ao meio-dia; toda a terra dos cananeus, e Maara dos sidônios, até Afec e a fronteira dos amorreus;
5 en die land van die Gibliete en die hele L¡banon aan die oostekant, van Ba„l-Gad af, onderaan die berg Hermon, tot by die ingang na Hamat.
5 a terra dos gebalitas, e todo o Líbano, para o oriente, desde Baal-Gad ao pé do monte Hermon até a entrada de Hamat;
6 Al die bewoners van die gebergte, van die L¡banon af tot by M¡srefot-Maim, al die Sidoniërs -- Ek self sal hulle voor die kinders van Israel uit verdrywe; laat dit net as erfdeel aan Israel val soos Ek jou beveel het.
6 todos os habitantes da montanha, desde o Líbano até as águas de Maserefot, todos os sidônios. Eu os expulsarei diante dos israelitas. Reparte, pois, essa terra por sorte em herança a Israel, como prescrevi.
7 Verdeel dan nou hierdie land as erfdeel onder die nege stamme en die halwe stam van Manasse.
7 E agora divide essa terra entre as nove tribos e a meia tribo de Manassés.
8 Saam met hom het die Rubeniete en die Gadiete hulle erfdeel ontvang wat Moses oorkant die Jordaan na die ooste toe aan hulle gegee het, soos Moses, die kneg van die HERE, dit aan hulle gegee het:
8 Os rubenitas, os gaditas e a outra metade da tribo de Manassés tinham recebido de Moisés sua parte além do Jordão ao oriente, assim como Moisés, servo do Senhor, lhes tinha marcado:
9 van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, die stad in die middel van die dal, en die hele gelykveld van M,deba af tot by Dibon;
9 desde Aroer, que está situada na margem da torrente do Arnon, e desde a cidade que está no meio do vale e toda a planície de Medaba, até Dibon;
10 en al die stede van Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon geregeer het, tot by die grens van die kinders van Ammon;
10 todas as cidades de Seon, rei dos amorreus, que reinava em Hesebon, até a fronteira dos amonitas;
11 en G¡lead en die grondgebied van die Gesuriete en Ma„gatiete en die hele berg Hermon en die hele Basan tot by Salka;
11 Galaad, o território dos jessureus e dos macateus, toda a montanha do Hermon e todo o Basã até Saleca;
12 die hele koninkryk van Og in Basan, wat koning was in Astarot en in Edr,‹hy het oorgebly uit die laastes van die Refa‹ete; en Moses het hulle verslaan en verdrywe.
12 todo o reino de Og, em Basã, que reinava em Astarot e Edrai, último resto da descendência dos refains. Moisés bateu-os e expulsou-os.
13 Maar die kinders van Israel het die Gesuriete en Ma„gatiete nie verdrywe nie, sodat Gesur en Maägat onder Israel gewoon het tot vandag toe.
13 Os filhos de Israel, porém, não expulsaram os jessureus, nem os macateus, e assim esses povos ficaram habitando até o dia de hoje entre nós.
14 Net aan die stam van Levi het hy geen erfdeel gegee nie: die vuuroffers van die HERE, die God van Israel, dit is sy erfdeel, soos Hy hom beloof het.
14 A tribo de Levi foi a única que não recebeu herança de Moisés; porque os sacrifícios oferecidos pelo fogo ao Senhor, Deus de Israel, são a sua herança, como ele lho havia dito.
15 En Moses het aan die stam van die kinders van Ruben gegee volgens hulle geslagte;
15 Moisés havia, pois, dado aos rubenitas a sua parte, segundo as suas famílias.
16 sodat hulle die grondgebied ontvang het: van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, die stad in die middel van die dal, en die hele gelykveld tot by M,deba;
16 Seu território partia de Aroer, situada na margem da torrente de Arnon, e da cidade que está no meio da torrente, e compreendia toda a planície junto de Medaba,
17 Hesbon en al sy stede wat in die gelykveld lê, Dibon en Bamot-Ba„l en Bet-Ba„l-Meon
17 Hesebon e todas as suas cidades na planície, Dibon, Bamot-Baal, Bet-Baal-Maon,
18 en Jahas en Ked,mot en Mef ät;
18 Jassa, Cedimot, Mefaat,
19 en Kirjat im en Sibma en Seret-Hass har, op die gebergte van die dal,
19 Cariataim, Sabama, Sarat-Asar na montanha do vale,
20 en Bet-Peor en die hange van die Pisga en Bet-Haj,simot;
20 Bet-Fogor, as encostas do Fasga, Bet-Jesimot,
21 en al die stede van die gelykveld en die hele koninkryk van Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon geregeer het, wat Moses verslaan het saam met die vorste van M¡dian: Ewi en Rekem en Sur en Hur en Reba, die vorste van Sihon, inwoners van die land.
