Jeremias 45
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARC
1 Die woord wat die profeet Jeremia aan Barug, die seun van Ner¡a, meegedeel het toe hy hierdie woorde uit die mond van Jeremia in 'n boek geskrywe het, in die vierde jaar van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda:
1 Palavra que falou Jeremias, o profeta, a Baruque, filho de Nerias, escrevendo ele aquelas palavras, num livro, da boca de Jeremias, no ano quarto de Jeoaquim, filho de Josias, rei de Judá, dizendo:
2 So spreek die HERE, die God van Israel, aangaande jou, o Barug!
2 Assim diz o Senhor , Deus de Israel, acerca de ti, ó Baruque:
3 Jy sê: Wee my tog, want die HERE het kommer aan my smart toegevoeg; ek is moeg van my gesug en vind geen rus nie!
3 Disseste: Ai de mim agora, porque me acrescentou o Senhor tristeza à minha dor! Estou cansado do meu gemido e não acho descanso.
4 So moet jy vir hom sê: So spreek die HERE: Kyk, wat Ek gebou het, breek Ek self af; en wat Ek geplant het, ruk Ek self uit; en dit betref die hele aarde.
4 Isto lhe dirás: Assim diz o Senhor : Eis que o que edifiquei eu derribo e o que plantei eu arranco, e isso em toda esta terra.
5 En sou jy vir jou groot dinge soek? Soek dit nie; want kyk, Ek bring onheil oor alle vlees, spreek die HERE; maar Ek sal jou siel vir jou as buit gee in al die plekke waarheen jy sal gaan.
5 E procuras tu grandezas? Não as busques, porque eis que trarei mal sobre toda a carne, diz o Senhor ; a ti, porém, darei a tua alma por despojo, em todos os lugares para onde fores.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jeremias 45, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.