Isaías 4

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 En in die dag sal sewe vroue een man aangryp en sê: Ons eie brood sal ons eet en ons eie kleed aantrek; laat net jou naam oor ons genoem word, neem ons smaadheid weg.
1 Naquele dia, restarão tão poucos homens que sete mulheres brigarão por um só e dirão: “Deixe que todas nós nos casemos com você! Providenciaremos nossa comida e nossas roupas. Só queremos seu sobrenome, para que não zombem de nós!”.
2 In die dag sal die Spruit van die HERE wees tot sieraad en heerlikheid, en die vrug van die land tot hoogheid en versiering vir die vrygeraaktes van Israel.
2 Naquele dia, porém, o renovo do S enhor será belo e glorioso; o fruto da terra será o orgulho e o esplendor de todos que sobreviverem em Israel.
3 En wie in Sion oorgebly het en gespaar is in Jerusalem, die sal heilig genoem word, elkeen wat onder die lewendes opgeskrywe is in Jerusalem --
3 Todos que restarem em Sião serão um povo santo, aqueles que permanecerem em Jerusalém, que estiverem registrados entre os vivos.
4 as die Here die onreinheid van die dogters van Sion afgewas en die bloedskulde van Jerusalem daaruit weggespoel het deur die Gees van strafgerig en die Gees van uitdelging.
4 O Senhor lavará a imundície da bela Sião; removerá de Jerusalém as manchas de sangue com o quente sopro de julgamento abrasador.
5 Dan skep die HERE oor elke woonplek van die berg Sion en oor sy plekke van samekoms 'n wolk bedags en rook met die glans van vuurvlamme in die nag; want oor alles wat heerlik is, sal daar 'n beskutting wees.
5 Então o S enhor proverá sombra para o monte Sião, e todos se reunirão ali. Durante o dia, proverá uma camada de nuvem e, à noite, de fumaça e fogo ardente, que cobrirá a terra gloriosa.
6 En daar sal 'n afdak wees vir 'n skaduwee bedags teen die hitte en vir 'n skuilplek en toevlug teen die stortbui en die reën.
6 Será abrigo contra o calor do dia e esconderijo contra tempestades e chuvas.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Isaías 4, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.