Isaías 34
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Kom nader, o volke, om te hoor; en nasies, luister! Laat die aarde hoor, en die volheid daarvan, die wêreld en alles wat daaruit voortkom.
1 Venham e escutem, nações da terra; o mundo e tudo que nele há, ouçam minhas palavras!
2 Want die toorn van die HERE is oor al die nasies, en grimmigheid oor al hulle leërskare; Hy het hulle met die banvloek getref, Hy het hulle oorgegee om geslag te word.
2 Pois é grande a ira do S enhor com as nações; está furioso com todos os seus exércitos. Ele as destruirá por completo, ele as condenará à matança.
3 En hulle gesneuweldes sal weggewerp word, en die stank van hulle lyke gaan op, en die berge smelt van hulle bloed.
3 Seus mortos não serão sepultados; o fedor de seus cadáveres encherá a terra, e o sangue escorrerá pelos montes.
4 En al die leërskare van die hemel vergaan, en die hemel word inmekaar gerol soos 'n boek en al sy leërskare val af soos 'n blad van die wingerdstok afval en soos vye afval van die vyeboom.
4 Os céus lá no alto se dissolverão e desaparecerão como pergaminho enrolado. As estrelas cairão do céu, como folhas secas da videira, como figos murchos da figueira.
5 Want my swaard het dronk geword in die hemel; kyk, dit kom af op Edom en op die volk van my banvloek, om geoordeel te word.
5 E, quando minha espada tiver terminado seu trabalho nos céus, cairá sobre Edom, a nação que condenei à destruição.
6 Die swaard van die HERE is vol bloed, dit drup van vet, van die bloed van lammers en bokke, van die niervet van ramme; want die HERE het 'n slagoffer in Bosra en 'n groot slagting in die land Edom.
6 A espada do S enhor está banhada em sangue e coberta de gordura, de sangue de cordeiros e bodes, de gordura de carneiros. Sim, o S fará grande matança em Edom.
7 Dan val die buffels saam met hulle, en die jong stiere saam met die stiere; en hulle land word dronk van bloed, en hulle stof versadig van vet.
7 Até homens fortes como bois morrerão, tanto os mais jovens como os mais velhos. A terra ficará ensopada de sangue, e o solo, cheio de gordura.
8 Want die HERE hou 'n dag van wraak, 'n jaar van vergelding in die regsaak van Sion.
8 Pois é o dia da vingança do S enhor , o ano em que retribuirá a Edom por tudo que fez a Israel.
9 En sy strome sal in pik verander word en sy stof in swawel, en sy land sal brandende pik word.
9 Os riachos de Edom se encherão de piche ardente, e a terra ficará coberta de fogo e enxofre.
10 Dit sal snags of oordag nie uitgeblus word nie; vir ewig gaan sy rook op; van geslag tot geslag lê dit woes, vir altyd en ewig trek niemand daardeur nie.
10 Esse julgamento sobre Edom jamais terá fim; sua fumaça subirá para sempre. A terra ficará deserta de geração em geração; ninguém voltará a habitar nela.
11 Maar die pelikaan en die krimpvarkie neem dit in besit, en die uil en die kraai woon daarin. En Hy sal die riglyn van woestheid daaroor span en die skietlood van vormloosheid.
11 Ali viverão a coruja do deserto e o mocho, o corujão e o corvo. Pois Deus medirá aquela terra com cuidado; ele a medirá para o caos e para a destruição.
12 Sy edeles -- daar sal hulle geen koninkryk meer uitroep nie, en met al sy vorste is dit gedaan.
12 Ela se chamará Terra do Nada, e logo seus nobres desaparecerão.
13 En sy paleise word begroei met dorings, brandnekels en distels sal in sy vestings wees. En dit sal 'n lêplek van jakkalse, 'n verblyf vir die volstruise wees.
13 Espinhos invadirão seus palácios, urtigas e cardos crescerão em suas fortalezas. As ruínas serão morada de chacais e habitação de corujas.
14 En boskatte kom wildehonde teë, en veldduiwels ontmoet mekaar; ook woon die naggees daar in vrede en vind 'n rusplek vir hom.
14 Animais do deserto se misturarão ali com hienas, bodes selvagens berrarão uns para os outros entre as ruínas, criaturas da noite
15 Daar maak die pylslang sy nes en lê eiers en broei dit uit en koester haar kleintjies daar in die skaduwee; ook sal die kuikendiewe daar bymekaarkom, die een by die ander.
15 Ali a coruja fará seu ninho e porá seus ovos; chocará os filhotinhos e os cobrirá com suas asas. Os abutres também irão para lá, cada um com seu par.
16 Soek in die boek van die HERE en lees! Nie een van hierdie wesens ontbreek nie, die een mis die ander nie; want my mond -- die het dit beveel, en sy Gees -- die het hulle bymekaargebring.
16 Procurem no livro do S enhor e vejam o que ele fará. Não faltará nenhum desses animais, nenhum deles ficará sem par, pois o S seu Espírito fará tudo se realizar.
17 En Hy het vir hulle die lot gewerp, en sy hand het die land aan hulle met die meetsnoer uitgedeel; tot in ewigheid sal hulle dit besit, van geslag tot geslag daarin woon.
17 Ele lançou sortes e dividiu a terra e a entregou a essas criaturas como propriedade. Elas a possuirão para sempre, de geração em geração.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Isaías 34, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.