Jeremias 25

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Die woord wat tot Jeremia gekom het aangaande die hele volk van Juda, in die vierde jaar van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda -- dit was die eerste jaar van Nebukadr,sar, die koning van Babel --
1 Jeremias recebeu do S enhor esta mensagem para todo o povo de Judá no quarto ano do reinado de Jeoaquim, filho de Josias, rei de Judá. Nesse mesmo ano, Nabucodonosor, rei da Babilônia, começou a reinar.
2 waarmee die profeet Jeremia die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem toegespreek en gesê het:
2 O profeta Jeremias disse a todo o povo de Judá e a todos os habitantes de Jerusalém:
3 Vanaf die dertiende jaar van Jos¡a, die seun van Amon, die koning van Juda, tot op hierdie dag -- nou drie en twintig jaar lank -- het die woord van die HERE tot my gekom; en ek het julle toegespreek, vroeg en laat, maar julle het nie geluister nie.
3 “Durante 23 anos, desde o décimo terceiro ano do reinado de Josias, filho de Amom, rei de Judá, até hoje, o S enhor me tem dado suas mensagens. Eu as anunciei fielmente, mas vocês não ouviram.
4 Ook het die HERE al sy knegte, die profete, na julle gestuur, vroeg en laat -- maar julle het nie geluister of julle oor geneig om te hoor nie --
4 “Repetidamente, o S enhor tem enviado seus servos, os profetas, mas vocês não ouviram nem prestaram atenção.
5 met die woorde: Bekeer julle tog elkeen van sy verkeerde weg en van die boosheid van julle handelinge, en woon in die land wat die HERE aan julle en julle vaders gegee het, van eeu tot eeu;
5 Todas as vezes a mensagem foi a mesma: ‘Abandonem seus maus caminhos e suas más ações. Só então habitarão nesta terra que o S enhor deu a vocês e a seus antepassados para sempre.
6 en loop nie agter ander gode aan om hulle te dien en julle voor hulle neer te buig nie, en terg My nie met die werk van julle hande nie, dat Ek julle geen kwaad aandoen nie.
6 Não provoquem minha ira ao adorar deuses que vocês fizeram com suas próprias mãos. Então, não lhes farei mal algum’.
7 Maar julle het na My nie geluister nie, spreek die HERE -- om My te terg met die werk van julle hande, julle tot skade.
7 “Mas vocês não me deram ouvidos”, diz o S enhor . “Provocaram minha ira ao adorar ídolos que vocês fizeram com as próprias mãos e trouxeram calamidades sobre si mesmos.
8 Daarom, so sê die HERE van die leërskare: Omdat julle na my woorde nie geluister het nie,
8 Agora, o S enhor dos Exércitos diz: Porque não me escutaram,
9 laat Ek al die geslagte van die Noorde haal, spreek die HERE, en Nebukadr,sar, die koning van Babel, my dienaar; en Ek sal hulle bring oor hierdie land en sy inwoners en oor al hierdie nasies rondom, en Ek sal hulle met die banvloek tref en hulle maak 'n voorwerp van verbasing en van bespotting en ewige puinhope.
9 reunirei todos os exércitos do norte sob o comando de meu servo Nabucodonosor, rei da Babilônia. Eu os trarei contra esta terra e seus habitantes e contra as nações vizinhas. Destruirei vocês completamente e os transformarei para sempre em ruínas e em objeto de horror e desprezo.
10 En Ek sal uit hulle laat verdwyn die stem van vreugde en die stem van vrolikheid, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die geluid van die handmeul en die lig van die lamp.
10 Acabarei com seus cânticos alegres e seu riso, e não se ouvirão mais as vozes felizes de noivos e de noivas. As pedras de moinho se calarão, e as luzes das casas se apagarão.
11 En hierdie hele land sal 'n puinhoop, 'n woesteny word; en hierdie nasies sal die koning van Babel sewentig jaar lank dien.
11 Esta terra inteira se transformará em desolação e ruína. Israel e as nações vizinhas servirão ao rei da Babilônia durante setenta anos.
