Isaías 38
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 In die dae het Hisk¡a dodelik siek geword; en die profeet Jesaja, die seun van Amos, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die HERE: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie.
1 Por esse tempo, o rei Ezequias ficou doente e quase morreu. O profeta Isaías, filho de Amoz, foi visitá-lo e disse: — O
2 Toe draai Hisk¡a sy gesig na die muur, en hy het tot die HERE gebid
2 Então Ezequias virou o rosto para a parede e orou assim:
3 en gesê: Ag, HERE, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met 'n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u oë. En Hisk¡a het bitterlik geween.
3 — Ó Senhor , lembra que eu tenho te servido com fidelidade e com todo o coração e sempre fiz aquilo que querias que eu fizesse. E chorou amargamente.
4 Toe het die woord van die HERE tot Jesaja gekom en gesê:
4 Aí Deus mandou que Isaías
5 Gaan sê vir Hisk¡a: So spreek die HERE, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor, jou trane gesien; kyk, Ek sal vyftien jaar by jou dae byvoeg,
5 voltasse a falar com Ezequias e lhe dissesse: — Eu, o
6 en Ek sal jou uit die hand van die koning van Assirië red en ook hierdie stad; en Ek sal hierdie stad beskut.
6 Livrarei você e esta cidade de Jerusalém do rei da Assíria e defenderei esta cidade.
7 En dit sal vir jou die teken wees van die kant van die HERE, dat die HERE hierdie woord wat Hy gespreek het, sal volbring:
7 O Senhor Deus lhe dará um sinal para provar que vai cumprir a sua promessa.
8 Kyk, Ek sal die skaduwee op die grade wat dit gedaal het deur die son op die grade van Agas se sonnewyser, laat teruggaan, tien grade agteruit. En die son het tien grade teruggegaan op die grade wat dit gedaal het.
8 Na escadaria feita pelo rei Acaz, o Senhor fará com que a sombra volte dez degraus. E a sombra voltou dez degraus.
9 Geskrif van Hisk¡a, die koning van Juda, toe hy siek was en van sy siekte gesond geword het.
9 Depois que o rei Ezequias sarou, ele escreveu o seguinte hino de louvor:
10 Ek het gesê: In die bloei van my dae moet ek heengaan in die poorte van die doderyk; ek word beroof van my orige jare.
10 “Eu pensava que iria morrer na flor da idade, que daqui em diante moraria no
11 Ek het gesê: Ek sal die HERE nie sien nie, die HERE, in die land van die lewendes; ek sal die mense nie meer aanskou onder die inwoners van die wêreld nie.
11 Pensava que nesta vida eu nunca mais veria o que nunca mais veria outro ser humano.
12 My woning is opgebreek en van my af weggevoer soos 'n herderstent; ek het my lewe opgerol soos 'n wewer sy weefsel; Hy sny my van die wewersbalk af; van dag tot nag gee U my prys.
12 A minha vida foi cortada e terminada como uma barraca de pastores que é desmontada e levada para longe ou como um pedaço de pano que o tecelão corta de uma peça de tecido. Dia e noite eu pensava que Deus já ia acabar comigo.
13 Bring ek myself tot bedaring tot die môre -- soos 'n leeu so verbreek Hy al my beendere; van dag tot nag gee U my prys.
13 A noite inteira, eu gritava de dor, como se um leão estivesse quebrando os meus ossos. Dia e noite eu pensava que Deus já ia acabar comigo.
14 Soos 'n swaweltjie of kraanvoël, so het ek gepiep; ek het gekir soos 'n duif; my oë het dof gekyk na bo: HERE, ek is benoud, wees U my Borg!
14 Eu soltava fracos gemidos de dor como uma andorinha e gemia como uma pomba. Os meus olhos se cansaram de olhar para o céu. Ó Senhor, estou sofrendo! Salva-me!
15 Wat sal ek spreek, aangesien Hy my dit beloof het en Hy self dit gedoen het? Ek sal soetjies voortgaan al my jare vanweë die bitterheid van my siel.
15 Mas como é que posso reclamar, se foi o próprio Deus quem fez isso comigo? Estou tão aflito, que já não consigo dormir.
16 Here, by hierdie dinge leef 'n mens, en geheel en al is daarin die lewe van my gees: laat my dan gesond word en laat my lewe!
16 “Ó Senhor, é por causa das coisas que tu fazes que todos nós vivemos; e eu também estou vivo por causa delas. Dá-me saúde a fim de que eu viva!
17 Kyk, tot heil het die bitter, ja, bitter lyde my geword; maar U, U het my siel liefgehad en getrek uit die kuil van vernietiging. Want U het al my sondes agter u rug gewerp.
17 Eu sei que foi para o meu próprio bem que sofri tanta aflição. Mas tu me salvaste da morte, pois perdoaste todos os meus pecados.
18 Want die doderyk sal U nie loof nie, die dood U nie prys nie; die wat in die kuil neerdaal, sal op u trou nie hoop nie.
18 No mundo dos mortos, ninguém te agradece, ninguém louva o teu nome; os que estão ali não confiam na tua fidelidade.
19 Die lewende, die lewende, die sal U loof, soos ek vandag; die vader maak aan die kinders u trou bekend.
19 São os vivos que te louvam, como eu te louvo agora. E os pais dizem aos filhos que todos podem confiar em ti.
20 Die HERE staan gereed om my te verlos; daarom sal ons op my snaarinstrumente speel al die dae van ons lewe, by die huis van die HERE.
20 Tu me salvaste, ó Senhor . Por isso, tocaremos as nossas a vida inteira nós te louvaremos no teu Templo.”
21 En Jesaja het gesê: Laat hulle 'n vyekoek neem en dit op die sweer sit, dat hy gesond kan word.
21 Pois Isaías tinha dito: — Ponham uma pasta de figos em cima da úlcera do rei, e ele ficará bom.
22 En Hisk¡a het gesê: Wat is die teken dat ek na die huis van die HERE sal opgaan?
22 E o rei Ezequias tinha perguntado: — Qual será o sinal de que eu poderei ir até o Templo?
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Isaías 38, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.