João 1
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC
1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
1 No princípio era o Verbo, e o Verbo estava junto de Deus e o Verbo era Deus.
2 Hy was in die begin by God.
2 Ele estava no princípio junto de Deus.
3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
3 Tudo foi feito por ele, e sem ele nada foi feito.
4 In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.
4 Nele havia a vida, e a vida era a luz dos homens.
5 En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.
5 A luz resplandece nas trevas, e as trevas não a compreenderam.
6 Daar was 'n man van God gestuur, wie se naam Johannes was.
6 Houve um homem, enviado por Deus, que se chamava João.
7 Hy het tot 'n getuienis gekom om van die lig te getuig, sodat almal deur hom sou glo.
7 Este veio como testemunha, para dar testemunho da luz, a fim de que todos cressem por meio dele.
8 Hy was nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.
8 Não era ele a luz, mas veio para dar testemunho da luz.
9 Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld.
9 {O Verbo} era a verdadeira luz que, vindo ao mundo, ilumina todo homem.
10 Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie.
10 Estava no mundo e o mundo foi feito por ele, e o mundo não o reconheceu.
11 Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem nie.
11 Veio para o que era seu, mas os seus não o receberam.
12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
12 Mas a todos aqueles que o receberam, aos que crêem no seu nome, deu-lhes o poder de se tornarem filhos de Deus,
13 wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van 'n man nie, maar uit God gebore is.
13 os quais não nasceram do sangue, nem da vontade da carne, nem da vontade do homem, mas sim de Deus.
14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon -- en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom -- vol van genade en waarheid.
14 E o Verbo se fez carne e habitou entre nós, e vimos sua glória, a glória que o Filho único recebe do seu Pai, cheio de graça e de verdade.
15 Johannes getuig van Hom en roep en sê: Dit was Hy van wie ek gesê het: Hy wat n my kom, het voor my geword, want Hy was eerder as ek.
15 João dá testemunho dele, e exclama: Eis aquele de quem eu disse: O que vem depois de mim é maior do que eu, porque existia antes de mim.
16 En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade.
16 Todos nós recebemos da sua plenitude graça sobre graça.
17 Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
17 Pois a lei foi dada por Moisés, a graça e a verdade vieram por Jesus Cristo.
18 Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, die het Hom verklaar.
18 Ninguém jamais viu Deus. O Filho único, que está no seio do Pai, foi quem o revelou.
19 En dit is die getuienis van Johannes, toe die Jode uit Jerusalem priesters en Leviete gestuur het om hom te vra: Wie is u?
19 Este foi o testemunho de João, quando os judeus lhe enviaram de Jerusalém sacerdotes e levitas para perguntar-lhe: Quem és tu?
20 En hy het erken en nie ontken nie, maar het erken: Ek is nie die Christus nie.
20 Ele fez esta declaração que confirmou sem hesitar: Eu não sou o Cristo.
21 Toe vra hulle hom: Wat dan? Is u El¡a? En hy sê: Ek is nie. Is u die profeet? En hy antwoord: Nee.
21 Pois, então, quem és?, perguntaram-lhe eles. És tu Elias? Disse ele: Não o sou. És tu o profeta? Ele respondeu: Não.
22 Toe sê hulle vir hom: Wie is u? -- dat ons antwoord kan gee aan die wat ons gestuur het. Wat sê u van uself?
22 Perguntaram-lhe de novo: Dize-nos, afinal, quem és, para que possamos dar uma resposta aos que nos enviaram. Que dizes de ti mesmo?
23 Hy antwoord: Ek is die stem van een wat roep in die woestyn: Maak die pad van die Here reguit! soos Jesaja, die profeet, gesê het.
23 Ele respondeu: Eu sou a voz que clama no deserto: Endireitai o caminho do Senhor, como o disse o profeta Isaías {40,3}.
24 En die wat gestuur was, was uit die Fariseërs.
24 Alguns dos emissários eram fariseus.
25 En hulle vra hom en sê vir hom: Waarom doop u dan as u nie die Christus of El¡a of die profeet is nie?
25 Continuaram a perguntar-lhe: Como, pois, batizas, se tu não és o Cristo, nem Elias, nem o profeta?
26 Johannes antwoord hulle en sê: Ek doop met water, maar onder julle staan Hy vir wie julle nie ken nie --
26 João respondeu: Eu batizo com água, mas no meio de vós está quem vós não conheceis.
27 dit is Hy wat n my kom, wat voor my geword het, wie se skoenriem ek nie waardig is om los te maak nie.
27 Esse é quem vem depois de mim; e eu não sou digno de lhe desatar a correia do calçado.
28 Dit het gebeur in Bet bara, oorkant die Jordaan, waar Johannes besig was om te doop.
28 Este diálogo se passou em Betânia, além do Jordão, onde João estava batizando.
29 Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: D r is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
29 No dia seguinte, João viu Jesus que vinha a ele e disse: Eis o Cordeiro de Deus, que tira o pecado do mundo.
30 Dit is Hy van wie ek gesê het: N my kom 'n man wat voor my geword het, want Hy was eerder as ek.
30 É este de quem eu disse: Depois de mim virá um homem, que me é superior, porque existe antes de mim.