12 En as sewentig jaar vol is, sal Ek oor die koning van Babel en oor die nasie, spreek die HERE, hulle ongeregtigheid besoek, en oor die land van die Chaldeërs, en sal dit ewige wildernisse maak.
12 “Então, quando terminarem os setenta anos de exílio, castigarei o rei e o povo da Babilônia por seus pecados”, diz o S enhor . “Transformarei a terra dos babilônios em ruínas para sempre.
13 En Ek sal oor die land bring al my woorde wat Ek daaroor gespreek het -- alles wat geskrywe is in hierdie boek, wat Jeremia geprofeteer het oor al die nasies.
13 Trarei sobre eles todos os terrores que prometi neste livro, todos os castigos anunciados por Jeremias contra as nações.
14 Want hulle sal ook diensbaar gemaak word deur magtige nasies en groot konings, en Ek sal hulle vergelde ooreenkomstig hul dade en die werk van hul hande.
14 Muitas nações e muitos grandes reis escravizarão os babilônios, assim como eles escravizaram meu povo. Eu os castigarei na mesma proporção do sofrimento que causaram com suas ações.”
15 Want so het die HERE, die God van Israel, vir my gesê: Neem hierdie beker van die wyn van grimmigheid uit my hand en gee dit om te drink aan al die nasies na wie Ek jou stuur,
15 Assim me disse o S enhor , o Deus de Israel: “Pegue da minha mão este cálice cheio do vinho de minha ira e faça que bebam dele todas as nações às quais eu o enviar.
16 dat hulle kan drink en waggel en rasend word weens die swaard wat Ek onder hulle stuur.
16 Quando beberem, ficarão cambaleando, enlouquecidas por causa das guerras que enviarei contra elas”.
17 En ek het die beker uit die hand van die HERE geneem en al die volke laat drink na wie die HERE my gestuur het;
17 Então peguei o cálice da ira do S enhor e fiz todas as nações beberem dele, cada uma das nações às quais o S enhor me enviou.
18 naamlik Jerusalem en die stede van Juda en sy konings en sy vorste, om hulle te maak 'n puinhoop, 'n voorwerp van verbasing, van bespotting en van vervloeking soos dit vandag is;
18 Fui a Jerusalém e às outras cidades de Judá, e seus reis e oficiais beberam do cálice. Hoje, não passam de ruína desolada, objeto de horror, desprezo e maldição.
19 Farao, die koning van Egipte, en sy dienaars en sy vorste en sy hele volk;
19 Dei o cálice ao faraó, rei do Egito, a seus servos e oficiais e a todo o seu povo,
20 en die hele gemengde bevolking en al die konings van die land Us; en al die konings van die land van die Filistyne, en Askelon en Gasa en Ekron en die oorblyfsel van Asdod;
20 bem como aos estrangeiros que vivem naquela terra. Também o dei a todos os reis da terra de Uz e aos reis das cidades filisteias de Ascalom, Gaza, Ecrom, e ao que resta de Asdode.
21 Edom en Moab en die kinders van Ammon;
21 Dei o cálice às nações de Edom, Moabe e Amom,
22 en al die konings van Tirus en al die konings van Sidon en al die konings van die kusland wat oorkant die see is;
22 aos reis de Tiro e Sidom e aos reis das regiões além do mar.
23 Dedan en Tema en Bus en almal wat die rand van hulle hare wegskeer;
23 Dei-o também a Dedã, Temá, Buz e àqueles que vivem em lugares distantes.
24 en al die konings van Arabië en al die konings van die gemengde bevolking wat in die woestyn woon;
24 Dei-o aos reis da Arábia, aos reis das tribos nômades do deserto
25 en al die konings van Simri en al die konings van Elam en al die konings van M,dië;
25 e aos reis de Zinri, de Elão e da Média.
26 en al die konings van die Noorde wat naby en ver is, die een n die ander; ja, al die koninkryke van die aarde wat op die aardbodem is. En die koning van Sesag sal n hulle drink.
26 Dei-o ainda aos reis das terras do norte, próximas e distantes, uma após a outra, a todos os reinos do mundo. E, por fim, o próprio rei da Babilônia bebeu do cálice.
27 En jy moet vir hulle sê: So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: Drink en word dronk en spuug en val neer en staan nie weer op nie weens die swaard wat Ek onder julle stuur.
