Jonas 2

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 En Jona het tot die HERE sy God gebid uit die ingewande van die vis
1 Então, de dentro do peixe, Jonas orou ao S enhor , seu Deus,
2 en gesê: Uit my benoudheid het ek die HERE aangeroep, en Hy het my verhoor; uit die binneste van die doderyk het ek geroep om hulp -- U het my stem gehoor.
2 e disse: “Em minha angústia, clamei ao S e ele me respondeu. Gritei da terra dos mortos, e tu me ouviste.
3 U tog het my in die diepte gewerp, in die hart van die see, sodat 'n stroom my omring het; al u bare en u golwe het oor my heengegaan.
3 Nas profundezas do oceano me lançaste, e afundei até o coração do mar. As águas me envolveram; fui encoberto por tuas tempestuosas ondas.
4 Toe het ek gesê: Ek is weggestoot, weg van u oë; tog sal ek weer u heilige tempel aanskou.
4 Então eu disse: ‘Tu me expulsaste de tua presença e, no entanto, olharei de novo para teu santo templo’.
5 Waters het my omring tot aan die siel toe, die vloed was rondom my; seegras was om my hoof gedraai.
5 “Afundei debaixo das ondas, e as águas se fecharam sobre mim; algas marinhas se enrolaram em minha cabeça.
6 Ek het afgedaal tot by die grondslae van die berge, die grendels van die aarde het my vir altyd ingesluit; maar U het my lewe uit die kuil opgetrek, HERE my God!
6 Afundei até os alicerces dos montes; fiquei preso na terra, cujas portas se fecharam para sempre. Mas tu, ó S me resgataste da morte!
7 Toe my siel in my versmag het, het ek aan die HERE gedink; en my gebed het tot by U gekom in u heilige tempel.
7 Quando minha vida se esvaía, me lembrei do S e minha oração subiu a ti em teu santo templo.
8 Die wat nietige afgode vereer, verlaat die Een wat vir hulle goedertieren is.
8 Os que adoram falsos deuses dão as costas para as misericórdias de Deus.
9 Ek daarenteen sal aan U offer met 'n stem van lof; wat ek beloof het, sal ek betaal. Die heil behoort aan die HERE.
9 Eu, porém, oferecerei sacrifícios a ti com cânticos de gratidão e cumprirei todos os meus votos, pois somente do S
10 Daarop het die HERE die vis beveel om Jona op die droë grond uit te spuug.
10 Então o S enhor ordenou que o peixe vomitasse Jonas na praia.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jonas 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.