31 En ek het Hom nie geken nie; maar dat Hy aan Israel openbaar sou word, daarom het ek gekom en met water gedoop.
31 Eu não o conhecia, mas, se vim batizar em água, é para que ele se torne conhecido em Israel.
32 En Johannes het getuig en gesê: Ek het die Gees soos 'n duif uit die hemel sien neerdaal, en Hy het op Hom gebly.
32 {João havia declarado: Vi o Espírito descer do céu em forma de uma pomba e repousar sobre ele.}
33 En ek het Hom nie geken nie; maar Hy wat my gestuur het om met water te doop, Hy het aan my gesê: Op wie jy die Gees sien neerdaal en op Hom bly, dit is Hy wat met die Heilige Gees doop.
33 Eu não o conhecia, mas aquele que me mandou batizar em água disse-me: Sobre quem vires descer e repousar o Espírito, este é quem batiza no Espírito Santo.
34 En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is.
34 Eu o vi e dou testemunho de que ele é o Filho de Deus.
35 Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan en twee van sy dissipels;
35 No dia seguinte, estava lá João outra vez com dois dos seus discípulos.
36 en toe hy Jesus sien wandel, sê hy: D r is die Lam van God!
36 E, avistando Jesus que ia passando, disse: Eis o Cordeiro de Deus.
37 En die twee dissipels het hom dit hoor sê en Jesus gevolg.
37 Os dois discípulos ouviram-no falar e seguiram Jesus.
38 En toe Jesus Hom omdraai en hulle sien volg, sê Hy vir hulle:
38 Voltando-se Jesus e vendo que o seguiam, perguntou-lhes: Que procurais? Disseram-lhe: Rabi {que quer dizer Mestre}, onde moras?
39 Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi -- dit wil sê, as dit vertaal word, Meester -- waar is U tuis?
39 Vinde e vede, respondeu-lhes ele. Foram aonde ele morava e ficaram com ele aquele dia. Era cerca da hora décima.
40 Hy sê vir hulle: Kom kyk. Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en die dag by Hom gebly. En dit was omtrent die tiende uur.
40 André, irmão de Simão Pedro, era um dos dois que tinham ouvido João e que o tinham seguido.
41 Andr,as, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het.
41 Foi ele então logo à procura de seu irmão e disse-lhe: Achamos o Messias {que quer dizer o Cristo}.
42 Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Mess¡as gevind -- dit is, as dit vertaal word, die Christus.
42 Levou-o a Jesus, e Jesus, fixando nele o olhar, disse: Tu és Simão, filho de João; serás chamado Cefas {que quer dizer pedra}.
43 En hy het hom na Jesus gelei. Toe kyk Jesus hom aan en sê: Jy is Simon, die seun van Jona; jy sal genoem word C,fas, wat vertaal word Petrus.
43 No dia seguinte, tinha Jesus a intenção de dirigir-se à Galiléia. Encontra Filipe e diz-lhe: Segue-me.
44 Die volgende dag wou Jesus na Galil,a vertrek; en Hy het Filippus gekry en vir hom gesê: Volg My.
44 {Filipe era natural de Betsaida, cidade de André e Pedro.}
45 En Filippus was van Bets ida, uit die stad van Andr,as en Petrus.
45 Filipe encontra Natanael e diz-lhe: Achamos aquele de quem Moisés escreveu na lei e que os profetas anunciaram: é Jesus de Nazaré, filho de José.
46 Filippus het Nat nael gekry en vir hom gesê: Ons het Hom gevind van wie Moses in die wet en ook die profete geskrywe het: Jesus, die seun van Josef van N saret.
46 Respondeu-lhe Natanael: Pode, porventura, vir coisa boa de Nazaré? Filipe retrucou: Vem e vê.
47 En Nat nael sê vir hom: Kan daar uit N saret iets goeds wees? Filippus antwoord hom: Kom kyk.
47 Jesus vê Natanael, que lhe vem ao encontro, e diz: Eis um verdadeiro israelita, no qual não há falsidade.
48 Daarop sien Jesus Nat nael na Hom toe kom en sê van hom: Hier is waarlik 'n Israeliet in wie daar geen bedrog is nie.
48 Natanael pergunta-lhe: Donde me conheces? Respondeu Jesus: Antes que Filipe te chamasse, eu te vi quando estavas debaixo da figueira.
49 Nat nael sê vir Hom: Waarvandaan ken U my? Jesus antwoord en sê vir hom: Voordat Filippus jou geroep het toe jy onder die vyeboom was, het Ek jou gesien.
49 Falou-lhe Natanael: Mestre, tu és o Filho de Deus, tu és o rei de Israel.
50 Nat nael antwoord en sê vir Hom: Rabbi, U is die Seun van God, U is die Koning van Israel!
50 Jesus replicou-lhe: Porque eu te disse que te vi debaixo da figueira, crês! Verás coisas maiores do que esta.
51 Jesus antwoord en sê vir hom: Glo jy omdat Ek vir jou gesê het: Ek het jou onder die vyeboom gesien? Jy sal groter dinge sien as dit. [ (John 1:52) En Hy sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, van nou af sal julle die hemel geopend sien en die engele van God opklim en neerdaal op die Seun van die mens. ]
51 E ajuntou: Em verdade, em verdade vos digo: vereis o céu aberto e os anjos de Deus subindo e descendo sobre o Filho do Homem.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar João 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.