27 Então o S enhor me disse: “Agora diga-lhes: ‘Assim diz o S enhor dos Exércitos, o Deus de Israel: Bebam do cálice, fiquem embriagados e vomitem; caiam para nunca mais levantar, pois envio contra vocês guerras terríveis’.
28 En as hulle weier om die beker uit jou hand te neem om te drink, moet jy vir hulle sê: So spreek die HERE van die leërskare: Drink s l julle!
28 E, se não quiserem aceitar o cálice, diga-lhes: ‘Assim diz o S enhor dos Exércitos: Vocês serão obrigados a beber.
29 Want kyk, in die stad waaroor my Naam uitgeroep is, begin Ek met onheile -- en sal julle heeltemal ongestraf bly? Julle sal nie ongestraf bly nie, want Ek roep die swaard op teen al die inwoners van die aarde, spreek die HERE van die leërskare.
29 Comecei a castigar Jerusalém, a cidade que leva meu nome. Acaso deixarei que escapem do castigo? Não, vocês não escaparão. Trarei guerra contra todas as nações da terra. Eu, o S enhor dos Exércitos, falei!’.
30 Jy moet dan al hierdie woorde vir hulle profeteer en aan hulle sê: Die HERE sal brul uit die hoogte en sy stem verhef uit sy heilige woning! Geweldig sal Hy brul oor sy woonplek; soos druiwetrappers sal Hy 'n vreugdegeroep aanhef teen al die inwoners van die aarde.
30 “Agora, profetize todas essas coisas e diga-lhes: “‘De sua santa habitação nos céus o S Gritará como aqueles que pisam uvas, gritará contra todos os habitantes da terra.
31 Oorlogsrumoer het gekom tot by die einde van die aarde, want die HERE het 'n twis met die nasies, Hy hou gerig oor alle vlees. Die goddelose -- aan die swaard het Hy hulle oorgegee, spreek die HERE.
31 O estrondo de sua voz chegará aos confins da terra, pois o S Julgará toda a humanidade e matará os perversos à espada. Eu, o S
32 So sê die HERE van die leërskare: Kyk, onheil gaan uit van volk tot volk, en 'n groot storm word opgewek uit die agterhoeke van die aarde.
32 Assim diz o S enhor dos Exércitos: “Vejam, a calamidade virá sobre uma nação após a outra! Um grande vendaval está se formando nos confins da terra!”.
33 En die wat deur die HERE verslaan is, sal die dag lê van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde; hulle sal nie beklaag of versamel of begrawe word nie; hulle sal mis op die aarde wees.
33 Nesse dia, aqueles que o S enhor tiver massacrado encherão a terra de uma extremidade à outra. Ninguém chorará por eles nem ajuntará seus corpos para enterrá-los. Ficarão espalhados pela terra como esterco.
34 Huil, o herders, en skreeu, en wentel julle in die as, julle maghebbers van die kudde; want vol is julle dae om geslag te word, en Ek sal julle verbrysel, en julle sal val soos 'n kosbare voorwerp.
34 Chorem e gemam, pastores perversos! Rolem no pó, líderes do rebanho! O dia de sua matança chegou; vocês cairão e se despedaçarão como um vaso frágil.
35 Dan sal daar geen toevlug wees vir die herders en geen ontkoming vir die maghebbers van die kudde nie.
35 Não encontrarão lugar para se esconder, não terão como escapar.
36 Hoor! Geskreeu van die herders en gehuil van die maghebbers van die kudde, omdat die HERE hulle kudde verwoes.
36 Ouçam os gritos desesperados dos pastores, o lamento dos líderes do rebanho, pois o S
37 En die weivelde van vrede word verwoes weens die toorngloed van die HERE.
37 Campos tranquilos serão devastados pela ira ardente do S
38 Hy het soos 'n jong leeu sy lêplek verlaat; want hulle land het 'n woesteny geword weens die gewelddadige swaard, ja, weens sy toorngloed.
38 Como um leão forte à procura de alimento, ele saiu da toca; a terra dos pastores ficará em ruínas por causa da espada e da ira ardente do S

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jeremias 25, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.