21 todas as cidades da planície, todo o reino de Seon, rei dos amorreus, de Hesebon, que Moisés havia derrotado com os príncipes de Madiã, Evi, Recém, Sur, Hur e Rebé, tributários de Seon naquela terra.
22 By hulle dooies het die kinders van Israel ook B¡leam, die seun van Beor, die waarsêer, met die swaard gedood.
22 Entre os que foram mortos pela espada dos israelitas figura também o adivinho Balaão, filho de Beor.
23 So was dan die grens van die kinders van Ruben: die Jordaan saam met sy gebied; dit was die erfdeel van die kinders van Ruben volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.
23 O rio Jordão ficou sendo o limite do território dos rubenitas. Tais são as cidades e aldeias que couberam aos rubenitas, segundo suas famílias.
24 En Moses het aan die stam van Gad, die kinders van Gad, gegee volgens hulle geslagte;
24 Moisés deu também aos gaditas uma parte segundo suas famílias.
25 sodat hulle die grondgebied ontvang het van Ja,ser en al die stede van G¡lead en die helfte van die land van die kinders van Ammon, tot by Aroër wat teenoor Rabba lê,
25 Seu território foi o seguinte: Jaser, todas as cidades de Galaad, a metade da terra dos amonitas até Aroer, defronte de Raba,
26 van Hesbon af tot by Ramat-Mispe en B,tonim; en van Mahan im af tot by die grens van L¡dbir;
26 desde Hesebon até Rabot-Masfé e Betonim, e desde Manaim até a fronteira de Dabir;
27 en in die dal: Bet-- Haram en Bet-Nimra en Sukkot en Safon, die oorblyfsel van die koninkryk van Sihon, die koning van Hesbon, die Jordaan saam met sy gebied, tot by die uiteinde van die Kinn,retsee, oorkant die Jordaan na die ooste toe.
27 e, no vale, Bet-Harão, Bet-Nemra, Socot e Safon, restos do reino de Seon, rei de Hesebon; o Jordão e seu território até os confins do mar de Ceneret, além do Jordão, para o oriente.
28 Dit is die erfdeel van die kinders van Gad volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.
28 Tal foi, em cidades e em aldeias, a parte dos gaditas segundo suas famílias.
29 Verder het Moses aan die halwe stam van Manasse gegee; sodat die halwe stam van die kinders van Manasse ontvang het volgens hulle geslagte --
29 Moisés dera também à meia tribo de Manassés, aos seus filhos, segundo as suas famílias, a sua parte.
30 hulle grondgebied was: van Mahan im af, die hele Basan, die hele koninkryk van Og, die koning van Basan, en al die Ja‹rsdorpe in Basan, sestig stede;
30 O seu território compreendia Manaim, todo o Basã, todo o reino de Og, rei de Basã, e todas as aldeias de Jair em Basã: sessenta localidades.
31 en die halwe G¡lead en Astarot en Edr,‹, stede van die koninkryk van Og in Basan, aan die kinders van Magir, die seun van Manasse -- aan die helfte van die kinders van Magir volgens hulle geslagte.
31 A metade de Galaad, Astarot e Edrai, cidades do reino de Og em Basã, foram dadas aos filhos de Maquir, filho de Manassés, isto é, à metade dos filhos de Maquir, segundo suas famílias.
32 Dit is wat Moses as erfenis uitgedeel het in die vlaktes van Moab, oos van die Jordaan van J,rigo teen die ooste;
32 Tais são as partes que Moisés distribuiu nas planícies de Moab, além do Jordão, para o oriente, defronte de Jericó.
33 maar aan die stam van Levi het Moses geen erfdeel gegee nie; die HERE, die God van Israel, is self hulle erfdeel, soos Hy hulle beloof het.
33 À tribo de Levi, porém, não deu herança alguma, porque o Senhor, Deus de Israel, é a sua herança, como ele lho tinha dito.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Josué 13, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.